JURIDIESE VERENIGING 2011 / 2012

Die nuwe lede van die Juridiese Vereniging is in Augustus 2011 aangewys.

Voor van links: Stefanie Grosche (Onder Voorsitter), Demi Cyster (Bemarking), Tosca Ferndale (Openbare Skakelwese)
Agter van links: JJ Arries (Studenteverryking), Maurice Ellis (Sosiaal), Eckhardt de Kock (Akademiese Belangeraad), Handrie Calitz (Tesourier), Shomane Mathiba (Voorsitter)

Sorry, comments are closed for this post.