Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

En die wenner is …

Informasie Tegnologie het in Julie `n splinternuwe inisiatief bekendgestel waar studente die geleentheid gebied is om Microsoft sagteware teen afslagpryse deur die universiteit te koop. Hierdie wonderlike aanbod bied aan Stellenbosch Universiteit studente die unieke geleentheid om toegang te verkry tot die nuutste Windows en Microsoft Office programmatuur.

As deel van die insiatief is studente outomaties ingeskryf in `n kompetisie om `n splinternuwe Lenovo Ideapad te wen.

Die gelukkig wenner, Sibusiso Dlamini, is verlede week aangewys uit honderde inskrywings en sy prys is Woensdag aan hom oorhandig deur Allister Lesar, Koördineerder: IT Studentesentrum en Marita de Koker, Sagteware Koördineerder.

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.