Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Nuwe innovasieruimte by die biblioteek

Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte is ‘n lewendige, gebruikergesentreerde  spasie wat deur tegnologie versterk word om leer en digitale geletterdheid by die Universiteit Stellenbosch te bevorder. Ontwerp- en konstruksiewerkstasies kan bespreek word. Die volgende programmatuur, gereedskap en toerusting is beskikbaar:

  • 3D-drukwerk & 3D-skanderingsdienste
  • AutoDesk sagteware
  • Arduino UNO en Raspberry Pi
  • Solderingstasies
  • Osiloskope
  • Dremel en handgereedskap

Waar:

Boonste vlak, Universiteit Stellenbosch Biblioteek

Bespreek ‘n besoek:

https://sun.ac.za.libcal.com/reserve/Makerspace

https://libguides.sun.ac.za/makerspace

Comments are closed.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.