![](https://blogs.sun.ac.za/law/files/2011/08/juridiese-vereninging.jpg)
Die nuwe lede van die Juridiese Vereniging is in Augustus 2011 aangewys. Voor van links: Stefanie Grosche (Onder Voorsitter), Demi Cyster (Bemarking), Tosca Ferndale (Openbare Skakelwese) Agter van links: JJ Arries (Studenteverryking), Maurice Ellis (Sosiaal), Eckhardt de Kock (Akademiese Belangeraad), Handrie Calitz (Tesourier), Shomane Mathiba (Voorsitter)