Opleiding

Die jongste nuus oor Gebruikersgidse en Opleidingsessies

ONS VISIE

Eindgebruikers is bemagtig om susksesvol te werk vanaf Dag Een

ONS VERBINTENIS

Rolgebaseerde, stap-vir-stap Gebruikersgidse, verpak in kort leereenhede wat sinvol aansluit by die eindverbruiker se dagtake

Ons het begin met die Gebruikersgids vir Nagraadse Toelatings en die Departementele Keuringsproses van Aansoekers geprioritiseer. Maar hou gerus die spasie dop – ons gaan die Gebruikersgids-biblioteek gereeld aanvul in 2022.

Al ons opleidingsmateriaal word op ‘n interne SharePoint-webwerf gestoor; u moet met u US gebruikersnaam en wagwoord aanteken ...