Jong Iimbovane ekoloë bestudeer Grootvadersbosch woud-ekosisteem
Die afgelope Oktober skoolvakansie het ’n groepie jong ekoloë die woude van Grootvadersbosch Natuurreservaat saam met ingevaar op soek na interessante varings, diere en sampioene. Die week, wat deur die…