%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250720052115+00'00') /ModDate (D:20250720052115+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3909 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 319.181 521.469 427.553 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 319.556 520.719 426.803 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 334.931 m 550.984 334.931 l 550.984 335.681 l 61.016 335.681 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(AANLYN EXCEL OPLEIDING NOU BESKIKBAAR)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(As jy jou Excel-vaardighede wil opskerp het ons net die oplossing vir jou.)] TJ ET BT 61.016 617.431 Td /F4 9.0 Tf [(Jy kan nou ? aanlyn Excel-kursus volg wat al die Microsoft Office Excel 2019 inhoud dek wat jy nodig het om )] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(internasionaal gesertifiseer te wees. Dit sal kursusgangers ook help om hulleself te orienteer binne die Office 2019 en 365-)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(omgewing. )] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die kursus vind plaas oor vier dae en daar is vaste opleidingsperiodes waaruit jy kan kies. )] TJ ET BT 421.160 575.464 Td /F1 9.0 Tf [(Die volgende sessie vind 24 )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F1 9.0 Tf [(tot 27 Augustus plaas.)] TJ ET BT 61.016 544.486 Td /F4 9.0 Tf [(Die enigste vereistes is dat jy rekenaargeletterd is en oor ? tafel- of skootrekenaar, Office365 en ? internetverbinding )] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(beskik. )] TJ ET BT 61.016 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(Om in te skryf vir die kursus, kan jy registreer op SUN-e-HR. Navigeer na )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 355.091 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(my.sun.ac.za)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 355.091 512.357 m 408.110 512.357 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 408.110 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(, kliek op die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 460.634 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(my.sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 460.634 512.357 m 513.653 512.357 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 513.653 513.508 Td /F4 9.0 Tf [( oortjie )] TJ ET BT 61.016 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(en teken aan met jou sun-rekeningdetails. Nadat jy aangeteken het, gaan na )] TJ ET BT 368.195 502.519 Td /F2 9.0 Tf [(Training and development-> Learner Home-)] TJ ET BT 61.016 491.530 Td /F2 9.0 Tf [(>Information Technology)] TJ ET BT 160.313 491.530 Td /F4 9.0 Tf [( en die opsie vir die Excel-kursus sal sigbaar wees.)] TJ ET BT 61.016 471.541 Td /F4 9.0 Tf [(Sodra jy geregistreer is sal StellieTech, die maatskappy verantwoordelik vir die opleiding, jou kontak. Hulle instrukteurs sal )] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(saam met jou jou vordering met die opleiding monitor, jou bystaan en sekermaak dat jy op die regte spoor bly met die )] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(program.)] TJ ET BT 61.016 429.574 Td /F4 9.0 Tf [(Die opleidingmateriaal wat gedek word, is presies dieselfde materiaal wat gedek word in StellieTech opleidingsentrums. Al )] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie sentrums voldoen aan globale industriestandaarde en internasionaal geakkrediteerde sertifisering.)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Op die platform sal jy julle pre-toetse vind, opleidingsvideo's, oefen-simulasies, post-toetse en aflaaibare werkboeke. Al )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(die inligting is duidelik uiteengesit op die platform en baie gebruikersvriendelik. )] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Meer gedetailleerde inligting oor die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 206.078 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Excel-kursus.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 206.078 366.467 m 260.087 366.467 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 349.129 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Nuus,Kennisgewings,Opleiding | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 355.0907 512.6752 408.1097 521.8327 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://my.sun.ac.za) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 460.6337 512.6752 513.6527 521.8327 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://my.sun.ac.za) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 206.0777 366.7852 260.0867 375.9427 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/files/2020/06/Excel-course.pdf) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000004529 00000 n 0000004641 00000 n 0000004756 00000 n 0000004876 00000 n 0000004984 00000 n 0000005112 00000 n 0000005183 00000 n 0000005311 00000 n 0000005382 00000 n 0000005510 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5618 %%EOF Opleiding « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Opleiding

Wil jy inskryf vir `n kursus, maar jy’t geen idee hoe nie?

Vrydag, Augustus 16th, 2013

Soos julle reeds weet is daar vele IT-kursusse om van te kies en waarvoor jy gratis kan inskryf. Jy het al probeer inskryf op die personeelportaal, maar dit was so verwarrend dat jy maar liewer die hasepad gekies het en summier die IT Dienstoonbank gebel het.

Moenie paniekerig raak nie – dit lyk erger as wat dit is en ons sal jou stap-vir-stap wys hoe om dit te doen.

STAP 1

Gaan na die personeelportaal – my.sun.ac.za

STAP 2

Kliek op SUN-eHR

STAP 3

Teken aan met jou US gebruikersnaam en wagwoord

Pic4

STAP 4

Kliek op Training and Development en daarna Learner Home.

Pic5

STAP 5

Kliek op Catalog en kies Information Technology

Pic6

 STAP 6

Kies jou kursus

Pic7

 Vir meer inligting oor Augustus se kursusse, kliek hier.

 

 

 

Vista & Blackboard staan opsy vir Moodle

Vrydag, Mei 24th, 2013

Vanaf 2014 skakel die Universiteit se elektroniese onderrigleerbestuurstelsel oor van Vista en BlackBoard Learn na ‘n oop-bron e-Leer-stelsel, Moodle. Die oorskakeling is genoodsaak deur  ‘n verandering in die Universiteit se strategie en tekortkominge in die bestaande stelsel wat nie reggestel kon word nie. Die besluit is gegrond op `n deeglike ondersoek. Moodle is dus voortaan die standaard e-Leer stelsel van die Universiteit.

‘n Taakspan (Johann Kistner, drr Antoinette van der Merwe & JP Bosman en me Marinda van Rooyen) het die evaluering gedoen, insluitend konsultasie met akademiese, administratiewe en steundienste personeel.  Daar is ook gekyk na hoe die stelsels suksesvol en op groot skaal by ander universiteite gebruik word.  Uiteindelik is die besluit gemaak op grond van ‘n stel vooraf gedefinieërde, geweegde kriteria. Dit het volgende in ag geneem:

  1. Toegang tot die stelsel van buite kampus moet betroubaar wees. Daar is `n beduidende groei in die gebruik van e-Leertegnologie van buite die kampus:  dienskursusse, nagraadse modules, en studente wat vanaf hul huise werk.
  2. E-assessering word toenemend gebruik, dus is `n betroubare assesseringskomponent noodsaaklik.  
  3. ’n Mobiele koppelvlak wat op alle toerusting werk, agv die groot toename in die gebruik van mobiele toerusting (selfone, tabletrekenaars, skootrekenaars).
  4. ‘n Akkurate tredhoustelsel om rekord te hou van studente se vordering. 
  5. Af-lyn funksionaliteit om voorsiening te maak dat studente die leermateriaal en ander inligting maklik kan sinkroniseer na  toerusting terwyl hulle op kampus is en dan tuis kan werk sonder om aanlyn te wees.
  6. ‘n Meer soepel lisensiëringsmodel aangesien beperkende lisensieooreenkomste nie meer volhoubaar is indien daar groter gemeenskapsbetrokkenheid en samewerking met skole en ander Universiteite, veral op die Afrika kontinent (bv in die CHEC kursusse, skole ondersteuning) in die vooruitsig gestel word nie. 

In praktyk beteken dit dat Moodle vanaf Januarie vir alle modules gebruik word, en dat Vista en BlackBoard net tot Maart 2014 vir 2013 modules beskikbaar bly (tot na die laaste eksamengeleentheid).

Die kort tydperk voor die implentering moet plaasvind bied `n groot uitdaging vir dosente om inligting  betyds te migreer, asoof aan IT om die bedieners betyds gereed te kry.  Die projek word tans gedefinieer en daar word streng by `n tydlyn gehou om te verseker dat hierdie doelwit bereik word. 

Meer inligting sal ook in volgende uitgawes van Bits & Bytes kommunikeer word. 

Turnitin fnuik plagiaat

Vrydag, Mei 24th, 2013

Akademiese werk aan ’n universiteit bring mee dat die student blootgestel word aan die idees, geskrewe materiaal en ander intellektuele en kreatiewe produkte van ander. Die bedoeling met akademiese studie is juis dat die idees van sowel die dosent as die student deur hierdie idees en materiaal van ander gevorm en geslyp sal word. Terselfdertyd moet die student ook verder gaan as dit wat ander gedink, geskryf en geskep het en dit krities evalueer, nuwe en oorspronklike insette of sinteses maak, en dit van toepassing maak op eietydse internasionale en plaaslike problematieke. Hierin lê die besondere bevrediging van akademiese werk op universiteitsvlak. 

Uiteraard kan die dosent slegs evalueer wat die bydrae van die student self is wanneer die bydrae van ander persone duidelik onderskei word. Dit gebeur by wyse van erkende stelsels van erkenning en aanhaling. Deur nie hierdie konvensies te volg en die nodige erkenning te gee nie, word die grondslag van die akademiese werk aan ’n universiteit ondermyn. Deur die werk (woorde, idees, skeppinge) van ander persone oor te neem asof dit die skrywer se eie is, word plagiaat gepleeg. 

Die universiteit gebruik Turnitin om plagiaat mee te toets. Turnitin integreer met die Leerbeheerstelsel (Webstudies of Ematies). Werkstukskakels word binne die LBS geskep wat deur studente gebruik word om hulle werkstukke na op te laai. Die werkstukke wat opgelaai word, word in ‘n databasis gestoor en word dan gebruik vir die toets van plagiaat. Dit verhoed dat een student ‘n ander student se werkstuk kan gebruik, deur woorde en sinne wat ooreenkom te identifiseer. Werkstukke word ook teen bestaande webblaaie, aanlyn boeke, koerante en journale getoets. 

Die mees suksesvolle benaderings m.b.t. die hantering van plagiaat in die geval van studente laat ruimte vir wat genoem kan word ’n ontwikkelingsbenadering, naamlik dat die voorkoms van gevalle van plagiaat – uitgesonderd gevalle van ’n ernstige aard gebruik word as ’n geleentheid om die persone wat hulle daaraan skuldig maak te wys op wat verwag word en hoe om met inligting om te gaan, asook om (byvoorbeeld) die werkstuk oor te doen. 

Vir meer inligting oor die universiteit se Interim-benadering m.b.t. die hantering van plagiaat, besoek die SOL webtuiste: http://stbweb02.stb.sun.ac.za/sol/beleide: 

Inligting verkry en aangepas uit Interim riglyne vir die hantering van plagiaat deur Marinda van Rooyen

 

TURNITIN/WebStudies webwerf

TURNITIN Aantekenprobleme & hulp

–          As jy nie kan aanteken by WebSTudies of Blackboard, gaan na www.sun.ac.za/useradm  en verander joiu wagwoord.

–          Vir enige ander WebSTudies of Blackboard-verwante navrae (modules wat nie wys nie, ens.), stuur e-pos aan WebStudies of Samuel Morris.
            Tel:  +27(0)21 808-2443

 

 

 

MS Project vir `n meer georganiseerde kantoor

Vrydag, Maart 8th, 2013

Bestaan `n groot gedeelte van jou dag daaruit om projekte te bestuur en te sorg dat alles glad verloop? Of jy nou amptelik `n projekbestuurder is of nou betrokke is by verskeie van jou afdeling se projekte, MS Project kan moontlik jou dagtaak vergemaklik.

Microsoft Project (MSP, MSOP of WinProj) is `n projekbestuur sagteware program, ontwikkel en verkoop deur Microsoft. Die sagteware is ontwerp om projekbestuurders te help om `n plan te ontwikkel, hulpbronne toe te ken aan take, vordering te volg, begrotings te bestuur en werksladings te analiseer.  (BRON: Wikipedia) Informasietegnologie bied gratis MS Project 2010 Vlak 1 en ook 2 kursusse aan. Maar jy sal gou moet spring!

Daar is nog net twee datums beskikbaar: 

Microsoft Project Level 1: Stellenbosch –  19 & 20 Maart

Microsoft Project Level 2: Stellenbosch – 8 & 9 April

 

KURSUSINLIGTING

MS Project Level 1

Getting started with Microsoft Project

Creating a Project Plan

Managing Tasks in a Project Plan

Managing Resources in a Project Plan

Finalising a project Plan

   
Ms Project Level 2

Exchanging Project Plan Data with Other Applications

Updating a Project Plan

Managing Project Costs

Reporting Project Data Visually

Reusing Project Plan Information

 

Stuur dus asseblief vir ons e-pos by itkursus@sun.ac.za indien jy enige verdere inligting benodig. Inskrywing  kan aanlyn gedoen word deur aan te teken op die personeelportaal en die SUN-e-HR opsie te selekteer. Sien ook IT se selfhelp-wiki vir meer besonderhede.

Gratis opleidingsgeleenthede vir aspirant IT-deskundiges

Woensdag, Desember 12th, 2012

Microsoft het onlangs aangekondig dat die maatskappy van plan is om `n aantal kursusse vir US-personeel en hulle kinders te borg. CTU Training Solutions, die maatskappy wat tans IT-kursusse aan personeel bied, het Universiteit Stellenbosch, as een van hulle 3 grootste kliënte, genader met hierdie unieke Microsoft-aanbod.

Aansoekers moetvir die 1ste jaar elke oggend kan klas bywoon, of die klasse na ure kan bywoon. Iemand uit ‘n nie-IT verwante omgewing kan die kursus doen in die 1ste jaar, maar word verplig om die 2de jaar ‘n IT pos te beklee en die kennis wat geleer is op `n praktiese vlak toe te pas. Gedurende hierdie tweede jaar sal Microsoft dan ook die persoon se werkverrigting nagaan en beoordeel.

Kinders van US-personeel kan ook aansoek doen om hierdie kursusse te loop. Neem asseblief kennis dat sekere voorwaardes geld. Dit is veral van toepassing op personeellede (byvoorbeeld enkelouers) wie se kind sy/haar skoolopleiding voltooi het maar nie oor die finansiële middele beskik om verder te studeer nie. Voorheen benadeelde en gestremde aansoekers, sowel as aansoekers van huishoudings met `n enkel-inkomste of enkelouer, sal voorkeur geniet. Aansoekers mag ook versoek word om `n geskrewe motivering voor te lê waarin hulle uiteenset waarom hulle kwalifiseer vir die befondsing.

Die enigste twee voorwaardes is dat die ouers of maatskappy bereid moet wees om maandeliks R2000 te gee vir die kind se reis en verblyf en die kind moet ook in die 2de jaar van studie ‘n internskap doen. CTU sal wel help met die plasing van interns by maatskappye

Aangesien hierdie die kursusse gewoonlik R40 000 beloop en met hierdie geleentheis gratis verskaf word, is dit `n wonderlike geleentheid vir aspirant IT-deskundiges.

Stuur asseblief aansoeke vir befondsing aan Petro Uys,  puys@sun.ac.za. Aansoekers sal op Vrydag, 11 Januarie in kennis gestel word of hulle aansoeke suksesvol was.

Meer inligting ….

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.