{"id":1168,"date":"2012-02-23T14:55:55","date_gmt":"2012-02-23T12:55:55","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/?p=1168"},"modified":"2016-01-18T16:03:05","modified_gmt":"2016-01-18T14:03:05","slug":"afrikaans-it-dienstoonbank-die-stemme-aan-die-ander-kant-van-die-telefoon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/2012\/02\/afrikaans-it-dienstoonbank-die-stemme-aan-die-ander-kant-van-die-telefoon\/","title":{"rendered":"<!--:en-->IT Servicedesk: The voices on the other side of your phone<!--:--><!--:af-->IT Dienstoonbank: Die stemme aan die ander kant van jou telefoon<!--:-->"},"content":{"rendered":"<p><!--:af--><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" style=\"margin-top: 5px;margin-bottom: 5px;margin-left: 10px;margin-right: 10px\" src=\"http:\/\/admin.sun.ac.za\/admin\/Infoteg\/nuusbrief\/fotos\/mandy.jpg\" alt=\"Mandy Wanza\" width=\"159\" height=\"195\" align=\"left\" \/>\u00a0Jy ken dit al uit jou kop uit &#8211; die nommer wat jy bel as jy op `n Maandagoggend as jy sonder rede jou wagwoord vergeet of jou baas die powerpoint-aanbieding vir sy vergadering tien minute voor die tyd per ongeluk \u201cverloor\u201d het. Ooit gewonder wie die stemme aan die ander kant van die telefoon is?<\/p>\n<p>Informasietegnologie se dienstoonbank word van 8:00 tot 4:30 beman deur \u00a0sewe personeellede \u2013 6 manne en een roos tussen die dorings. Die spannetjie is IT se voordeur &#8211; jou eerste stop as jy `n probleem het en dit so gou as moontlik opgelos wil h\u00ea.<\/p>\n<p>Verskeie funksies word deur die IT Dienstoonbank vervul, onder andere \u00a0administrasie van alle versoeke telefonies ontvang, sowel as via die vier generiese e-posse, netwerkadministrasietake en ook eerste vlak gebruikersondersteuning. Vir di\u00e9 span is dit belangrik dat gebruikers te alle tye op hoogte gehou word van hul probleem se status.<\/p>\n<p>Die Dienstoonbank se hoofdoelwit is om so gou moontlik navrae te hanteer en probleme op te los sodat jy so gou as moontlik kan voortgaan met jou werk. \u00a0Hulle werk, aan die ander kant, word aansienlik vergemaklik as gebruikers hulle samewerking gee, volledige inligting verskaf en bo alles geduldig bly. Vir elke probleem is daar `n oplossing \u2013 al voel dit nie altyd so nie!\u00a0 Vele interessante klagtes en versoeke word daagliks aangehoor, maar met \u00a0al die geduld in die w\u00eareld kwyt die Dienstoonbank hulle verbasend goed van hul taak.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright\" style=\"margin-top: 5px;margin-bottom: 5px;margin-left: 10px;margin-right: 10px\" src=\"http:\/\/admin.sun.ac.za\/admin\/Infoteg\/nuusbrief\/fotos\/terence&amp;cheslon.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"200\" align=\"right\" \/><br \/>\nOm te verseker dat jy hierdie vinnige diens kry, is dit belangrik om `n paar goed te weet .<\/p>\n<p>Indien jy `n dringende versoek het en nie telefonies by die Dienstoonbank uitkom nie, kan jy self `n versoek aanmeld deur `n e-pos te stuur. Geen gewag en aanhou meer nie!<\/p>\n<p>Stuur `n e-pos aan <a href=\"mailto:help@sun.ac.za\">help@sun.ac.za<\/a> met die volgende belangrike inligting:<\/p>\n<ul>\n<li>Beskrywing van probleem<\/li>\n<li>Gebou<\/li>\n<li>Kamernommer<\/li>\n<li>Telefoonnommer<\/li>\n<li>Batenommer van rekenaar, drukker, skootrekenaar<\/li>\n<\/ul>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Boodskappe kan vir IT se Dienstoonbank gelos word by telefoonnommer 021\u00a0808 4367. Versoeke kan ook aanlyn gedoen word by \u00a0<a href=\"https:\/\/iheat.sun.ac.za\/webheat\">https:\/\/iheat.sun.ac.za\/webheat<\/a>.<\/p>\n<p>Sodra \u2018n versoek suksesvol aangeteken is, sal jy `n \u2018n epos ontvang met `n verwysingsnommer wat jy kan gebruik om om navraag te doen oor die vordering van jou versoek.<\/p>\n<p>Enige rekenaarverwante navrae kan gerig word aan <a href=\"mailto:helpinfo@sun.ac.za\">helpinfo@sun.ac.za<\/a>, maar om probleme aan te meld, gebruik asseblief \u00a0<a href=\"mailto:help@sun.ac.za\">help@sun.ac.za<\/a>.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Meer inligting, ook `n paar algemene vrae, kan <a href=\"https:\/\/stbsp01.stb.sun.ac.za\/innov\/it\/it-help\/Wiki%20Pages\/Service%20Desk.aspx\" target=\"_blank\">hier<\/a> gevind word.<\/p>\n<p><em>Fotos: Petro Uys<\/em><\/p>\n<p><!--:--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u00a0Jy ken dit al uit jou kop uit &#8211; die nommer wat jy bel as jy op `n Maandagoggend as jy sonder rede jou wagwoord vergeet of jou baas die powerpoint-aanbieding vir sy vergadering tien minute voor die tyd per ongeluk \u201cverloor\u201d het. Ooit gewonder wie die stemme aan die ander kant van die telefoon [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":259,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[49,54470],"tags":[27606,27602,27579,20393,27583,20396],"class_list":["post-1168","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-general","category-meet-our-people","tag-enquiries","tag-fault-reporting","tag-forgot-your-password","tag-helpdesk","tag-it-navrae","tag-logging-a-call"],"publishpress_future_action":{"enabled":false,"date":"2026-08-19 16:16:30","action":"change-status","newStatus":"draft","terms":[],"taxonomy":"category","extraData":[]},"publishpress_future_workflow_manual_trigger":{"enabledWorkflows":[]},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1168","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/users\/259"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1168"}],"version-history":[{"count":33,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1168\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":9534,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1168\/revisions\/9534"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1168"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1168"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/it\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1168"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}