Vanjaar kan studente vir die eerste keer hulle elektroniese toestelle aanlyn registreer vanuit hulle koshuis- en woonstelkamers i.p.v. om `n lang rye by die IT Studentesentrum te wag.
Toegang tot die proses word verkry wanneer studente inskakel via netwerkpunte in koshuise of wi-fi-punte met die SSID RegisterMe funksionaliteit.
`n Selfhelp gids is ook beskikbaar op die studentewiki.
- `n Nuwe IT HUB is gevestig in Admin A, toeganklik vanaf die ingang onder die brug op die Rooiplein. Dieselfde dienste wat in die vorige Studentesentrum in Joubertstraat gebied is, sal steeds gelewer word.
Die groter sentrun bied egter `n vriendeliker omgewing met meer sitplek en lugreëling en sal poog om `n vinniger, meer effektiewe diens aan studente te lewer. Meer inligting: www.sun.ac.za/ithub
they are all activated and we are on an initial rollout we are planning to roll it out and expanding it as and when everything is settled
Haha, 2020. You’re being optimistic. I picked up the RegisterMe signal in Plakkies Cafeteria (Engineering building) for those who wish to avoid the schlep of visiting IT.
You failed to mention that Tygerberg and Belpark do not have this functionality, and that although all the WAPs are supposed to have the SSIDs programmed they were not activated. We are hoping that we will get it before 2020, or is this too soon? ;-)
initially they are only available in US residences and at the ITHUB
Where are these registerme ssid’s?