SUNScholar News – 02/04/2012 – SUNScholar Nuus

Congratulations to all March 2012 graduates!

On behalf of SUNScholar, well done to all supervisors/promoters and graduates with the past graduation ceremony! 518 theses/dissertations have been submitted – the largest number in the history of SUNScholar!

You can access your thesis/dissertation from http://scholar.sun.ac.za . The easiest way to find your thesis is to do an Author search. Please share your thesis with others by forwarding the link, and also include the link as part of your CV, web page etc.

Open Access journals accredited by the DHET

In order to increase the visibility of SU research output and to have a greater impact, we would like to encourage you to publish in Open Access journals. For your convenience, the OA journals have been highlighted on the DHET list, impact factors have been added, as well as URL’s, SCImago journal rankings, ISI information, and many more. Click here to view the list.

Submission period for December 2012 graduation: 30 April – 29 November 2012

For those who already want to start nominating students for the December graduation period – you can start nominating students from 30 April 2011. The last date is 29 November 2012.

 


 

Geluk aan al die Maart 2012 gegradueerdes!

Namens SUNScholar, baie geluk aan al die studieleiers/promotors en gegradueerdes met die pas afgelope gradeplegtigheid! 518 tesisse/verhandelings is opgelaai – die grootste getal nog in die geskiedenis van SUNScholar!

Jou tesis/verhandeling is beskikbaar vanaf http://scholar.sun.ac.za . Die maklikste manier is om ‘n Outeursoektog te doen. Deel jou tesis/verhandeling met ander deur die skakel aan te stuur, die skakel in jou CV in te sluit, op jou persoonlike webbladsy, ens.

Oop Toegang tydskrifte geakrediteer deur die DHOO (DHET)

Ons wil almal graag aanmoedig om in Oop Toegang tydskrifte te publiseer, en sodoende nie sigbaarheid van die navorsing en die gevolglike impak daarvan te verhoog. Vir almal se gerief is die Oop Toegangtydskrifte op die DHOO-lys groen ingekleur, impakfaktore is aangedui, sowel as URL’s, SCImago posisionerings van tydskrifte, ISI inligting, en nog baie meer. Kliek hier om na die lys te kyk.

Oplaai van tesisse met die oog op die Desember 2012 gradeplegtigheid: 30 April – 29 November 2012

Vir almal wat reeds studente wil begin nomineer met die oog op die Desember –gradeplegtigheid – die stelsel sal vanaf 30 April beskikbaar wees. Die laaste datum is 29 November 2012.

 

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published.