2021 Top Academic Achiever Prize Announcement | 2021 Top Akademiese Presteerder Prysaankondiging

2021 Top Academic Achiever Prize Announcement

The alumni of the Faculty annually fund various bursaries for financially needy and academically deserving students. However, until 2020, exceptional academic achievement has never been recognised specifically. In 2020, the Law Faculty Trust first introduced a prize (amounting to R200 000, which approximately covers the tuition cost of a legal qualification) to an academic top achiever.*

Following the 2021 academic year, we can now announce the second recipient of this award: Mieka Loubser. Mieka is a BAccLLB graduate, and we congratulate her on being awarded the SU Law Trust Top Academic Achiever Award for 2021. She currently works as a financial risk analyst at a boutique investment firm in Cape Town. Later this year, Mieka will join the Saïd Business School and the Oxford Faculty of Law as part of a class of 45 selected and enrolled for the MSc in Law and Finance. Congratulations, Mieka!

* [All LLB programmes, i.e. LLB (four years), LLB (three years), LLB (two years) and BAccLLB, qualify. Students are considered for the prize when all the requirements for graduation are met, and all compulsory law subjects (weighted average), as set out in the last two years of the LLB (four years) program, are taken into account (with the exception of Law of Civil Procedure as it falls in the final year of the BCom and BA (Law) programs). Furthermore, the programme must be completed in the minimum period.]

 

(Afrikaans volg)

 

2021 Top Akademiese Presteerder Prysaankondiging

Die alumni van die Fakulteit befonds jaarliks verskeie beurse vir finansieel behoeftige en akademies waardige studente. Alhoewel, tot 2020 is uitsonderlike akademiese prestasie nooit spesifiek erken nie. In 2020 het die Regsfakulteitstrust vir die eerste keer ‘n prys (ten bedae van R200 000, wat ongeveer die onderrigkoste van ‘n regskwalifikasie dek) bekendgestel wat aan ‘n akademiese toppresteerder gegee word.*

Na die 2021 akademiese jaar kan ons nou die tweede ontvanger van hierdie toekenning aankondig: Mieka Loubser. Mieka is ‘n BRekLLB-gegradueerde, en ons wens haar geluk met die toekenning van die US Regsfakulteitstrust Top Akademiese Presteerder-toekenning vir 2021. Sy werk tans as ‘n finansiële risiko-ontleder by ‘n boetiekbeleggingsfirma in Kaapstad. Later vanjaar sal Mieka by die Saïd Business School en die Oxford Fakulteit Regsgeleerdheid aansluit as deel van ‘n klas van 45 wat vir die MSc in Regte en Finansies gekies en ingeskryf is. Baie geluk, Mieka!

* [Alle LLB-programme, dit wil sê LLB (vier jaar), LLB (drie jaar), LLB (twee jaar) en BRekLLB, kwalifiseer. Studente word vir die prys oorweeg wanneer hulle aan al die vereistes vir graduering voldoen en alle verpligte regsvakke (met geweegde gemiddelde), soos uiteengesit in die laaste twee jaar van die LLB (vier jaar)-program, word in ag geneem (met die uitsondering van Siviele Prosesreg omdat dit in die finale jaar van die BCom en BA (Regte)-programme plaasvind). Verder moet die program in die minimum tydperk voltooi word.]

Sorry, comments are closed for this post.