Leerders ontdek die wonderwêreld van woude saam met Iimbovane en CapeNature
Die afgelope Junie skoolvakansie het 33 graad 10-leerders en 8 onderwysers die woude van die Grootvadersbosch Natuurreservaat saam met die Iimbovane Projek verken. Daar was twee werkswinkels gehou - die…