Intreeredes
Die lesings bied aan hierdie professors die geleentheid om hul kennis, wetenskaplike ontdekkings en selfs persoonlike reis in hul onderskeie vakgebiede met die publiek en akademiese gemeenskap te deel. Kollegas, familielede en ander belangstellendes word ook genooi om hierdie intreeredes by te woon.
Die Registrateursafdeling is vir die koördinering van die produksie en publikasie van intreeredes verantwoordelik. Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking werk saam met die toepaslike fakulteite om die nodige logistieke reëlings vir die geleenthede te tref.
Nuwe intreeredes
There are no upcoming events at this time
Vorige intreeredes
Prof Bill Tucker
Saam vorentoe; walking forward together; masiye phambili
Lees meer »Stellenbosch, 7600 South Africa
Prof MJ (Thinus) Booysen
Ingenieurswese vir Afrika: Ons internet van dinge
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
Prof Annie Bekker
Wat ons kan leer uit die ritteltits van ‘n skip tydens ‘n ysige wrakjagtog
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
Prof Richard Walls
Brandveiligheidsingenieurswese: Waar fisika en rampe ontmoet
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
Prof Johan Fourie
Suid-Afrika se Lang Pad na Ekonomiese Vryheid: ’n Persoonlike Reis
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
Prof Anita Cloete
Menswees in 'n tegnologie-gedrewe wêreld: Skaakmat of geleentheid vir sosiale verantwoordelikheid?
Lees meer »Stellenbosch, 7600 South Africa
Prof John Akudugu
Radiobiologie: So oud soos X-strale, dog bykans onbekend
Lees meer »Cape Town, 7605 South Africa
Prof Corné Coetzee
Modellering van korrelrige materiaal: Diskrete- en kontinuumbenaderings
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
Prof Rong-Wie Wang
Elektriesemasjientegnologie: Innovasie en navorsing
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
Prof Dion Forster
ʼn Betaamlike lewe in ʼn onbetaamlike wêreld? Die deugde en ondeugde van ʼn publieke teoloog
Lees meer »Stellenbosch, 7600 South Africa
Prof Ben Loos
Die rol van outofagie en seldoodbeheer in neurondegenerasie en gliome
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
Prof Allan Ellis
Die onbeantwoorde liefde tussen madeliefies en vlieë: ʼn Namakwaland-verhaal
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
Prof Lize van Robbroeck
Art and the Legacies of Whiteness at Stellenbosch University’s Visual Arts Department.
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
Prof Dana Niehaus
Maternal mental health: 40 weeks and a thousand days
Lees meer »Cape Town, 7605 South Africa
Prof Willem Boshoff
Om die paal nie te haal nie: mededinging en mededingingsbeleid in Suid-Afrika
Lees meer »Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
Prof Anita Bosch
‘n Balans van regverdige uitkomste: ‘n Blik op werk deur die lens van vroue
Lees meer »Cape Town, Western Cape South Africa
Prof Adriaan van Niekerk
Datawetenskap: 'n geleentheid of 'n bedreiging?
Lees meer »Stellenbosch, 7600 South Africa
Prof Mark Smith
The Times They Are A-Changin'
Lees meer »Cape Town, South Africa
Prof Robert Lamberts
Finding the right balance in high-performance cycling
Lees meer »Cape Town, 7605 South Africa