%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250719134112+00'00') /ModDate (D:20250719134112+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 1670 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 527.027 521.469 219.707 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 527.402 520.719 218.957 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 542.777 m 550.984 542.777 l 550.984 543.527 l 61.016 543.527 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(DIENSVLAKKE BEINVLOED DEUR COVID)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Weens ‘n paar positiewe Covid gevalle onder ons IT ondersteuningspersoneel bestaan die moontlikheid dat ons )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(ondersteunsdiensvlakke beïnvloed gaan word totdat personeel kan terugkeer en hul take kan hervat.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(Slegs kritiese “op-perseel” ondersteuning vir personeel sal by die IKT hoofgebou per afspaak hanteer word. Versoeke kan )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(egter steeds aangeteken word by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 196.592 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(ICT Partner Portal)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 196.592 594.302 m 269.114 594.302 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 269.114 595.453 Td /F4 9.0 Tf [( en daar sal so gou moontlik daaraan aandag gegee word.)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Ons vra byvoorbaat om verskoning vir enige ongerief.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 556.975 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Kennisgewings | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 196.5917 594.6202 269.1137 603.7777 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://eur03.safelinks.protection.outlook.com/?url=https://servicedesk.sun.ac.za/&data=04|01||d1b6b742cdf54aca106808d96612c5fd|a6fa3b030a3c42588433a120dffcd348|0|0|637653053084389900|Unknown|TWFpbGZsb3d8eyJWIjoiMC4wLjAwMDAiLCJQIjoiV2luMzIiLCJBTiI6Ik1haWwiLCJXVCI6Mn0=|1000&sdata=iEy06eNzyupORJ4W4sp4aLpHzaacK3buJcECB7Wj5E0=&reserved=0) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000002276 00000 n 0000002388 00000 n 0000002503 00000 n 0000002623 00000 n 0000002731 00000 n 0000002859 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3246 %%EOF Kennisgewings « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Kennisgewings

Opgradering na Office 365 and Windows 10

Woensdag, November 3rd, 2021

‘n Onlangse skrywe van Microsoft het aangedui dat sekere weergawes van Office 2013 en Office 2016 verbindingsprobleme mag ondervind omdat Microsoft ondersteuning op sekere weergawes van diĂ© sagteware staak.  Dit is dus absoluut noodsaaklik dat alle gebruikers so gou as moontlik hulle Office programmatuur moet opgradeer na Office 365.

Ons wil ook graag vra dat gebruikers wat steeds Windows XP, Windows 7 en Windows 8 gebruik hulle rekenaars moet laat opgradeer aangesien dieprogrammatuur nie meer deur Microsoft ondersteun word nie.

Voordele van opgradering

Met die afgelope paar maande se uitdagings, waarom moet ek van my kosbare tyd afstaan vir `n programmatuuropgradering?

Nuwe malware, wat jou data in gevaar stel, word daagliks vrygestel. Behalwe dat `n opgradering nuwe funksies bied, beskerm dit jou ook teen sekuriteitsrisiko’s aangesien die nuwer weergawes van Office en Windows beter sekuriteitsfunksionaliteit het, meer betroubaar is en beter werkverrigting het.

Wanneer moet ek die opgradering doen?

Ons beveel aan dat jy jou rekenaar so gou as moontlik opgradeer sodat dit nie deur malware besmet kan word en data verlore kan gaan nie.

Wie kan my help met die opgradering?

Jy kan op ICT Partner Portal ‘n versoek aanteken waarna jy ‘n verwysingsnommer per epos sal ontvang.  ‘n IT-tegnikus so gou moontlik verbinding tree om te bepaal of `n opgradering moontlik is. 

[Artikel deur Ronel Reynecke]

 

 

(English) Information Security Awareness Training

Dinsdag, Oktober 5th, 2021

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Nuwe houers vir e-afval by IT

Maandag, Oktober 4th, 2021

 As deel van die “Going Green”-projek sal Fasiliteitsbestuur e-afval houers op uitgesoekte plekke op kampus uitplaas. Ons moedig personeel en studente aan om hierdie houers te gebruik vir enige e-afval wat nie US-bates is nie.

Twee van hierdie geel houers (sien voorbeeld regs) sal ook voortaan by IT wees. Een houer word geplaas by die IT HUB-ingang en die tweede sal geplaas word by die diensingang (die deur aan jou regterkant as jy voor IT staan) van die IT-hoofgebou in Hammanshandstraat. Beide houers sal binne die gebou geplaas word by die ingang. 

WAT IS E-AFVAL?

Elektroniese afval (e-afval) is die term wat gebruik word om verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, te beskryf. Dit sluit rekenaars, enige elektroniese toerusting, batterye, ens. in wat uit die weggeruim is deur die oorspronklike eienaars. Meer oor e-afval.

Houers sal onderhou word deur Wasteplan en die universiteit se Wasteplan terreinopsigter sal bepaal wanneer die houers leeggemaak moet word.

Vir enige navrae oor die e-afval projek, stuur gerus `n e-pos aan fmhelpdesk@sun.ac.za.

 

Onthou om in jou Junk Email vouer te kyk

Maandag, Augustus 30th, 2021

Om te verseker dat personeel en studente nie blootgestel word aan gevaarlike strikroof of gemorspos nie het ons stelseladministrateurs en sekuriteitspan vroeër die jaar `n addisionele vlak van sekuriteit implementeer deur die gemorsposfilter strenger te maak. 

Maar hoe werk `n gemorsposfilter? Aan elke boodskap wat ontvang of gestuur word, word`n sekerheidsvlak toegeken op grond van die waarskynlikheid dat dit gemorspos is. Afhangende van diĂ© vlak sal die inkomende boodskap direk na die gebruiker se Junk Email vouer gestuur word, of nie. Die filter kyk na sekere kriteria in die e-pos, soos byvoorbeeld meer as `n sekere hoeveelheid skakels of potensieĂ«l gevaarlike aanhangsels. Om die perfekte balans te tref is moeilik – ons wil nie hĂȘ jy moet belangrike e-posse mis nie, maar terselfdertyd is dit ons verantwoordelikheid om jou en al ons gebruikers te beskerm van kwaadwillige aanvalle.

Om hierdie rede is dit belangrik dat jy gereeld in jou Junk E-mail vouer kyk om seker te maak dat daar nie belangrike e-posse lĂȘ en wag nie. 

Die hoofdoel van Microsoft Outlook se gemorsposfilter is om onwelkome e-posboodskappe weg te hou uit jou Inbox deur dit in die Junk Email vouer te plaas. Hierdie proses word op `n institusionele vlak deur Microsoft toegepas (soos hierbo genoem word), maar jy kan self ook boodskappe van `n persoon of maatskappy merk as gemorspos of nie.

Hoe om jou gemorsposfilter aan te pas.
Hoe om `n e-pos as gemorspos te merk.
Hoe om gemorspos en strikroof by Microsoft aan te meld. (aflaaibare PDF-dokument) 

Vir verdere navrae teken asseblief `n versoek aan op die ICT Partner Portal.

 

 

Diensvlakke beinvloed deur COVID

Maandag, Augustus 23rd, 2021

Weens ‘n paar positiewe Covid gevalle onder ons IT ondersteuningspersoneel bestaan die moontlikheid dat ons ondersteunsdiensvlakke beïnvloed gaan word totdat personeel kan terugkeer en hul take kan hervat.

Slegs kritiese “op-perseel” ondersteuning vir personeel sal by die IKT hoofgebou per afspaak hanteer word. Versoeke kan egter steeds aangeteken word by ICT Partner Portal en daar sal so gou moontlik daaraan aandag gegee word.

Ons vra byvoorbaat om verskoning vir enige ongerief.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.