[:en]Publication of Research Data Management Library Guide [:af]Biblioteekgids vir Navorsingsdatabestuur[:]

[:en]Have you been struggling with certain aspects relating to the management of your research data? Do you need more information about research data management at Stellenbosch University so that you can manage your research data more effectively or so that you can provide better support to the University’s students and researchers? Well, if that is the case you need to look no further than the Research Data Management Library Guide. This is an online information resource that has just been published by the Library and Information Service. The Research Data Management Library Guide provides a wealth of information about several issues relating to the management of research data. The libguide covers the following topics:

  1. Data management planning
  2. Data collection/generation
  3. Data processing
  4. Data analysis
  5. Data publication
  6. The Research Data Management Adventure Game
  7. Research Data Management governance at Stellenbosch University
  8. Research data services provided by the Library and Information Service

If you are interested in either improving your research data management skills or providing better research data-related support, please click here to access the Research Data Management Library Guide.[:af]Sukkel jy met sekere aspekte van die bestuur van jou navorsingsdata? Het jy ’n behoefte aan meer inligting oor die bestuur van navorsingsdata aan Universiteit Stellenbosch sodat jy jou data meer effektief kan bestuur of sodat jy die Universiteit se studente en navorsers beter kan ondersteun? Indien wel, is die biblioteekgids vir navorsingsdatabestuur jou antwoord. Hierdie aanlyn inligtingsbron is pas deur die Biblioteek en Inligtingsdiens gepubliseer en verskaf ’n oormaat van inligting wat verband hou met verskillende aspekte van die bestuur van navorsingsdata. Die volgende onderwerpe word gedek:

  1. Die beplanning van databestuur
  2. Die skep en versamel van data
  3. Dataprosessering
  4. Data-analise
  5. Die publiseer van data
  6. Die Navorsingsdatabestuur (NDB) Avontuurspeletjie
  7. Die beheer van navorsingsdatabestuur by Universiteit Stellenbosch
  8. Navorsingsdatadienste aangebied deur die Biblioteek en Inligtingsdiens

Indien jy daarin geïnteresseerd is om jou vaardighede ten opsigte van navorsingsdatabestuur te verbeter of om beter ondersteuning vir navorsingsdatabestuur te bied, kliek hier vir toegang tot die biblioteekgids vir navorsingsdatabestuur.[:]