SEARCH
  • [:en]Recent Posts[:af]Onlangse bydraes

  • [:en]Categories[:af]Kategorieë

  • [:en]Archives[:af]Argiewe

internet

Too many line options to choose from?Te veel lynopsies?

Thursday, June 7th, 2012

Nowadays we’re fortunate (depending on our budgets of course) to have internet access at home. We can quickly Google a recipe instead of scurrying to find the right cookbook or piece of paper you wrote the recipe down on somewhere. Or quickly look up the name of that actor whose name is on the tip of your tongue and you’re convinced your husband has the wrong one.

Unfortunately being spoilt for choice also brings more confusion at times. On top of having to choose the right service provider, you can also choose your line speed.  iAfrica  explained it for us in simple terms.

SOURCE: www.iafrica.com

Hoe gelukkig is ons nie om deesdae (natuurlik as die begroting dit toelaat) internet in ons huise te kan hê nie. Anders as 5 jaar gelede kan jy nou `n resep “google” in plaas van die Kook en Geniet gryp. Of in die middel van `n fliek gou die naam van die akteur opsoek wat so bekend lyk, maar wie se naam jy skielik om der dood nie kan onthou nie.

Ongelukkig kom daar met tyd ook meer opsies en in die proses meer verwarring. Asof die keuse van diensverskaffer nie moeilik genoeg is nie, kan jy deesdae ook kies hoe vinnig jou ADSL-lyn moet wees. iAfrica het dit vereenvoudig sodat ons dit ook kan verstaan.

384Kbps

Telkom se goedkoopste, intreevlak-opsie teen R152 per maand.

As jy e-posse wil lees, `n bietjie Facebook en Twitter en dalk af en toe `n snaakse video-insetsel wil kyk, is hierdie een vir jou. Jy sal kan Skype en ander gesels-programme gebruik, maar videokonferensies gaan maar hikkerig wees. As jy lief is vir jou YouTube-videos en musiek wil stroom, sal jy dalk maar geduld moet aanleer. Hierdie lyn gaan maar sukkel om te doen wat jy wil hê. Jy sal ook lank wag om leêrs af te laai wat groter as 1GB is.

Die goeie nuus is egter dat jy nogsteeds speletjies sal kan speel sonder te veel probleme. Die gesukkel gaan slegs inkom as jy opdaterings (“patches”) of ander inhoud vir jou speletjies wil aflaai.

As jy nie vir Telkom wil ondersteun nie, is daar ook die opsie om by  MWEB, Afrihost en ander IDV’s `n onbeperkte rekening te kry vir ongeveer R200.

1Mbps

Telkom se middelslag-aanbod is `n trappie beter, maar ook heelwat duurder teen R289. Die 1Mbps lynspoed is egter nader aan die spoed wat breëband eintlik moet wees – amper drie keer so vinnig as `n 384Kbps lyn.

Die 1Mbps-lyn is perfek vir `n familie met meer as een persoon wat die internet wil gebruik sonder om te veel te sukkel met internetspoed. Dis ook `n goeie opsie as jy baie data wil aflaai en na radiostasies en musiek aanlyn wil luister.  Daar sal steeds `n mate van onderbreking wees, maar `n paar sekondes in vergelyking met `n paar minute op `n  384Kbps lyn.

Selfs met die aflaai van speletjies doen die 1Mbps goed. Speletjies groter as 10GBs gaan dalk net `n tydjie (enigiets van 24-48 ure) neem.

Die onbeperkte 1Mbps opsies se pryse het ook die afgelope tyd geval en jy kan dit nou aanskaf teen R200 vir MWEB, Afrihost, Axxess en ander.

4Mbps

Die tweede duurste opsie gaan jou R413 per maand kos, maar dis ook vier keer vinniger as die 1Mbps-lyn. Hierdie lyn is ook handig vir families, veral die wat `n kombinasie van “WiFi”-toestelle en rekenaars het. Ernstige aflaaiers kan gerus, as die begroting dit toelaat, gaan vir die 4Mbps-opsie aangesien groot leêrs baie vinnig aflaai.

Aanlyn videos en musiek stroom seepglad so jy sal nie op jou tande sit en kners van frustrasie nie. Nog `n voordeel is die kwaliteit van video-oproepe met goeie kwaliteit met  min onderbreking, indien enige. Gebruikers van Xbox Live en Steam sal moeiteloos “patches” en speletjies wat etlike gigabytes is, kan aflaai.

‘n Onbeperkte 4Mbps data rekening sal gebruikers ongeveer R500 per maand kos.

10Mbps

Hierdie vinnigste opsie van almal kos dieselfde as die 4Mbps, omdat Telkom gebruikers gratis opgradeer.

Met 10Mbps kan jy uitsien na hoë-definisie datastroom sonder enige onderbreking. Aflaai is natuurlik ook twee keer so vinnig as met die 4Mbps-lyn en is dus vergelykbaar met die res van die aanlynwêreld. As jy dus `n internet-geaktiveerde TV, Apple TV of enige ander HD toestel het, is hierdie die beste opsie vir hoë-kwaliteit inhoud sonder om te sit en wag vir `n skerm wat laai.

Vir die kwaliteit en spoed van `n onbeperkte 10Mbps rekening vra Afrihost R997 (die laagste prys op die mark tans). Axxess vra R1599, terwyl MWEB R1999 vra.

BRON:  www.iafrica.com

Broadband or Big Mac?Breëband of Big Mac?

Friday, May 25th, 2012

Broadband prices plummeted over the last decade, but the same cannot be said for many other products. Rudolph Muller from www.mybroadband.co.za investigated and stumbled upon a few interesting numbers.

ADSL and mobile data prices have plunged over the last decade. The total cost of an ADSL service dropped by over 50% since it was launched in 2002 while mobile data costs decreased by 96% over the last 10 years.

In 2002 a basic 512 Kbps ADSL service cost residential customers R966.72 per month (R67.72 for analogue line rental, R680 for ADSL access and R219 for a 3GB data bundle). In comparison, the price for a 384kbps connection with 5GB of data is now priced at R358.97 (R219.00 + R139.97).

Even more significant price cuts are visible in the mobile data market. In 2002 a 10MB data bundle from Vodacom cost R200 (hence R20 per MB). Today users can buy a 1GB data bundle from the same company for R99 (10c per MB).

Broadband prices have seen price cuts of between 50% and 95% over the last decade. These price reductions were partly fuelled by lower international bandwidth prices made possible by SEACOM.

When compared with products such as petrol and food, broadband stands out as having bucked the trend of price increases.

The following table provides an overview of the price changes of a few products over the last 10 years.

Service 2002 2012 Change

Telkom ADSL

Consumer ADSL access (512kbps/1Mbps) R680 R289 -58%
Business ADSL access (512kbps/1Mbps) R800 R289 -64%
3GB of blended ADSL data R219 R59.4 -73%
Analogue line rental R68 R140 107%

Vodacom mobile data

Out of bundle R45 R2 -96%
MyMeg 10 R200 R9 -96%

MultiChoice pay-TV

DStv premium R349 R590 69%

Fuel

Petrol R4.26 R11.77 176%

Big Mac

McDonald’s Big Mac burger R9.00 R20.95 133%

Breëbandpryse het die afgelope dekade ooglopend gedaal, maar dieselfde kan nie van ander produkte gesê word nie.  Rudolph Muller van www.mybroadband.co.za het gaan ondersoek instel en op `n paar interessante feite afgekom.

Die koste van ADSL-diens het met 50% gedaal sedert dit in 2002 geloods is, terwyl die koste van mobiele data met 96% gedaal het die afgelope 10 jaar. 

In 2002 het die basiese  512 Kbps ADSL diens vir residensiële verbruikers  R966.72 per maand gekos (R67.72 vir die huur van `n analooglyn, R680 vir ADSL-toegang en R219 vir `n 3GB databondel). In vergelyking hiermee is die prys van `n  384kbps konneksie met 5GB data nou R358.97 (R219.00 + R139.97).

In die mobiele data mark is die prysvermindering nog duideliker. In 2002 het  10MB data bundle van Vodacom R200 gekos (maw R20 per MB). Vandag kan gebruikers `n 1GB data bondel  by dieselfde maatskappy koop vir R99 (10c per MB).

Breëbandpryse se kostes is dus met tussen  50% en 95% gesny oor die afgelope tien jaar en dis deels te danke aan die laer internasionale bandwydte pryse meegebring deur  SEACOM.

Ongelukkig kan dieselfde nie van ander produkte gesê word nie. Die volgende tabel gee `n oorsig van die verandering in produkpryse die afgelope dekade.

Diens 2002 2012 Verandering

Telkom ADSL

Residensële ADSL toegang (512kbps/1Mbps) R680 R289 -58%
Besigheid ADSL toegang (512kbps/1Mbps) R800 R289 -64%
3GB gemengde ADSL data R219 R59.4 -73%
Analoog lynhuur R68 R140 107%

Vodacom mobiele data

Buite die bundel R45 R2 -96%
MyMeg 10 R200 R9 -96%

MultiChoice betaal-TV

DStv premium R349 R590 69%

Petrol

Petrol R4.26 R11.77 176%

Big Mac burger

McDonald’s Big Mac burger R9.00 R20.95 133%

Just browsingWatter webblaaier?

Friday, May 25th, 2012

Way back when the internet was still in it’s baby shoes, the only options for web browsers were Internet Explorer and Netscape. Thankfully things have changed and today you can choose a web browser according to your own needs – whatever they might be. We made some notes so you can have more time to surf the net.

Nowadays most browsers are more than adequate. The leaders in the race, Google Chrome, Firefox and Internet Explorer, are all packed with handy functionalities and on par with new developments. In the end it all depends on what you prefer.

The most important requirement is probably speed and here it seems as if Google Chrome is taking the lead. With “Chrome Instant” you see the pages you are looking for even before you’ve finished typing the address or title. An application that thinks ahead – literally! Chrome is  the only browser with a built-in Flash-player and pdf reader. It also handles HTML5 the best of all browsers and with it’s new hardware acelaration it’s increasingly becoming the popular choice.

However Google Chrome is not the only fast browser. Internet Explorer 9 gave Microsoft’s fading browser a much needed need boost, with JavaScript speed comparable to Chrome, and even started its own performance improving trend—graphics hardware acceleration. IE9’s Javascript is comparable with Chrome and maybe IE9’s greatest advantages is it’s integration with Windows 7. You can also permanently “pin” websites on your taskbar – a handy extra if you don’t like using bookmarks. Just remember you need at least Windows 7 or Vista to run Internet Explorer 9.

Do you want to synchronise all your bookmarks, settings and internet history seamlessly? Them Firefox is for you. It can even sync with it’s own mobile Android version. Firefox also has the most innovative way of organising  a lot of tabs with it’s panorama grouping function. Firefox’s startup speed, memory usage and security has improved quite a bit over time and can keep up with any of the other browsers.

If you want to have a look at the detailed statistics of each browser’s performance,  read more here.

SOURCE: www.lifehacker.com

Lank gelede toe die internet nog sy eerste treë gegee het was die enigste opsies vir webblaaiers Internet Explorer en Netscape. Gelukkig is daardie dae iets van die verlede. Vandag kan jy `n webblaaier kies wat aan jou behoeftes voldoen – wat dit ookal mag wees. Ons het gaan notas maak sodat jy meer tyd op die internet kan spandeer.

Deesdae se webblaaiers is amper almal ewe goed. Die leiers, Google Chrome, Firefox en Internet Explorer, is al drie vinnig, propvol handige funksies en hou tred met nuwe ontwikkelinge. Op die ou end hang dit af wat jy as internetgebruiker verkies.

Die belangrikste vereiste vir die meeste gebruikers is spoed. En hier is Google Chrome `n sterk mededinger. “Chrome Instant” beteken jy sien die bladsye nog voordat jy dit klaar die adres en titel ingetik het. `n Program wat letterlik vooruit dink. Chrome is ook die enigste webblaaier wat `n ingeboude Flash-speler en PDF-leser het. Chrome hanteer en ondersteun ook HTML5 die beste van al die blaaiers en met sy minimalistiese ontwerp en nuwe hardeware versnelling word dit toenemend die populêre keuse.

Google Chrome is egter nie die enigste vinnige blaaier nie. Met weergawe 9 het Microsoft Internet Explorer `n hupstoot gegee. IE9 se Javascript is vergelykbaar met Chrome en een van IE9 se groot voordele is sy inskakeling by Windows 7. Jy kan ook webwerwe permanent “vassteek” op jou taakbalk – handig as boekmerke nie goed genoeg vir jou werk nie. Onthou net dat die minimum vereistes vir IE9 Windows 7 of Vista is.

Wil jy al jou boekmerke, opstellings en internetgeskiedenis soomloos sinkroniseer? Firefox is die wenner in dié afdeling en kan selfs sinkroniseer met sy eie mobiele Android weergawe. Firefox het ook die mees innoverende manier om baie oortjies (“tabs”) te organiseer met sy “panorama” groeperingsfunksie. Firefox se aanvangspoed, hoeveelheid geheue wat gebruik word en sekuriteit het sedert die vroeëre weergawes verbeter en kan sy man staan teen die ander webblaaiers.

As jy self na die statistieke wil gaan kyk en sien hoe elke webblaaier presteer in verskillende areas, gaan lees gerus hier verder.

BRON: www.lifehacker.com

Need for speed?Soek jy spoed?

Friday, May 25th, 2012

We always need more time and want to do everything faster. To find something fast on the internet is just one way to save time.

Here are a few fast ways to make sure you get the most out of your browser’s functionality.

1. Use a fast browser

Fairly obvious isn’t it? In a previous article we looked at the various browsers and their performance. By now you know that all browsers are faster than others and Google Chrome is currently winning the race when it comes to speed.

2. Disable Flash

Flash websites are all over the web and extremely popular.  Although they look impressive, they also slow down your browsing experience considerably. Rather turn off Flash by default and reactivate it when you really want to see the Flash animations. Some browsers require an add-on to block Flash. For Chrome, you need the extension Flashblock. There’s also a Flashblock extension for Firefox. Internet Explorer has a built-in tool you can access by clicking Tools | Manage Add-ons.

3. Get rid of all those toolbars

More  toolbars, slower speed. As simple as that. And do you really need all those toolbars? Some toolbars  take up computer memory while others are eating away on your bandwidth and sending and receiving data in the background. (and you thought they were just sitting there doing nothing!)

4.  Use tabs, not windows

Too many tabs can cause problems, but they’re very handy when it comes to browsing efficiency. How do tabs speed up your experience? The first is all about organization. With multiple tabs in a single window, it becomes quite a bit faster to locate the page you need to work on. You don’t have to maximize a window, discover that it’s not the right one, minimize it, maximize a new window… until you find the correct one. A single window open with multiple tabs is far easier to search. This is not the only way tabs can help you. Browsers like Chrome treat each tab as an individual process (instead of a child process of a parent). So when a Web site causes a tab to crash, you can close that one tab and not lose all the other tabs. This behavior is not a standard at the moment, so you’ll need to switch over to the Chrome browser to take advantage of it.

SOURCE: http://www.techrepublic.com/


Ons is altyd op soek na meer tyd en wil alles vinniger doen. Om vinniger iets op die internet op te spoor is een opsie.

Hier is `n paar slim idees om seker te maak jy kry die beste spoed moontlik uit jou webblaaier se funksionaliteit.

1. Gebruik `n vinnige webblaaier

Redelik voor die hand liggend is dit nie? In ons vorige artikel oor die verskeie webblaaiers het ons vinnig gekyk na spoed en hoe blaaiers vergelyk. Julle weet dus al teen die tyd dat sommiges vinniger as ander is. Google Chrome is tans voor as dit by spoed kom.

2. Deaktiveer Flash

Daar is geweldig baie Flash webwerwe op die internet en alhoewel dit redelik indrukwekkend lyk, maak dit jou vermoeë om vinnig te blaai aansienlik moeiliker.

As spoed vir jou belangrik is, sit eerder Flash af onder jou webblaaier verstellings en aktiveer dit as jy regtig die Flash animasie wil sien. Met sommige blaaiers het jy addisionele applikasies nodig soos  Flashblock, maar Internet Explorer het `n ingeboude opsie onder “Tools” hiervoor.

3. Raak ontslae van jou nutsbalke (“toolbars”)

Hoe meer nutsbalke jy versamel in jou webblaaier, hoe stadig gaan jou internet wees. So eenvoudig soos dit. En het jy regtig alles nodig? Sommiges gebruik geheue terwyl ander  stilweg jou bandwydte opvreet deur data te stuur en ontvang in die agtergrond. (en jy het gedink hulle sit net daar en niks doen nie.)

5. Gebruik oortjies (“tabs”) in plaas van nuwe vensters

Te veel oortjies kan verwarrend raak, maar hulle is steeds die beste opsie om jou webblaaier so doeltreffend moontlik te maak. So hoe help dit? Met meer as een oortjie in een venster, is dit baie vinniger en makliker om die bladsy waaraan jy wil werk, te sien. Jy hoef nie `n ander venster groter te maak, besef dit die verkeerde een, `n ander een oop te maak en voort te sukkel nie.

Webblaaiers soos Chrome hanteer ook elke oortjie soos `n aparte proses. So wanneer `n webwerf  een oortjie laat toegaan, verloor jy net daardie een webwerf, nie almal waaraan jy gewerk het nie.

SOURCE: http://www.techrepublic.com/

What To Do When The Internet Is Down?Wat om te doen as die internet af is?

Friday, May 11th, 2012

SOURCE: http://www.makeuseof.com

SOURCE: http://www.makeuseof.com