%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20220706221408+00'00') /ModDate (D:20220706221408+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3298 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 268.783 521.469 477.951 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 269.158 520.719 477.201 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(EEN WAGWOORD MINDER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Ons het goeie nuus as jy†moeg is om daagliks†? stroom wagwoorde te probeer onthou. Binnekort is daar een minder )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(wanneer ons die†AIS/Tera Term aantekenmetode vergemaklik.†)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Die aanpassing van die aantekenproses beteken dat jy voortaan met jou gewone netwerkgebruikersnaam en -wagwoord )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(sal kan aanteken by sun022, die stelsel wat, onder andere, Tera Term huisves.†)] TJ ET BT 61.016 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(Die eerste fase van die proses is ?†ďsoft roll-outĒ, waar SSO \(Same Sign On\) implementeer word. Gedurende hierdie )] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(tydperk sal jy met jou netwerk of steeds met jou bestaande AIS gebruikersnaam, totdat dit verval, kan aanteken. Indien jou )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(AIS wagwoord verval, sal dit nie deur die†IT Dienstoonbank-agente herset kan word nie en†jy sal jou )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(netwerkgebruikersnaam en -wagwoord moet begin gebruik.†)] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(Huidige AIS gebruikers \(met meer as een AIS gebruikersnaam\) se primÍre AIS-gebruikersnaam sal gekoppel word aan )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(hulle netwerkgebruikersnaam.)] TJ ET BT 61.016 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(Nadat SSO implementeer is, sal nuutgeskepte AIS gebruikers se gebruikersname programaties gestel word na hul US )] TJ ET BT 61.016 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(nommer.†Dit impliseer ook dat AIS gebruikername, -rolle en -funksies nie hergebruik sal kan word nie.†)] TJ ET BT 61.016 387.165 Td /F3 9.0 Tf [(Neem kennis dat wagwoorde vir hierdie funksies nie gedeel mag word tussen personeel nie en dat indien dit wel gedoen )] TJ ET BT 61.016 376.176 Td /F3 9.0 Tf [(word, dit die†)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 112.037 376.176 Td /F3 9.0 Tf [(Elektroniese Kommunikasiebeleid)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 112.037 375.025 m 247.082 375.025 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 247.082 376.176 Td /F3 9.0 Tf [(†oortree. Die SSO-benadering beteken ook dat een wagwoord toegang gee )] TJ ET BT 61.016 365.187 Td /F3 9.0 Tf [(tot jou private Menslike Hulpbronne inligting. Indien jy dus jou wagwoord deel, deel jy ook jou persoonlike inligting.)] TJ ET BT 61.016 345.198 Td /F3 9.0 Tf [(Nuwe addisionele identiteite moet eerder op†SUNiD geskep word. †)] TJ ET BT 61.016 325.209 Td /F3 9.0 Tf [(Vir enige verdere navrae, kontak gerus die IT Dienstoonbank by 808 4367.)] TJ ET BT 61.016 305.220 Td /F3 9.0 Tf [(†)] TJ ET BT 61.016 286.731 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:Wagwoord | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 112.0367 375.3436 247.0817 384.5011 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://stbweb01.stb.sun.ac.za/university/Policies/ecp/ecp_december_eng.pdf) >> endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000540 00000 n 0000003890 00000 n 0000004002 00000 n 0000004109 00000 n 0000004225 00000 n 0000004353 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 4479 %%EOF wagwoord « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorie√ę

  • Argiewe

wagwoord

(English) Cybersecurity Awareness Month: Creating strong passwords

Dinsdag, Oktober 5th, 2021

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Step Up to Stronger Passwords

Dinsdag, Oktober 5th, 2021

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Een wagwoord minder

Donderdag, Mei 12th, 2016

Ons het goeie nuus as jy¬†moeg is om daagliks¬†ŇČ stroom wagwoorde te probeer onthou. Binnekort is daar een minder wanneer ons die¬†AIS/Tera Term aantekenmetode vergemaklik.¬†

Die aanpassing van die aantekenproses beteken dat jy voortaan met jou gewone netwerkgebruikersnaam en -wagwoord sal kan aanteken by sun022, die stelsel wat, onder andere, Tera Term huisves. 

Die eerste fase van die proses is ŇȬ†‚Äúsoft roll-out‚ÄĚ, waar SSO (Same Sign On) implementeer word. Gedurende hierdie tydperk sal jy met jou netwerk of steeds met jou bestaande AIS gebruikersnaam, totdat dit verval, kan aanteken. Indien jou AIS wagwoord verval, sal dit nie deur die¬†IT Dienstoonbank-agente herset kan word nie en¬†jy sal jou netwerkgebruikersnaam en -wagwoord moet begin gebruik.¬†

Huidige AIS gebruikers (met meer as een AIS gebruikersnaam) se primêre AIS-gebruikersnaam sal gekoppel word aan hulle netwerkgebruikersnaam.

Nadat SSO implementeer is, sal nuutgeskepte AIS gebruikers se gebruikersname programaties gestel word na hul US nommer. Dit impliseer ook dat AIS gebruikername, -rolle en -funksies nie hergebruik sal kan word nie. 

Neem kennis dat wagwoorde vir hierdie funksies nie gedeel mag word tussen personeel nie en dat indien dit wel gedoen word, dit die Elektroniese Kommunikasiebeleid oortree. Die SSO-benadering beteken ook dat een wagwoord toegang gee tot jou private Menslike Hulpbronne inligting. Indien jy dus jou wagwoord deel, deel jy ook jou persoonlike inligting.

Nuwe addisionele identiteite moet eerder op SUNiD geskep word.  

Vir enige verdere navrae, kontak gerus die IT Dienstoonbank by 808 4367.

 

Wat is verkeerd met jou wagwoord?

Vrydag, Oktober 10th, 2014

Wagwoorde is `n belangrike komponent van rekenaarsekuriteit en jou elektroniese sleutel to Universiteit Stellenbosch se netwerk. Maar watter wagwoorde is die mees effektief?

Lorrie Faith Cranor is `n sekuriteitsnavorser en `n Mede-professor in Rekenaarwetenskap en van Ingenieurswese en Openbare beleid by die Carnegie Mellon Universiteit. In Maart vanjaar het sy `n TED Talks aanbieding gegee oor haar studie van duisende oorspronklike wagwoorde om vas te stel watter verrassende, baie algemene foute gebruikers, sowel as veilige webwerwe, maak en sekuriteitsrisikos veroorsaak.

Kyk gerus onder na haar interessante gevolgtrekkings oor wagwoorde. Jy mag moontlik daarna jou eie wagwoord wil hersien. Instruksies oor hoe om dit te doen kan op ons wiki gedoen word of probeer die selfhelp-funksie aanlyn.

http://www.ted.com/talks/lorrie_faith_cranor_what_s_wrong_with_your_pa_w0rd

Wagwoordsinkronisasie `n kopseer?

Vrydag, Augustus 31st, 2012

Elke 90 dae kry jy `n e-pos van helpinfo@sun.ac.za wat jou vriendelik versoek om jou wagwoord te verander. Ons almal weet dat, alhoewel dit irriterend is, ook nodig is vir sekuriteitsredes.

`n 2007 studie deur Microsoft se navorsingspan het gevind dat die gemiddelde gebruiker 6.5 wagwoorde op die internet het, dat elke persoon ongeveer 25 rekeninge het wat wagwoorde benodig en gemiddeld 8 wagwoorde per dag moet intik! En dit was in 2007, 5 jaar gelede – dink net hoe lyk daardie syfers teen die tyd.

As jy meer as een toestel gebruik, raak wagwoordverandering `n nagmerrie. Maar daar is `n paar stappe wat jy kan volg om die verandering gladder te laat verloop.

Skakel al die toestelle af, behalwe een, bv. die skootrekenaar.

Teken aan by http://www.sun.ac.za/useradm, selekteer die Change Password opsie, en kies`n nuwe wagwoord volgens die riglyne wat verskaf word.

Teken af van die netwerk met die Logout opsie wat op useradm gegee word.

Teken daarna aan op die netwerk met die nuwe wagwoord.

Maak seker dat alle netwerktoegang (epos, internet, netwerkspasie) suksesvol beskikbaar is.

Skakel die ander toestelle een na die ander aan, verskaf die nuwe wagwoord.

Onthou, jy kan self jou wagwoord enige tyd verander op http://www.sun.ac.za/useradm by die Change Password-opsie. Probeer om te hou by die riglyne wat gegee word om jou wagwoord so veilig moontlik te hou Рdit sal jou baie moeite en frustrasie spaar op die lange duur. As jy jou wagwoord heeltemal vergeet het, kan jy dit self verander deur te gaan na die personeelportaal.

Nog wenke vir die verandering van jou wagwoord kan by https://stbsp01.stb.sun.ac.za/innov/it/it-help/Wiki%20Pages/Change%20password.aspx gekry word.

 

© 2013-2022 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.