Augsburg leerders bekyk Sederberg blomplante en bestuiwers van nader
In September elke jaar trek die Sederberge sy blommejas aan ̶ en dit is presies wat ‘n groep leerders onlangs tydens ‘n buitelugkamp in die Sederberg Wildernisgebied beleef het. Die…