Leerders ontwikkel wetenskapsvaardighede saam met Iimbovane

Tydens April en Mei 2022 het talle Wes-Kaapse Graad 10-leerders die geleentheid gekry om hulle wetenskapsvaardighede saam met die Iimbovane projek te slyp. Iimbovane, wat ‘miere’ in Xhosa beteken, gebruik…

Comments Off on Leerders ontwikkel wetenskapsvaardighede saam met Iimbovane

Iimbovane ontvang hupstoot van Het Jan Marais Fonds

Die Iimbovane uitreikprojek het onlangs bykomende befondsing van die Het Jan Marais Fonds ter ondersteuning van die projek se jaarlikse bedrywighede ontvang. Die Iimbovane uitreikprojek (wat ‘miere’ in isiXhosa beteken)…

Comments Off on Iimbovane ontvang hupstoot van Het Jan Marais Fonds

Ekoterapie span ontdek die giere van miere

Iimbovane het vir groot opwinding gesorg tydens die aanbied van ‘n opleidingsessie oor miere aan die inwoners en dagwerkers van Huis Horison, Stellenbosch. Die opleidingsessie het op 11 Februarie 2022…

Comments Off on Ekoterapie span ontdek die giere van miere