%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250623044937+00'00') /ModDate (D:20250623044937+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5166 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 109.835 521.469 636.899 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 110.210 520.719 636.149 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 125.585 m 550.984 125.585 l 550.984 126.335 l 61.016 126.335 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(SARS WIL VIR JOU GELD GEE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(February 08,2013)] TJ ET BT 177.584 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 192.092 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Dis weer die gevreedse tyd van die jaar wanneer ons posbusse geinfiltreer word deur boodskappe van SARS en ons )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(paniekerig begin sommetjies maak en vorms invul. Ongelukkig besef die bedrieglike kuberkriminele ook dat dit die )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(perfekte tyd is om misbruik te maak van mense se goedgelowigheid.)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(Die kans is dus goed dat jy binnekort \(indien jy nie reeds het nie\) `n sogenaamde e-pos van SARS sal ontvang wat jou vra )] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(om jou inligting te verifieer of om jou te laat weet dat daar vir jou `n gawe bedraggie in jou rekening inbetaal is. \(sien )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(voorbeeld onder\) Moenie opgewonde raak nie - dis nie SARS nie.)] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(As jy kliek op die skakel, neem die e-pos jou waarskynlik na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na vier groot Suid-)] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie Nedbank internetdienste webwerf wat )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(vra vir jou profiel, pin en wagwoord. As jy hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n volgende blad geneem wat versoek dat die )] TJ ET BT 61.016 489.541 Td /F4 9.0 Tf [(verwysingsnommer na jou selfoon gestuur word. )] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in bogenoemde situasie beland nie. )] TJ ET BT 61.016 458.563 Td /F4 9.0 Tf [(Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand )] TJ ET BT 61.016 447.574 Td /F4 9.0 Tf [(verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 427.585 Td /F4 9.0 Tf [(Kyk uit vir die volgende:)] TJ ET BT 61.016 407.596 Td /F4 9.0 Tf [(- as jy met jou rekenaar se muis oor die skakel beweeg en dis nie die amptelike adres nie.)] TJ ET BT 61.016 396.607 Td /F4 9.0 Tf [(- die e-pos is nie aan jou geaddresseer nie - maw jou naam word nerens in die e-pos genoem nie.)] TJ ET BT 61.016 385.618 Td /F4 9.0 Tf [(- die adres waarvan dit gestuur het, is `n generiese adres wat nie bestaan nie.)] TJ ET BT 61.016 374.629 Td /F4 9.0 Tf [(- daar is geen verwysings- of rekeningnommer nie.)] TJ ET BT 61.016 363.640 Td /F4 9.0 Tf [(- geen kontakpersoon word genoem nie.)] TJ ET BT 61.016 343.651 Td /F4 9.0 Tf [(Indien jy twyfel, gaan eerder na SARS se eie e-filing webwerf \(tik)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 321.620 343.651 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.sarsefiling.co.za/)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 321.620 342.500 m 433.157 342.500 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 433.157 343.651 Td /F4 9.0 Tf [(in\) en gaan kyk of daar )] TJ ET BT 61.016 332.662 Td /F4 9.0 Tf [(inderdaad vir jou 'n inbetaling is.)] TJ ET BT 61.016 312.673 Td /F4 9.0 Tf [(-----------------------------------------------------------------------------------------------)] TJ ET BT 61.016 292.684 Td /F1 9.0 Tf [(From:)] TJ ET BT 86.513 292.684 Td /F4 9.0 Tf [( Sars Efiling message@sars.co.za>)] TJ ET BT 61.016 281.695 Td /F1 9.0 Tf [(Date:)] TJ ET BT 83.516 281.695 Td /F4 9.0 Tf [( 30 July 2013 19:37:38 EDT)] TJ ET BT 61.016 270.706 Td /F1 9.0 Tf [(To:)] TJ ET BT 77.513 270.706 Td /F4 9.0 Tf [(@sun.ac.za>)] TJ ET BT 61.016 259.717 Td /F1 9.0 Tf [(Subject:)] TJ ET BT 96.521 259.717 Td /F1 9.0 Tf [(You have a new transaction message)] TJ ET BT 61.016 239.728 Td /F4 9.0 Tf [(We have filed your return and made a deposit of R3,650.80 into your account.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 219.739 Td /F1 9.0 Tf [(Confirm your filing)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 218.309 m 141.521 218.309 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 199.750 Td /F4 9.0 Tf [(This is an automated email, replies sent to this address will not be received.)] TJ ET BT 61.016 179.761 Td /F1 9.0 Tf [(Sars eFiling)] TJ ET BT 61.016 159.772 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 139.783 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Sars | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 321.6197 342.8182 433.1567 351.9757 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sarsefiling.co.za/) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 228.5299 61.0157 228.5299 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.fakeaddress.com) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 218.9062 141.5207 228.0637 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.fakeaddress.com) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000005786 00000 n 0000005898 00000 n 0000006013 00000 n 0000006133 00000 n 0000006241 00000 n 0000006369 00000 n 0000006450 00000 n 0000006576 00000 n 0000006654 00000 n 0000006781 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6859 %%EOF sars « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

sars

(English) Phishing attempt: “SARS eFiling Letter notification”

Donderdag, Januarie 31st, 2019

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) SARS phishing e-mail

Maandag, Junie 12th, 2017

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Belastingseisoen = kubermisdaad

Vrydag, Julie 24th, 2015

Net iemand met `n ongewone voorliefde vir pyn en ongemak sien uit na `n uitstappie na die tandarts. Dieselfde geld vir belasting.

Kuberkriminele buit ons SARS-vrese uit en misbruik belastingseisoen om e-posgebruikers uit te vang.  

Elke jaar rondom Julie maak e-posse (soos die een heel onder) hul opwagting in US-personeel se posbusse. Op die oog af lyk dit soos `n SARS e-pos wat jou in kennis stel dat Jan Taks geld aan jou wil betaal. Om dit te kry, moet jy net op `n skakel te kliek.

Natuurlik is dit `n slenter. Moet nooit hierop reageer, op die skakel kliek, na die webwerf gaan, of die aangehegte dokument oopmaak nie. Jy sal bloot jou bankrekening in gevaar stel. 

  1. SARS het reeds jou bankbesonderhede en dit word veilig gestoor in enkripteerde formaat. Hulle het nie nodig om te vra dat jy dit weer bevestig nie. 
  2. SARS sal jou SMS of `n geregistreerde brief per pos stuur om jou in kennis te stel van belastinguitbetalings. Hulle sal jou nie met onsekure e-pos kontak nie.
  3. SARS het jou inligting en sal jou persoonlik aanspreek –  nie as “Dear Taxpayer” of met `n vae “Good Day” nie.
  4. Daar bestaan nie `n EFiling@sars.gov.za adres nie.
  5. Die aangehegte leêr is gewoonlik `n html (webblad) leêr en sal jou verbind aan `n bediener wat deur kriminele beheer word.  Hierdie bediener laai `n Trojan-virus wat sagteware en malware installeer op jou rekenaar en verskeie onreëlmatighede met jou data wil uitvoer. `n Alternatiewe metode herlei jou na `n aantekenblad waar jy jou bankrekeningdetails, PIN-kode, ens. invul.
  6. Behalwe as jy jou universiteit e-posadres as die hoofkontakadres op die SARS-stelsel ingevul het, sal jy nooit kommunikasie van SARS op jou sun e-pos kry nie.

Bogenoemde phishing-poging sal kuberkrakers toelaat om aan te teken en beheer te kry  oor jou bankrekening via die internet. Hulle kan hulself as begunstigdes byvoeg, geld oorplaas na hul rekeninge en daarna bewyse van die transaksies verwyder.

Dit bly moeilik om hierdie e-posse te blok aangesien adresse, details en metodes op `n daaglikse basis verander word. Die enigste oplossing is om dit dadelik in die gemorspos (junk mail) vouer te gooi, die domein waarvandaan dit gestuur word te swartlys, en die e-pos onmiddellik uit te vee.

Hoekom word hierdie e-posse steeds gestuur? Omdat dit suksesvol is. In 2012 is meer as R14 miljoen rand van Suid-Afrikaners gesteel alleenlik met phishing pogings.

Lees ook meer hieroor op mybroadband se webwerf. 

VOORBEELD VAN E-POS: 

From: SARS eFiling [mailto:eFiling@sars.gov.za]
Sent: Saturday, 27 June 2015 10:14
Subject: Your account has been credited with R3,167.14
efiling

Your account has been credited with R3,167.14

Please click below to accept and verify payment.

Accept Payment

During this process, there will be verifications. If you don’t receive codes on time, come back to finish verification when received

SARS eFiling

[ARTIKEL DEUR DAVID WILES]

SARS wil vir JOU geld gee?

Vrydag, Augustus 2nd, 2013

Dis weer die gevreedse tyd van die jaar wanneer ons posbusse geinfiltreer word deur boodskappe van SARS en ons paniekerig begin sommetjies maak en vorms invul. Ongelukkig besef die bedrieglike kuberkriminele ook dat dit die perfekte tyd is om misbruik te maak van mense se goedgelowigheid.

Die kans is dus goed dat jy binnekort (indien jy nie reeds het nie) `n sogenaamde e-pos van SARS sal ontvang wat jou vra om jou inligting te verifieer of om jou te laat weet dat daar vir jou `n gawe bedraggie in jou rekening inbetaal is. (sien voorbeeld onder) Moenie opgewonde raak nie – dis nie SARS nie. 

As jy kliek op die skakel, neem die e-pos jou waarskynlik na `n vals “e-filing” webwerf wat skakels het na vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van internet bankdienste om jou details te “bevestig”.

As jy (byvoorbeeld) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord.  As jy hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon gestuur word.   

Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.

Kyk uit vir die volgende:

–  as jy met jou rekenaar se muis oor die skakel beweeg en dis nie die amptelike adres nie.
– die e-pos is nie aan jou geaddresseer nie – maw jou naam word nerens in die e-pos genoem nie.
– die adres waarvan dit gestuur het, is `n generiese adres wat nie bestaan nie.
– daar is geen verwysings- of rekeningnommer nie.
–  geen kontakpersoon word genoem nie.

Indien jy twyfel, gaan eerder na SARS se eie e-filing webwerf (tik http://www.sarsefiling.co.za/ in) en gaan kyk of daar inderdaad vir jou ‘n inbetaling is. 

———————————————————————————————–

From: Sars Efiling < message@sars.co.za>
Date: 30 July 2013 19:37:38 EDT
To: @sun.ac.za>
Subject: You have a new transaction message

We have filed your return and made a deposit of R3,650.80 into your account.

Confirm your filing

This is an automated email, replies sent to this address will not be received.

Sars eFiling

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.