{"id":1172,"date":"2014-02-19T14:07:12","date_gmt":"2014-02-19T12:07:12","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/?p=1172"},"modified":"2017-01-04T12:24:35","modified_gmt":"2017-01-04T10:24:35","slug":"susan-en-kristin-in-helsinki","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/","title":{"rendered":"Susan en Kristin in Helsinki"},"content":{"rendered":"<p><strong>Wees Voorbereid:<\/strong><\/p>\n<p>Hierdie Somerskool verhaal, het beslis nie seepglad begin nie. Nee, dit het aanvanklik \u00a0gevoel soos \u2018n onheilspellende Bear Grylls ekspedisie. In retrospek, was dit soos \u2018n goeie episode Friends, maar besluit jy self as jy die rowwe manuskrip lees.<\/p>\n<p>Dit het alles begin met Mia du Plessis. Sy het in 2012 die <a href=\"http:\/\/www.helsinki.fi\">Helsinki<\/a> <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/helsinkisummerschool\">Somerskool<\/a> bygewoon en alhoewel sy met die terugkoms nie baie daaroor uitgebrei het nie, kon mens sien sy was \u2018n ryker mens. Susan en Kristin het mekaar toe nog nie geken nie, maar Mia het hulle geken. Die saadjies was geplant.<\/p>\n<p>Helaas, toe die somerskool aansoeke open, was daar geen twyfel. Die opgewondenheid het hoog geloop. Dan is die aansoekprosedure betrag. Vorms, motiveringsbrief en \u2018n VIDEO. Al die moeite! Jy los dit vir \u2018n paar weke, en dan besef jy die tyd loop uit. Jy moet nog \u2018n motiveringsbrief tik en\u2019n video maak. Hoe doen mens dit? Dis so \u201cawkward\u201d.<\/p>\n<p>Die aansoek is uiteindelik in en nou is dit die lang wag vir \u2018n antwoord.<\/p>\n<p><!--more--><\/p>\n<p>Jy is in- ekstase!<\/p>\n<p>Met die eerste vergadering is almal nog vreemd vir mekaar. Onwetend van die lekker tyd wat voorl\u00ea en die vriendskappe wat gevorm gaan word. \u00a0Kristin en Susan ontmoet vir die eerste keer en is nog salig onbewus van hoe brood-nodig hulle mekaar gaan h\u00ea. Kristin het so pas gehoor sy gaan na die Somerskool uitruil na Amerika en Susan wag nog om te hoor of sy gekeur is vir \u2018n uitruil na Belgi\u00eb.<\/p>\n<p>Dan kom die re\u00eblings van vliegtuigkaarjies koop, datums kies en visa-vorms invul. Die beursgeld word uitbetaal en dis kaartjiekoop tyd, maar Kristin en Susan wag nog vir duidelikheid oor hul onderskeie uitruilprogramme. Die tyd loop uit! Daar is soveel om te doen! Alles begin stadig maar seker soos \u2018n nagmerrie voel.<\/p>\n<p>Elke keer as Kristin en Susan mekaar sien werk hulle mekaar op en die sagmoedige held Jan-Willem (program koordineerder) lei daaronder. Elke tweede dag kry hy \u2018n besoek of e-pos vol versoeke. Tot skok vind hulle uit die Finse ambassade het hul visa-aansoekprosedure verander. Aansoeke moet persoonlik by die Pretoria hoofkantoor ingehandig word. Nog administrasie. Susan is gekeur vir Belgi\u00eb en benodig nou twee aparte visas. Kristin is op n donkerpad en moet drie visas kry\u2026.<\/p>\n<p><strong>Somerskool:<\/strong><\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-1172 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/die-middeleeuse-stad-van-tallinn\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"150\" height=\"150\" src=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Die-middeleeuse-stad-van-Tallinn-150x150.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-1175\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-1175'>\n\t\t\t\tDie middeleeuse stad van Tallinn\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/helsinki-tram\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"150\" height=\"150\" src=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Helsinki-Tram-150x150.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-1174\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-1174'>\n\t\t\t\tHelsinki Tram\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/finse-evangeliese-lutherse-katedraal-van-die-bisdom-van-helsinki\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"150\" height=\"150\" src=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Finse-Evangeliese-Lutherse-katedraal-van-die-bisdom-van-Helsinki-150x150.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-1173\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-1173'>\n\t\t\t\tFinse Evangeliese Lutherse katedraal van die bisdom van Helsinki\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n<p>Die tweede week was egter \u2018n herhinnering aan die veilbare menslike krag. Almal was uitgeput. As gevolg van FOMO probeer hulle om tussendeur die middagslapies tyd te maak vir Helsinki. Hul besoek markies, maar alles is peperduur, amper so erg soos Switserland, het sommige Europeers gemeen. Kristin is vrek suinig en wil niks koop nie, net brood want dit is die goedkoopste. Susan, wat erg aan soettand-sindroom ly, koop net soetgoed, veral <a href=\"https:\/\/www.google.be\/search?q=finland+liquorice&amp;client=safari&amp;rls=en&amp;tbm=isch&amp;tbo=u&amp;source=univ&amp;sa=X&amp;ei=gW53Ur_zB9HXsgbZqIH4BQ&amp;ved=0CFkQsAQ&amp;biw=1280&amp;bih=621\">liquorice<\/a>. Daar moet erkenning gegee word dat die Finne besonderse lekker <a href=\"https:\/\/www.google.be\/search?q=finland+liquorice&amp;client=safari&amp;rls=en&amp;tbm=isch&amp;tbo=u&amp;source=univ&amp;sa=X&amp;ei=gW53Ur_zB9HXsgbZqIH4BQ&amp;ved=0CFkQsAQ&amp;biw=1280&amp;bih=621#q=finland+bread&amp;rls=en&amp;tbm=isch\">rogbrood<\/a> bak, dieselfde kan egter nie ges\u00ea word van hul soetgebak nie. \u2018n Tikkie patriosme is aangewakker om Suid Afrikaanse wyn op die winkelrakke te sien, gelukkig is dit onbekostigbaar, driekeer die prys! Finse bier was wel billik en heel smaaklik! Susan het \u2018n gratis Wildlife and Sauna kaartjie by \u2018n weldoener gekry. Kristin koop op die nippertjie \u2018n kaartjie teen halfprys. Op die Wildlife toer stap hul deur die <a href=\"http:\/\/www.outdoors.fi\/destinations\/nationalparks\/nuuksio\/Pages\/Default.aspx\">Nuuksio<\/a> woud en eet hande vol bloubessies. Versadig en vergenoegd, gaan kanoe hul op die meer. Ter afsluiting ervaar hul vir die eerste keer \u2018n tradisionele Finse <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Finnish_sauna\">Sauna<\/a>. Werklik magies! Die Sondag is die Contemporary Art Museum, <a href=\"http:\/\/www.kiasma.fi\">Kiasma<\/a> besoek. Na drie ure, geinspireerd en emosioneel uitgeput, is daar besluit om hulself by die plaaslike \u201c<a href=\"http:\/\/www.restaurantday.org\/en\">Restaurant Day<\/a>\u201d met \u2018n heerlike maaltyd te bedref.<\/p>\n<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-1172 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/feestelikhede-gedurende-helsinki-week-koor-optrede-en-restaurant-day-1\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"150\" height=\"150\" src=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Feestelikhede-gedurende-Helsinki-Week-Koor-optrede-en-Restaurant-Day-1-150x150.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-2-1176\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-1176'>\n\t\t\t\tFeestelikhede gedurende Helsinki Week Koor optrede en Restaurant Day \n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/feestelikhede-gedurende-helsinki-week-koor-optrede-en-restaurant-day-2\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"150\" height=\"150\" src=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Feestelikhede-gedurende-Helsinki-Week-Koor-optrede-en-Restaurant-Day-2-150x150.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-2-1177\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-1177'>\n\t\t\t\tFeestelikhede gedurende Helsinki Week Kooroptrede en Restaurant Day\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/2014\/02\/19\/susan-en-kristin-in-helsinki\/varsmark-in-helsinki\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"150\" height=\"150\" src=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Varsmark-in-Helsinki-150x150.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-2-1178\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-2-1178'>\n\t\t\t\tVarsmark in Helsinki\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n<p>Week drie breek aan met weemoed en angs. Daar is nog soveel om te sien, soveel om te doen en so min tyd. Hegte bande is gesmee en hartsvriendinne is gemaak. Die gedagte dat die besonderse ervaring binnekort verby gaan wees is niks kort van \u2018n tragedie nie. Kristin moet studeer vir haar vier uur lange eksamen die Donderdag en Susan moet begin navors aan\u2018n 3000 woord opstel. Helen maak vroeg klaar met haar eksamen en eet net sampioenpasteie. Die week is druk besig, maar tyd word gemaak om die <a href=\"http:\/\/www.designdistrict.fi\/news\">Helsinki Design District<\/a> te besoek, laaste geselsies en koffies in te werk en Night of the Arts by te woon.<\/p>\n<figure id=\"attachment_1179\" aria-describedby=\"caption-attachment-1179\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Helsinki-Night-of-the-Arts.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-1179\" alt=\"Helsinki Night of the Arts\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Helsinki-Night-of-the-Arts-300x200.jpg\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Helsinki-Night-of-the-Arts-300x200.jpg 300w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Helsinki-Night-of-the-Arts-1024x682.jpg 1024w, https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/files\/2014\/02\/Helsinki-Night-of-the-Arts-624x415.jpg 624w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-1179\" class=\"wp-caption-text\">Helsinki Night of the Arts<\/figcaption><\/figure>\n<p><strong>Na afloop:<\/strong><\/p>\n<p>Week drie breek aan met weemoed en angs. Daar is nog soveel om te sien, soveel om te doen en so min tyd. Hegte bande is gesmee en hartsvriendinne is gemaak. Die gedagte dat die besonderse ervaring binnekort verby gaan wees is niks kort van \u2018n tragedie nie. Kristin moet studeer vir haar vier uur lange eksamen die Donderdag en Susan moet begin navors aan\u2018n 3000 woord opstel. Helen maak vroeg klaar met haar eksamen en eet net sampioenpasteie. Die week is druk besig, maar tyd word gemaak om die <a href=\"http:\/\/www.designdistrict.fi\/news\">Helsinki Design District<\/a> te besoek, laaste geselsies en koffies in te werk en Night of the Arts by te woon.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wees Voorbereid: Hierdie Somerskool verhaal, het beslis nie seepglad begin nie. Nee, dit het aanvanklik \u00a0gevoel soos \u2018n onheilspellende Bear &hellip; <\/p>\n","protected":false},"author":589,"featured_media":1176,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[14265,44659],"tags":[36619,41270],"class_list":["post-1172","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-helsinki-summer-school","category-winter-summer-school-postings","tag-finland","tag-summer-school"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/users\/589"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1172"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1172\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1181,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1172\/revisions\/1181"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1176"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1172"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1172"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.sun.ac.za\/summerschoolsblog\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}