All windows desktops and laptops (assets) of the University have McAfee loaded for your security. This enterprise edition automatically updates daily to ensure maximum protection against potential threats.
McAfee enterprise is one of the best anti-virus solutions on the market according to Gartner. It is crucial not to load/install any other anti-virus software i.e. AVG, Norton, etc. Installing more than one anti-virus program could negatively influence the performance of your computer; draining computing power and/or competing against each other leaving your computer vulnerable.
If you want to determine whether your McAfee anti-virus is up to date, do the following:
In the bottom right corner of your screen next to the time you will see the icon below
If that is clicked a pop up menu will come out and have different icons on it.
The red shield with an M is the McAfee EPO agent icon, right-click the marked icon and select “About”
The “DAT Created on” date should not reflect a date older than a week from today.Alle Windows tafel- en skootrekenaars wat bates van die Universiteit is, word outomaties gelaai met McAfee vir sekuriteitsdoeleindes. Die besigheidsweergawe van dié virussagteware dateer outomaties daagliks op om te verseker dat rekenaars die maksimum beskerming teen moontlike aanvalle het.
Volgens Gartner is McAfee enterprise een van die beste anti-virus oplossings op die mark.
Dis belangrik om nie enige ander anti-virus sagteware soos AVG, Norton, ens. te installeer op jou rekenaar as jy reeds McAfee het nie. Meer as een anti-virus kan die werking van jou rekenaar belemmer en onnodige krag van die verwerker gebruik. Die verskeie programme kompeteer ook teen mekaar en stel sodoende jou rekenaar bloot.
As jy wil vasstel of jou McAfee anti-virus op datum is, kan jy die volgende stappe volg:
Onder in die regterkantste hoek van jou skerm sal jy onderstaande ikoon sien –
Wanneer jy daarop kliek sal `n volgende skerm opspring met verskeie verskillende ikone.
Die rooi skild met die M is die McAfee EPO-agent ikoon. Regskliek daarop en kies “About”
Die “DAT Created on” datum behoort nie meer as `n week gelede se datum te wys nie.