%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20221130034316+00'00') /ModDate (D:20221130034316+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5213 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 282.805 521.469 463.929 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 283.180 520.719 463.179 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(WEES KUBERBEWUS GEDURENDE DIE VAKANSIETYDPERK)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Dis uiteindelik tyd vir ons almal om ? welverdiende ruskans te neem en tyd saam met familie en vriende te spandeer. )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(Vanaf 22 Desember om 12:00 tot 1 Januarie sal die Informasietegnologie-kantore gesluit wees en geen )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(gebruikersondersteuning verskaf word nie.)] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(Die slegte nuus is egter dat, hoewel ons met vakansie is, dit nie beteken dat opportuniste, kuberkriminele en swendelaars )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(ook `n ruskansie gaan neem nie. Inteendeel, dis nou die ideale tyd vir hulle om jou swaarverdiende geld in die hande te )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(probeer kry.)] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(Wees daarom veral gedurende die vakansietyd ekstra versigtig en waaksaam deur hierdie basiese riglyne te volg as jy )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(aanlyn transaksies doen of e-posse ontvang:)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 85.866 451.937 m 85.866 452.350 85.696 452.759 85.404 453.051 c 85.113 453.343 84.703 453.512 84.291 453.512 c 83.878 453.512 83.469 453.343 83.177 453.051 c 82.885 452.759 82.716 452.350 82.716 451.937 c 82.716 451.525 82.885 451.115 83.177 450.824 c 83.469 450.532 83.878 450.362 84.291 450.362 c 84.703 450.362 85.113 450.532 85.404 450.824 c 85.696 451.115 85.866 451.525 85.866 451.937 c f BT 91.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(Ons sal nooit vir jou gebruikersnaam en wagwoord vra nie. Moenie jou gebruikersnaam en/of wagwoord verskaf as )] TJ ET BT 91.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(jy daarvoor in ? e-pos gevra word nie. Dit sal iemand toegang gee tot al jou konfidensiële US-informasie, )] TJ ET BT 91.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(insluitende jou salarisdetails.)] TJ ET 85.866 418.970 m 85.866 419.383 85.696 419.792 85.404 420.084 c 85.113 420.376 84.703 420.545 84.291 420.545 c 83.878 420.545 83.469 420.376 83.177 420.084 c 82.885 419.792 82.716 419.383 82.716 418.970 c 82.716 418.558 82.885 418.148 83.177 417.857 c 83.469 417.565 83.878 417.395 84.291 417.395 c 84.703 417.395 85.113 417.565 85.404 417.857 c 85.696 418.148 85.866 418.558 85.866 418.970 c f BT 91.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(Moenie op aanhangsels kliek nie, selfs al is die adres ? sun e-posadres. Indien jy onseker is, kontak eers die )] TJ ET BT 91.016 405.165 Td /F3 9.0 Tf [(persoon om te bevestig.)] TJ ET 85.866 396.992 m 85.866 397.405 85.696 397.814 85.404 398.106 c 85.113 398.398 84.703 398.567 84.291 398.567 c 83.878 398.567 83.469 398.398 83.177 398.106 c 82.885 397.814 82.716 397.405 82.716 396.992 c 82.716 396.580 82.885 396.170 83.177 395.879 c 83.469 395.587 83.878 395.417 84.291 395.417 c 84.703 395.417 85.113 395.587 85.404 395.879 c 85.696 396.170 85.866 396.580 85.866 396.992 c f BT 91.016 394.176 Td /F3 9.0 Tf [(Moenie op enige webwerfadresse in e-posse kliek nie. Gaan eerder direk na jou webblaaier en tik die korrekte )] TJ ET BT 91.016 383.187 Td /F3 9.0 Tf [(adres in die adresveld in.)] TJ ET 85.866 375.014 m 85.866 375.427 85.696 375.836 85.404 376.128 c 85.113 376.420 84.703 376.589 84.291 376.589 c 83.878 376.589 83.469 376.420 83.177 376.128 c 82.885 375.836 82.716 375.427 82.716 375.014 c 82.716 374.602 82.885 374.192 83.177 373.901 c 83.469 373.609 83.878 373.439 84.291 373.439 c 84.703 373.439 85.113 373.609 85.404 373.901 c 85.696 374.192 85.866 374.602 85.866 375.014 c f BT 91.016 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(Moet nooit enige transaksies op ? openbare, onbeskermde WiFi-verbinding doen nie.)] TJ ET 85.866 364.025 m 85.866 364.438 85.696 364.847 85.404 365.139 c 85.113 365.431 84.703 365.600 84.291 365.600 c 83.878 365.600 83.469 365.431 83.177 365.139 c 82.885 364.847 82.716 364.438 82.716 364.025 c 82.716 363.613 82.885 363.203 83.177 362.912 c 83.469 362.620 83.878 362.450 84.291 362.450 c 84.703 362.450 85.113 362.620 85.404 362.912 c 85.696 363.203 85.866 363.613 85.866 364.025 c f BT 91.016 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(Indien jy onseker is oor die geldigheid van ? e-pos, kontak die instelling of persoon wat dit gestuur het direk per )] TJ ET BT 91.016 350.220 Td /F3 9.0 Tf [(telefoon.)] TJ ET BT 61.016 330.231 Td /F3 9.0 Tf [(Vir enige navrae, stuur e-pos aan help@sun.ac.za of skakel die Dienstoonbank by 808 4367. Meer inligting oor )] TJ ET BT 61.016 319.242 Td /F3 9.0 Tf [(kubersekuriteit kan verkry word op ons blog of Twitter-rekening.)] TJ ET BT 61.016 300.753 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Kuberstrikroof,Sekuriteit | Tagged:Cybersecurity,Kuberstrikroof | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 11 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000521 00000 n 0000005786 00000 n 0000005898 00000 n 0000006005 00000 n trailer << /Size 11 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6121 %%EOF cybersecurity « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

cybersecurity

(English) Cybersecurity Awareness Month: Creating strong passwords

Dinsdag, Oktober 5th, 2021

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Wees kuberbewus gedurende die vakansietydperk

Woensdag, Desember 20th, 2017

Dis uiteindelik tyd vir ons almal om ʼn welverdiende ruskans te neem en tyd saam met familie en vriende te spandeer. Vanaf 22 Desember om 12:00 tot 1 Januarie sal die Informasietegnologie-kantore gesluit wees en geen gebruikersondersteuning verskaf word nie.

Die slegte nuus is egter dat, hoewel ons met vakansie is, dit nie beteken dat opportuniste, kuberkriminele en swendelaars ook `n ruskansie gaan neem nie. Inteendeel, dis nou die ideale tyd vir hulle om jou swaarverdiende geld in die hande te probeer kry.

Wees daarom veral gedurende die vakansietyd ekstra versigtig en waaksaam deur hierdie basiese riglyne te volg as jy aanlyn transaksies doen of e-posse ontvang:

  • Ons sal nooit vir jou gebruikersnaam en wagwoord vra nie. Moenie jou gebruikersnaam en/of wagwoord verskaf as jy daarvoor in ʼn e-pos gevra word nie. Dit sal iemand toegang gee tot al jou konfidensiële US-informasie, insluitende jou salarisdetails.
  • Moenie op aanhangsels kliek nie, selfs al is die adres ʼn sun e-posadres. Indien jy onseker is, kontak eers die persoon om te bevestig.
  • Moenie op enige webwerfadresse in e-posse kliek nie. Gaan eerder direk na jou webblaaier en tik die korrekte adres in die adresveld in.
  • Moet nooit enige transaksies op ʼn openbare, onbeskermde WiFi-verbinding doen nie.
  • Indien jy onseker is oor die geldigheid van ʼn e-pos, kontak die instelling of persoon wat dit gestuur het direk per telefoon.

Vir enige navrae, stuur e-pos aan help@sun.ac.za of skakel die Dienstoonbank by 808 4367. Meer inligting oor kubersekuriteit kan verkry word op ons blog of Twitter-rekening.

 

© 2013-2022 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.