Odwa Nweba

 Attorney/Prokureur

LLB (Fort Hare)

 

 


Odwa Nweba is a Legal Practitioner (Attorney) at the Stellenbosch University, Law Clinic. He specialises in delictual claims, contractual claims, collections and bad debt cases on behalf of debtors.

Prior to joining the Law Clinic, Odwa worked at a leading South African Law Firm. He has assisted and advised numerous clients with various legal issues. He is experienced in drafting, and advising in Civil Litigation matters.

He has presented papers at the South African Law Reform Commission and the Council on Higher Education. He holds a certificate from the University of Cape Town in Compliance Management.

Odwa Nweba is ʼn regspraktisyn (prokureur) werksaam by die Universiteit van Stellenbosch se Regskliniek. Hy spesialiseer in deliktuele eise, kontraktuele eise en invordering van skuldenaars namens skuldeisers.

Voordat Odwa by die Regskliniek aangesluit het, het hy by ‘n vooraanstaande Suid-Afrikaanse regsfirma gepraktiseer.  Terwyl hy daar gepraktiseer het, het hy ‘n groot aantal kliënte bygestaan en geadviseer aangaande ʼn verskeidenheid van regskwessies. Hy het ondervinding met die opstel van regsdokumente en advisering van kliënte in ʼn verskeidenheid van siviele litigasie aangeleenthede.

Odwa het al verskeie referate aangebied voor die Suid Afrikaanse Regshervormings Kommissie en die Raad van Hoër Onderwys. Hy het ook ʼn sertifikaat van die Universiteit van Kaapstad verwerf in Voldoeningsbestuur.

 

Fields of specialisation 

Civil Litigation

Compliance Management

 

Areas van belangstelling

Siviele Litigasie

Voldoeningsbestuur

 

 

 


Terug / Back