A few weeks back we told you about a newly launched promotion by Cell C where staff and students could buy data packages at a special price.
The Cell C offer has come and gone, but luckily Telkom has their own one on offer. For R99-00 per month you can now get 6 gigs of data and this offer is open to staff as well. (Don’t be deceived by the ad!)
`n Paar weke gelede het ons julle vertel van `n pasbekendgestelde Cell C-promosie waar personeel en studente datapakkette kon koop teen `n spesiale prys.
Die Cell C-promosie is intussen iets van die verlede, maar Telkom het pas met hul eie weergawe vorendag gekom. Vir R99-00 per maand kan jy nou 6 gig se data kry en dis nie net beskikbaar vir studente nie. (Moenie dat die advertensie jou om die bos lei nie)
What about students and staff from the Tygerberg campus?