%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250719212505+00'00') /ModDate (D:20250719212505+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R 18 0 R 20 0 R 22 0 R 24 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4868 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 362.192 521.469 384.542 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 362.567 520.719 383.792 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 377.942 m 550.984 377.942 l 550.984 378.692 l 61.016 378.692 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(VOORDAT JY WEGGAAN)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Die Desembervakansie is om die draai en na die afgelope jaar het ons almal `n week of twee weg nodig. Maar voordat jy )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(gaan is daar `n paar takies wat jy nou al kan afhandel sodat jou terugkoms in Januarie pynloos is. Hier is `n paar wenke:)] TJ ET BT 108.360 598.958 Td /F4 9.0 Tf [(1.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 121.016 598.942 Td /F4 9.0 Tf [(Aktiveer die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 121.016 597.791 m 170.534 597.791 l S BT 170.534 598.942 Td /F1 9.0 Tf [(Out of Office-funksie)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 170.534 597.512 m 259.544 597.512 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 259.544 598.942 Td /F4 9.0 Tf [( op jou sun.ac.za Outlook-posbus en dui aan wanneer jy weer )] TJ ET BT 121.016 587.953 Td /F4 9.0 Tf [(beskikbaar sal wees indien iemand jou moet kontak. Dui ook aan wie die verantwoordelike persoon sal )] TJ ET BT 121.016 576.964 Td /F4 9.0 Tf [(wees gedurende die tydperk wat jy weg is en sit die persoon se e-posadres by op die Out of Office-)] TJ ET BT 121.016 565.975 Td /F4 9.0 Tf [(boodskap.)] TJ ET BT 108.360 555.002 Td /F4 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 121.016 554.986 Td /F4 9.0 Tf [(Maak seker dat enige )] TJ ET BT 209.558 554.986 Td /F1 9.0 Tf [(werkverwante data)] TJ ET BT 290.090 554.986 Td /F4 9.0 Tf [( toeganklik is vir jou kollegas terwyl jy weg is. Moet egter onder )] TJ ET BT 121.016 543.997 Td /F4 9.0 Tf [(geen omstandighede jou wagwoord vir kollegas gee nie aangesien dit `n sekuriteitsrisiko skep.)] TJ ET BT 108.360 533.024 Td /F4 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 121.016 533.008 Td /F4 9.0 Tf [(Indien jou sun-wagwoord moontlik kan verval gedurende die vakansie,)] TJ ET BT 401.141 533.008 Td /F1 9.0 Tf [( )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 403.643 533.008 Td /F1 9.0 Tf [(verander dit eerder voordat jy )] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 403.643 531.578 m 533.189 531.578 l S BT 121.016 522.019 Td /F1 9.0 Tf [(weggaan.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 121.016 520.589 m 162.029 520.589 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 162.029 522.019 Td /F4 9.0 Tf [( As dit verval terwyl jy weg is, kan jy uit jou rekening gesluit word en dit onnodige stres )] TJ ET BT 121.016 511.030 Td /F4 9.0 Tf [(veroorsaak wanneer jy dit moet heraktiveer in Januarie. )] TJ ET BT 108.360 500.057 Td /F4 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 121.016 500.041 Td /F4 9.0 Tf [(Indien jy gedurende die vakansie ’n )] TJ ET BT 264.593 500.041 Td /F3 9.0 Tf [(phishing)] TJ ET BT 302.096 500.041 Td /F1 9.0 Tf [( e-pos)] TJ ET BT 328.601 500.041 Td /F4 9.0 Tf [( ontvang en op skakels gekliek het of jou )] TJ ET BT 121.016 489.052 Td /F4 9.0 Tf [(gebruikersnaam en wagwoord erens suspisieus ingevul het, verander asb. dadelik jou wagwoord by )] TJ ET BT 121.016 478.063 Td /F4 9.0 Tf [(www.sun.ac.za/password. )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 227.549 478.063 Td /F4 9.0 Tf [(Teken ook ’n versoek aan op die ICT Partner Portal)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 227.549 476.912 m 432.641 476.912 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 432.641 478.063 Td /F4 9.0 Tf [( sodat jou toestel nagegaan )] TJ ET BT 121.016 467.074 Td /F4 9.0 Tf [(word na die vakansie. Onthou dat jy ook self spam kan aanmeld met )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 396.146 467.074 Td /F4 9.0 Tf [(Microsoft se Report message )] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 396.146 465.923 m 515.684 465.923 l S BT 121.016 456.085 Td /F4 9.0 Tf [(funksionaliteit in Outlook.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 121.016 454.934 m 221.060 454.934 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 108.360 445.112 Td /F4 9.0 Tf [(5.)] TJ ET BT 121.016 445.096 Td /F1 9.0 Tf [(Informasietegnologie sluit, soos die res van die Universiteit op 24 Desember en maak weer 3 )] TJ ET BT 121.016 434.107 Td /F1 9.0 Tf [(Januarie oop)] TJ ET BT 177.032 434.107 Td /F4 9.0 Tf [(. Indien moontlik, probeer jou versoeke so vroeg as moontlik aanmeld voor jy weggaan.  )] TJ ET BT 121.016 423.118 Td /F4 9.0 Tf [(Indien jy `n kritiese probleem het, kan ons jou moontlik nie `n dag voor die tyd of op die laaste Vrydag help )] TJ ET BT 121.016 412.129 Td /F4 9.0 Tf [(nie aangesien verskaffers ook sluit gedurende die feesseisoen.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 392.140 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Wenke | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 121.0157 598.1092 170.5337 607.2667 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://support.microsoft.com/en-za/help/290846/how-to-use-the-out-of-office-assistant-in-outlook) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 170.5337 598.1092 259.5437 607.2667 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://support.microsoft.com/en-za/help/290846/how-to-use-the-out-of-office-assistant-in-outlook) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 403.6427 532.1752 533.1887 541.3327 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/password) >> endobj 18 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 19 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 121.0157 521.1862 162.0287 530.3437 ] >> endobj 19 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/password) >> endobj 20 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 21 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 227.5487 477.2302 432.6407 486.3877 ] >> endobj 21 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj 22 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 23 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 396.1457 466.2412 515.6837 475.3987 ] >> endobj 23 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://support.microsoft.com/en-us/office/use-the-report-message-add-in-b5caa9f1-cdf3-4443-af8c-ff724ea719d2) >> endobj 24 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 25 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 121.0157 455.2522 221.0597 464.4097 ] >> endobj 25 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://support.microsoft.com/en-us/office/use-the-report-message-add-in-b5caa9f1-cdf3-4443-af8c-ff724ea719d2) >> endobj xref 0 26 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000596 00000 n 0000005516 00000 n 0000005628 00000 n 0000005743 00000 n 0000005863 00000 n 0000005971 00000 n 0000006099 00000 n 0000006248 00000 n 0000006376 00000 n 0000006525 00000 n 0000006653 00000 n 0000006734 00000 n 0000006862 00000 n 0000006943 00000 n 0000007071 00000 n 0000007152 00000 n 0000007280 00000 n 0000007441 00000 n 0000007569 00000 n trailer << /Size 26 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7730 %%EOF Wenke « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Wenke

(English) Error reporting FAQs

Woensdag, Oktober 7th, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Hoe om phishing-pogings te fnuik

Vrydag, Mei 24th, 2019

Ons word dikwels deur personeel en studente gevra wat hulle kan doen om phishing-aanvalle te stop en watter sagteware hulle kan installeer om te voorkom dat hulle slagoffers daarvan word. In sommige gevalle het studente selfs versoek dat hulle rekenaars reggemaak moet word en sagteware installeer moet word om phishing-aanvalle te blok.

Ongelukkig is dit ʼn onmoontlike versoek. Net soos jy ʼn gewone verkoue nie kan voorkom nie, maar eerder ʼn spesifieke lewensstyl  en voorkomende maatreĂ«ls kan toepas om die risiko vir besmetting te voorkom, geld dieselfde vir phishing-aanvalle. En net soos verkoues, gaan kubersekuriteitsrisiko’s altyd daar wees en sal hulle aanpas en verander. Solank daar mense is wat oningelig of nalatig is, sal phishing-aanvalle voortduur.

Die beste manier om jou risiko te verminder is om alle agterdogtige phishing-pogings aan te meld op die ICT Partner Portal. (Meer volledige inligting aan die einde van hierdie artikel) Intussen is hier `n paar basiese reëls wat jou kan help om phishing uit te ken:

  • Gebruik logika
    Moet nooit op skakels kliek, lêers aflaai or aanhangsels oopmaak in e-pos of sosiale media nie, selfs al lyk dit of dit van ʼn bekende, betroubare bron kom. 
  • Oppas vir kort skakels
    Kyk veral krities na kort skakels. Hou altyd die muis oor `n webskakel in ʼn e-pos (bekend as “hovering”) om te kyk of jy na die regte webwerf herlei word. 
  • Lyk die e-pos verdag?
    Lees dit weer. Baie phishing e-posse is voor-die-hand-liggend en sal onoortuigende en algemeen verdagte inhoud bevat.
  • Wees versigtig vir dreigemente en dringende spertye
    Dreigemente en dringendheid, veral komende van ʼn skynbaar egte maatskappye, gee gou die phishing-poging weg. Ignoreer die bangmaaktruuks en kontak eerder die maatskappy telefonies. 
  • Navigeer eerder veilig met HTTPS
    Gebruik altyd, waar moontlik `n veilige webwerf, aangedui deur https:// en `n “slot” ikoon in die blaaier se adresstaaf.
  • Moet nooit publieke, onsekure Wi-Fi vir banksake, aankope of invoer van persoonlike inligting gebruik nie – dit sluit Maties Wi-Fi in
    Gerief behoort nooit meer belangrik as veiligheid te wees nie. 

Wanneer jy ʼn phishing e-pos ontvang, rapporteer dit so gou as moontlik. Daarna kan jy dit dadelik uitvee. 

Jy kan dit rapporteer op die IT se versoekaantekenstelsel, die ICT Partner Portal.

  • Gaan na die ICT Partner Portal.
  • Vul jou inligting in en heg die e-pos as ʼn aanhangsel aan. Jou versoek sal outomaties aangeteken word en die nodige maatreĂ«ls sal getref word deur ons stelseladministrateurs om die res van die kampus te beskerm.

[ARTIKEL DEUR DAVID WILES]

(English) Protecting yourself from spearphishing attacks

Dinsdag, Maart 12th, 2019

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Cybersecurity Awareness month: Some statistics and common sense advice

Maandag, November 5th, 2018

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Cybersecurity Awareness Month: Spear phishing

Dinsdag, Oktober 30th, 2018

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.