%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20220127062423+00'00') /ModDate (D:20220127062423+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 1613 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 465.640 521.469 281.094 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 466.015 520.719 280.344 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(DIENSVLAKKE BEINVLOED DEUR COVID)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Weens Ďn paar positiewe Covid gevalle onder ons IT ondersteuningspersoneel bestaan die moontlikheid dat ons )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(ondersteunsdiensvlakke beÔnvloed gaan word totdat personeel kan terugkeer en hul take kan hervat.)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Slegs kritiese ďop-perseelĒ ondersteuning vir personeel sal by die IKT hoofgebou per afspaak hanteer word.†Versoeke kan )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(egter steeds aangeteken word by†)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 196.592 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(ICT Partner Portal)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 196.592 520.915 m 269.114 520.915 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 269.114 522.066 Td /F3 9.0 Tf [( en daar sal so gou moontlik daaraan aandag gegee word.)] TJ ET BT 61.016 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(Ons vra byvoorbaat om†verskoning vir enige ongerief.)] TJ ET BT 61.016 483.588 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Kennisgewings | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 196.5917 521.2336 269.1137 530.3911 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://eur03.safelinks.protection.outlook.com/?url=https://servicedesk.sun.ac.za/&data=04|01||d1b6b742cdf54aca106808d96612c5fd|a6fa3b030a3c42588433a120dffcd348|0|0|637653053084389900|Unknown|TWFpbGZsb3d8eyJWIjoiMC4wLjAwMDAiLCJQIjoiV2luMzIiLCJBTiI6Ik1haWwiLCJXVCI6Mn0=|1000&sdata=iEy06eNzyupORJ4W4sp4aLpHzaacK3buJcECB7Wj5E0=&reserved=0) >> endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000540 00000 n 0000002205 00000 n 0000002317 00000 n 0000002424 00000 n 0000002540 00000 n 0000002668 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3055 %%EOF Kennisgewings « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorie√ę

  • Argiewe

Kennisgewings

Totsiens van Attie, Hello aan Denisha

Donderdag, Desember 2nd, 2021

Met my naderende aftrede einde Desember het die tyd gekom om totsiens te sê aan my gewaardeerde kollegas. Hoe vinnig het die jare nie gevlieg nie? Na sewe jaar is dit tyd vir verandering en hernieude energie.

Van die hoogtepunte van my kort naelloop is: 

  • Die bekendstelling van prosesformalisering in IT diensbestuur wat voortgevloei het in die institusionele gebruik van die JIRA Diensbestuurplatform. My opregte dank en gelukwensinge aan Nobi, Nobi, Marc-Allen, Courtney, Malanie, Ronel, Leanne en vele ander kollegas wat dit `n sukses gemaak het.
  • Die uittrede van Inetkey en die ruim beskikbaarheid van Internetkapasiteit.¬†
  • Die vestiging van volwasse dienspraktyke in die IT-afdeling, soos argitektuur, sekuriteit, projeke en diensbestuur.¬†
  • Die strukturele herorganisasie van die IT-afdeling om dienskontinuiteit, portfoliobestuur met toenemende fokus op akademiese ondersteuning, die hernuwing van besigheidstelsels en diensbestuur te bewerkstellig.¬†¬†
  • Die modernisering en opknapping van die infrastruktuur van kampusnetwerke en geboue, veral die Extended Learning Spaces projek met nuutste en mees gevorderde oudio-visuele tegnologie; en laastens,
  • om besigheidskontinuiteit met behulp van stelsels en tegnologie gedurende die COVID periode (2020-2021) te verseker.

Dankie vir al julle ondersteuning en die stimulerende uitdagings, veral vir my direkteure en hulle lojale ondersteuning. Ek wens julle `n florerende werksomgewing toe en sukses in al julle ondernemings!

In Januarie 2022 sluit my opvolger, Dr Denisha Jairam-Owthar, julle as Senior Direkteur van Informasietegnologie. Ek het volle vertroue in haar vermoe√ęns en glo dat die US voordeel sal trek uit haar leierskap.

Belangrike datums

Dinsdag, November 30th, 2021

AFLEWERINGS:

Laaste dag vir aflewerings (2021) deur verskaffers aan Informasietegnologie: 21 Desember 2021

Eerste dag vir aflewerings (2022) deur verskaffers aan Informasietegnologie: 11 Januarie 2022.

AFHALINGS:

Laaste dag vir afhalings (2021) by Informasietegnologie deur kli√ęnte of departemente:¬† 23¬† Desember 2021 teen 12:00

Eerste dag vir afhalings (2022) by Informasietegnologie deur kli√ęnte of departemente: 5 Januarie 2022

Hoekom is MFA krities?

Dinsdag, November 30th, 2021

Sekuriteitsrisiko’s en innoverende kuberkriminele is niks nuut nie. Wanneer ons tuis werk, neem hierdie risiko’s beduidend toe. Die enigste wyse hoe ons sekuriteitsbreuke kan bekamp is deur ekstra maatre√ęls in plek te sit. Veelfaktor-bekragting (MFA) is een hiervan.

Informasietegnologie is tans besig om MFA uit te rol. Die meeste personeel en studente is reeds geregistreer vir MFA. Indien jy nog nie het nie, wil ons vra dat jy dit asseblief dringend doen aangesien dit binnekort nodig gaan wees vir toegang tot sekere dienste. Die eerste groep dienste wat MFA sal vereis is die Microsoft365 toepassings. Dit sluit Outlook en Teams in.

`n Gids met instruksies is onderaan hierdie artikel beskikbaar en al die inligting oor MFA by die Universiteit is beskikbaar op ons dienskatalogus.

WAT IS VEELFAKTOR-BEKRAGTING (MFA)?

Veelfaktor-bekragtiging (MFA) probeer die waarskynlikheid dat iemand toegang tot jou data kan bekom verlaag.  

Dit versterk die sekuriteit van jou GebruikersID deur jou foon, tablet of ander toestel te gebruik om jou identiteit te verifieer wanneer jy toegang tot die Stellenbosch Universiteit se netwerk en hulpbronne probeer bekom. 

Twee items is nodig om by jou inligting uit te kom en dit op te dateer: ‚Äúiets wat jy weet‚ÄĚ (bv. jou wagwoord) en ‚Äúiets wat jy het‚ÄĚ (bv. jou telefoon). Byvoorbeeld, wanneer jy ŇČ OTM gebruik, gebruik jy jou kaart om die transaksie te begin ‚Äď dis “iets wat jy het”. Daarna tik jy jou PIN in – “iets wat jy het”.¬† Sonder beide hierdie faktore sal jou bekragtiging misluk.¬†¬†

HOEKOM MOET EK MFA GEBRUIK? 

Dis toenemend makliker om wagwoorde te bekom. Hulle kan geraai, gesteel en gekraak word en die kombinasie van nuwe tegnologie, kuberkraaktegnieke en die beperkte poel van wagwoorde wat gebruik word vir veelvuldige rekeninge, maak dat aanlyn-linligting geweldig kwesbaar is. Jy weet waarskynlik nie eers wie almal jou wagwoord het en op jou rekeninge kan ingaan nie. 

Daarbenewens weet ons uit ondervinding dat mense nie so goed is met die herkenning van gevaarlike eposse soos ons dink nie. Personeel en studente val daagliks vir kuberkrakers se skelmvalstrikke. Dink so daaraan: Jy werk op die Universiteit se finansi√ęle stelsel. Jy kliek op wat lyk soos `n onskuldige skakel en vul jou gebruikersnaam en wagwoord in. `n Krimineel het nou jou inligting en het toegang tot alles waarna jy toegang het. Op dieselfde manier kan toegang tot ons Menslike Hulpbronne-stelsel verkry word. Kuberkrakers kan die stelsel manipuleer vir hulle doeleindes en ook voorkom dat salarisse aan personeel uitbetaal word. Die moontlikhede is eindeloos as iemand toegang het tot gebruikersname en wagwoorde.¬†

Ons moet stappe neem om te verseker dat ons meer as net een kliek weg is van ŇČ gesteelde salaris of om die slagoffer van identiteitsdiefstal te word.¬†

Veelfaktor-bekragtiging voeg ŇČ ekstra vlak van sekuriteit by jou rekening om te verseker dat jou rekening veilig is selfs al iemand anders jou wagwoord. Hierdie tweede faktor van bekragtiging is apart en onafhanklik van die GebruiksID en wagwoord-stap ‚Äď MFA gebruik nie jou wagwoord nie en sien dit ook nie.

HOE REGISTREER EK VIR MFA?

Registreer deur die stappe in hierdie gids te volg.

Lees meer oor MFA: 

MFA FAQ’s

Terug na basiese beginsels: Veelfaktor-bekragtiging (MFA)

Wat is veelfaktor bekragtiging? En hoekom is dit belangrik?

Video oor MFA deur tech-deskundige Tom Scott.

 

 

Nuwe innovasieruimte by die biblioteek

Dinsdag, November 30th, 2021

Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte is ‚Äėn lewendige, gebruikergesentreerde¬† spasie wat deur tegnologie versterk word om leer en digitale geletterdheid by die Universiteit Stellenbosch te bevorder. Ontwerp- en konstruksiewerkstasies kan bespreek word. Die volgende programmatuur, gereedskap en toerusting is beskikbaar:

  • 3D-drukwerk & 3D-skanderingsdienste
  • AutoDesk sagteware
  • Arduino UNO en Raspberry Pi
  • Solderingstasies
  • Osiloskope
  • Dremel en handgereedskap

Waar:

Boonste vlak, Universiteit Stellenbosch Biblioteek

Bespreek ‚Äėn besoek:

https://sun.ac.za.libcal.com/reserve/Makerspace

https://libguides.sun.ac.za/makerspace

sun-e-HR stelsel nie beskikbaar nie

Dinsdag, November 30th, 2021

Neem asseblief kennis dat die sun-e-HR stelsel vanaf Donderdag 16:30, 15 Desember tot Maandag 08:00, 20 Desember nie beskikbaar sal weens nie weens kritiese stelselopgraderings en onderhoud.

Vir enige navrae kontak asseblief vir Wessel Nolte.

 

 

© 2013-2022 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.