SEARCH
  • [:en]Recent Posts[:af]Onlangse bydraes

  • [:en]Categories[:af]Kategorieë

  • [:en]Archives[:af]Argiewe

Connectivity

[:en]Internet outage: Feedback[:af]Internetonderbreking: Terugvoer[:]

Friday, October 4th, 2019

[:en]

Early on Thursday morning we were notified by our internet provider, TENET, that there has been a break in internet connection between UWC and SUN. This caused an internet outage on the entire SU network for most of the morning.

Technicians were immediately dispatched to the site and after investigating, established that the infrastructure has been vandalised and the fibre cable cut. Maintenance then proceeded to replace the damaged equipment and restore connectivity. Unfortunately both primary and secondary links were compromised and also had to repair the backup link.

We apologise for the inconvenience and appreciate your patience. During incidents such as these please remember to follow our Twitter feed where we will post regular updates.

 

[:af]

Vroeg Donderdagoggend is ons deur ons internetdiensverskaffer, TENET, in kennis gestel dat daar ’n onderbreking in die internetverbinding tussen UWC en SUN is. Dit het veroorsaak dat die hele US-netwerk vir ’n groot gedeelte van die oggend sonder internet moes funksioneer.

Tegnici is dadelik na die perseel gestuur om ondersoek in te stel en het bevestig dat die infrastruktuur gevandaliseer en die veselkabel afgesny is. Die beskadigde toerusting is vervang en konnektiwiteit is herstel. Ongelukkig is beide die primêre en sekondêre skakels beïnvloed en moes tegnici ook die rugsteun verbinding herstel.

Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer julle geduld. Hou in gedagte dat, gedurende insidente soos hierdie, ons gereelde opdaterings sal plaas t.o.v. die situasie op ons Twitter-rekening.

[:]

[:en]IT maintenance[:af]IT-onderhoud[:]

Monday, August 5th, 2019

[:en]

Over the following few weeks Information Technology will be conducting maintenance on servers and systems over specific weekends and some downtime can be expected. 

Weekend of 31 August: Critical maintenance will be taking place on Saturday, 31 August, from 07:00 to Sunday, 1 September, 13:00. During this period a large number of functions and applications will temporarily be unavailable. This includes, among others, Financial Services; Student Administration Services; meal bookings; ePayments; schedules; password change and eApplications. SUNLearn will not be influenced by this maintenance.

Weekend of 6 September: Quarterly, scheduled maintenance will be taking place from Friday, 6 September 22:00 until Monday, 9 September at 08:00. A wide range of systems and services will not be available during this time.

Due to the extent of this maintenance and the necessity for thorough testing of systems and services the possibility exists for continued interruptions into the new week.

Please rest assured that we will try our best to limit interruptions to a minimum. For inquiries please contact the IT Service Desk at 021 808 4367 or log a request on the ICT Partner Portal.

[:af]

Oor die paar weke sal Informasietegnologie oor sekere naweke ​onderhoud uitvoer op bedieners en stelsels. Daar sal gevolglik tye wees wanneer stelsels nie beskikbaar is nie.

Naweek van 31 Augustus: Kritiese onderhoud vind Saterdag, 31 Augustus, vanaf 07:00 tot Sondag, 1 September om 13:00 plaas. ʼn Groot aantal funksies en toepassings sal gedurende hierdie tydperk nie beskikbaar wees nie. Dit sluit, onder andere in: Finansiële Dienste; Studente-administrasiedienste; etebesprekings; eBetalings; wagwoordverandering; roosters en eAansoeke. SUNLearn sal nie deur hierdie onderhoud beïnvloed word nie.

Naweek van 6 September: Kwartaallikse, geskeduleerde onderhoud vind plaas vanaf 22:00 Vrydag, 6 September tot 08:00 Maandag, 9 September. Verskeie stelsels en dienste sal gedurende hierdie tydperk nie beskikbaar wees nie.

Wees verseker dat ons alles binne ons vermoë sal doen om onderbrekings tot die minimum te beperk. Vir navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ʼn versoek aan op die ICT Partner Portal.

 

[:]

[:en]IT maintenance: Feedback[:af]IT-onderhoud: Terugvoer[:]

Friday, July 19th, 2019

[:en]

During both the weekends of 18 June and 12 July Information Technology carried out essential maintenance on various servers and systems. In both cases we encountered problems which caused some systems and services to be unavailable over the weekend, as well as into the following week. These outages were mainly caused by ageing technology and complex inter-dependencies between systems which make 100% availability difficult to achieve.

All systems and services have since been restored and are all once again online. We realise that disruptions such as these impact directly on the productivity of, and services to, our staff and students and although we try to limit them to a minimum, sometimes complexity has unpredictable consequences. We apologise for the inconvenience during these downtimes and can assure you that we try our best to ensure optimal service.

For inquiries please contact the IT Service Desk at 021 808 4367 or log a request on the ICT Partner Portal

[:af]

Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het ons probleme teëgekom wat veroorsaak het dat sommige stelsels en dienste nie die betrokke naweke, sowel as die daaropvolgende week, beskikbaar was nie. Hierdie onderbrekings is hoofsaaklik veroorsaak deur verouderde tegnologie en komplekse interafhanklikheid tussen stelsels wat dit moeilik maak om 100% beskikbaarheid te handhaaf.

Alle stelsels en dienste is intussen herstel en is weer aanlyn. Ons besef dat onderbrekings soos hierdie ’n direkte impak het op die produktiwiteit van en dienste aan ons personeel en studente. Alhoewel ons probeer om onderbrekings tot ’n minimum te beperk, het kompleksiteit soms onvoorspelbare resultate. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die aftye veroorsaak het en kan julle verseker dat ons ons bes probeer om ten alle tye die beste diens te lewer. 

Vir enige verdere navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ’n versoek aan op die ICT Partner Portal

[:]

[:en]Update: Services temporarily restored[:af]Nuutste: IT-dienste tydelik herstel[:]

Monday, July 15th, 2019

[:en]

Essential emergency maintenance to replace a faulty memory module was conducted on Saturday from 07:00 to 12:00. During the process it was discovered that there are additional hardware problems and this caused several services not to be available.

However, our IT staff succeeded in restoring essential core services on a temporary basis late last night. The final restore and replacement of the faulty hardware will take place at a later stage.

We apologise for the inconvenience. For inquiries please contact the IT Service Desk at 021 808 4367 or log a request on the ICT Partner Portal.

[:af]

Noodsaaklike noodonderhoud is Saterdag vanaf 07:00 tot 12:00 uitgevoer om ’n foutiewe geheue-module te vervang. Gedurende die proses is addisionele probleme met die hardeware teëgekom en het dit veroorsaak dat sekere dienste nie beskikbaar was nie.

IT-personeel het egter laat gisteraand daarin geslaag om tydelik kritiese kerndienste weer te herstel. Die finale herstelwerk en vervanging van die foutiewe hardeware sal op ’n latere stadium plaasvind.

Ons vra om verskoning vir die ongerief. Vir navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ʼn versoek aan op die ICT Partner Portal.

[:]

[:en]IT EMERGENCY MAINTENANCE: UPDATE[:af]IT NOODONDERHOUD: NUUTSTE NUUS[:]

Sunday, July 14th, 2019

[:en]

Essential emergency maintenance to replace a faulty memory module was conducted on Saturday from 07:00 to 12:00.

During the process it was discovered that there are additional hardware problems on the specific server. Due to the hardware failure several services are still down. We are currently working in partnership with our hardware vendor to establish which module is causing failure and will be replacing it as soon as this is known.

We realise that the current situation is inconvenient and apologise for the unavailability of services. Rest assured that we are doing everything in our power to restore all services as soon as possible. For inquiries please contact the IT Service Desk at 021 808 4367 or log a request on the ICT Partner Portal.

[:af]

Noodsaaklike noodonderhoud is Saterdag vanaf 07:00 tot 12:00 uitgevoer om ’n foutiewe geheue-module te vervang.

Gedurende die proses is addisionele probleme met die hardeware op die spesifieke bediener teëgekom. Weens die hardewarefout is talle stelsels steeds nie beskikbaar nie. Ons probeer tans, in samewerking met ons hardewareverskaffer, vasstel watter module die fout veroorsaak en sal die vervanging doen sodra dit uitgeklaar is.

Ons besef dat die onbeskikbaarheid van stelsels ongerief verskaf en vra verskoning hiervoor. Wees gerus dat ons alles binne ons vermoë doen om te sorg dat dienste weer na normaal sal terugkeer so gou as moontlik. Vir navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ʼn versoek aan op die ICT Partner Portal.

[:]