Judge Nienaber passes away

The Faculty of Law notes with great sadness that Peet Nienaber (BA (Law) LLB (cum laude) Stellenbosch, DPhil Cambridge) recently passed away. Judge Nienaber was appointed to the then Appellate Division in 1990 where he served until 2002. In 2018 Judge Nienaber donated a wonderful collection of books to the Faculty of Law’s library, consisting of biographies of lawyers from across the world that Judge Nienaber collected over many years. Many of the items in the collection are now out of print and rare works, some dating back more than a century. Judge Nienaber will be greatly missed and we extend our condolences to his family and friends with this great loss. Read more about his life at https://www.dailymaverick.co.za/article/2019-02-05-peet-nienaber-a-man-with-an-incisive-mind-who-left-behind-a-solid-footprint-in-the-legal-world/

 

Die Fakulteit Regsgeleerdheid neem met groot hartseer kennis dat Peet Nienaber (BA (Regte) LLB (cum laude) Stellenbosch, DPhil Cambridge) onlangs afgesterwe het. Regter Nienaber was in 1990 in die Appèlhof aangestel en het dié posisie tot 2002 beklee. In 2018 het Regter Nienaber ʼn wonderlike versameling boeke aan die Fakulteit Regsgeleerdheid geskenk wat bestaan uit biografieë van regsgeleerdes van oor die hele wêreld wat Regter Nienaber oor baie jare versamel het. Verskeie items in die versameling is nou uit druk en raar werke, sommige waarvan oor ʼn eeu oud is. Regter Nienaber sal gemis word en ons bied ons medelye aan sy familie en vriende met hierdie groot verlies. Lees gerus meer oor sy lewe by https://www.dailymaverick.co.za/article/2019-02-05-peet-nienaber-a-man-with-an-incisive-mind-who-left-behind-a-solid-footprint-in-the-legal-world/

Sorry, comments are closed for this post.