%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250720103335+00'00') /ModDate (D:20250720103335+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3909 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 319.181 521.469 427.553 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 319.556 520.719 426.803 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 334.931 m 550.984 334.931 l 550.984 335.681 l 61.016 335.681 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(AANLYN EXCEL OPLEIDING NOU BESKIKBAAR)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(As jy jou Excel-vaardighede wil opskerp het ons net die oplossing vir jou.)] TJ ET BT 61.016 617.431 Td /F4 9.0 Tf [(Jy kan nou ? aanlyn Excel-kursus volg wat al die Microsoft Office Excel 2019 inhoud dek wat jy nodig het om )] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(internasionaal gesertifiseer te wees. Dit sal kursusgangers ook help om hulleself te orienteer binne die Office 2019 en 365-)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(omgewing. )] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die kursus vind plaas oor vier dae en daar is vaste opleidingsperiodes waaruit jy kan kies. )] TJ ET BT 421.160 575.464 Td /F1 9.0 Tf [(Die volgende sessie vind 24 )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F1 9.0 Tf [(tot 27 Augustus plaas.)] TJ ET BT 61.016 544.486 Td /F4 9.0 Tf [(Die enigste vereistes is dat jy rekenaargeletterd is en oor ? tafel- of skootrekenaar, Office365 en ? internetverbinding )] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(beskik. )] TJ ET BT 61.016 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(Om in te skryf vir die kursus, kan jy registreer op SUN-e-HR. Navigeer na )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 355.091 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(my.sun.ac.za)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 355.091 512.357 m 408.110 512.357 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 408.110 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(, kliek op die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 460.634 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(my.sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 460.634 512.357 m 513.653 512.357 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 513.653 513.508 Td /F4 9.0 Tf [( oortjie )] TJ ET BT 61.016 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(en teken aan met jou sun-rekeningdetails. Nadat jy aangeteken het, gaan na )] TJ ET BT 368.195 502.519 Td /F2 9.0 Tf [(Training and development-> Learner Home-)] TJ ET BT 61.016 491.530 Td /F2 9.0 Tf [(>Information Technology)] TJ ET BT 160.313 491.530 Td /F4 9.0 Tf [( en die opsie vir die Excel-kursus sal sigbaar wees.)] TJ ET BT 61.016 471.541 Td /F4 9.0 Tf [(Sodra jy geregistreer is sal StellieTech, die maatskappy verantwoordelik vir die opleiding, jou kontak. Hulle instrukteurs sal )] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(saam met jou jou vordering met die opleiding monitor, jou bystaan en sekermaak dat jy op die regte spoor bly met die )] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(program.)] TJ ET BT 61.016 429.574 Td /F4 9.0 Tf [(Die opleidingmateriaal wat gedek word, is presies dieselfde materiaal wat gedek word in StellieTech opleidingsentrums. Al )] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie sentrums voldoen aan globale industriestandaarde en internasionaal geakkrediteerde sertifisering.)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Op die platform sal jy julle pre-toetse vind, opleidingsvideo's, oefen-simulasies, post-toetse en aflaaibare werkboeke. Al )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(die inligting is duidelik uiteengesit op die platform en baie gebruikersvriendelik. )] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Meer gedetailleerde inligting oor die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 206.078 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Excel-kursus.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 206.078 366.467 m 260.087 366.467 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 349.129 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Nuus,Kennisgewings,Opleiding | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 355.0907 512.6752 408.1097 521.8327 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://my.sun.ac.za) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 460.6337 512.6752 513.6527 521.8327 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://my.sun.ac.za) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 206.0777 366.7852 260.0867 375.9427 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/files/2020/06/Excel-course.pdf) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000004529 00000 n 0000004641 00000 n 0000004756 00000 n 0000004876 00000 n 0000004984 00000 n 0000005112 00000 n 0000005183 00000 n 0000005311 00000 n 0000005382 00000 n 0000005510 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5618 %%EOF Opleiding « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Opleiding

Vat kortpad

Vrydag, April 20th, 2012

Soms is daar net nie tyd om dinge op die lang manier te doen nie. Ons het vir jou `n paar kortpaaie vir jou webblaaier op jou sleutelbord gaan opspoor.

(kortpaaie te danke aan www.iafrica.com)

Open a new tab

Ctrl + T

Close a new tab

Ctrl + W

Switch tabs

Ctrl + Tab, Ctrl + Shift + Tab

Open link in new tab

Ctrl + left click, mousewheel click

Open last closed tab

Ctrl + Shift + T

Open tab in Incognito/Stealth mode

Ctrl + Shift + N

Scroll horizontally

Shift + mousewheel up or down

Increase/Decrease font size

Ctrl + mousewheel up or down

Save bookmark

Ctrl + D

Jump to next text field/box

Tab, Shift + Tab

Copy, Cut, Paste text

Ctrl + C, Ctrl + X, Ctrl + V

View browsing history

Ctrl + H

Download link

Ctrl + left mouse click

Reload page

F5

Go to homepage

Alt + Home

Open Chrome task manager

Shift + Escape

Jump to address bar

Ctrl + L

Go to beginning, end of page

Home, End

Stop webpage loading

Esc

Activate full-screen mode

F11

Show downloads page

Ctrl + J

Find word/phrase in page

Ctrl + F

Wil jy vir jou rekenaar ore aansit?

Vrydag, Maart 9th, 2012

Is jy moeg om geintimideer te word deur jou rekenaar? Ons mag dalk net `n paar idees hĂȘ wat sal verseker dat jy die oorhand kry.

Informasie Tegnologie bied weer, soos elke jaar, van Maart tot Desember gratis opleiding vir alle US-personeellede. Meer informasie oor registrasie en die verskillende kursusse kan gekry word op die IT-wiki.

Verander jou uitkyk met Outlook

Vrydag, Maart 9th, 2012

Voel dit soms of Outlook jou hele werksdag opneem? Met `n paar eenvoudige veranderinge, kan jy Outlook vir jou laat werk in plaas van teen jou.

Maak jy ook hierdie foute in Outlook?  

Fout nr 1: Jy ontvang `n e-pos en wil vir `n kollega slegs `n gedeelte daarvan aanstuur. Jy selekteer die teks, kopieer dit , maak `n nuwe e-pos oop en plak dit daarin. Of jy stuur die e-pos aan en vee alles uit wat jy nie wil stuur nie.

Fout nr 2:  Om `n nuwe afspraak te skep dubbel-kliek jy die begintyd in jou Kalender, tik die details in, kies die begin en einde-tye in die aftuimellys en kliek “Save and Close”.

Fout nr 3: Wanneer jy Outlook gebruik is die eerste skerm wat jy sien jou Inmandjie. Jou aandag word vir die volgende 30 minute afgetrek deur `n vlaag e-posse en jy mis `n belangrike vergadering.

Fout nr 4: Jy werk in jou Kalender en wil `n nuwe e-pos stuur. Jy kliek op “Mail” en  “New Email”.

Fout nr 5: Jy lees `n nuwe e-pos, los dit vir nou in jou Inmandjie en merk dit as ongelees om jou te herinner dat jy later aandag daaraan moet gee.

As jy hierdie foute maak, kan jy soveel as 3 weke per jaar verloor, omdat daar meer effektiewe maniere is om al hierdie Outlook-funksies te verrig.

Die meeste mense gebruik Outlook slegs vir e-pos en die bestuur van vergaderings. Hulle kry nooit die geleentheid om dit te gebruik as `n middel om produktiwiteit te verbeter en tot 40 minute per dag te bespaar nie.

As jy ook wil leer hoe om die meeste van jou dag te maak met Outlook se hulp, skryf nou in vir ons nuwe 5-uur  Outlook Produktiwiteitswerkswinkel. In die proses sal jy `n gewaarborgde stelsel leer wat jou daaglikse werkvloei effektief sal bestuur.

Vir meer inligting oor hierdie werkswinkel, stuur e-pos aan itkursus@sun.ac.za, lees meer op die wiki of kontak die IT Dienssentrum by 808 4367.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.