Intreeredes
’n Intreerede is ’n formele geleentheid vir professors wat nuut aangestel is of wat volle professorskap ontvang het. Hulle moet die lesing binne ’n jaar ná hul aanstelling of bevordering aanbied. Hierdie lesings word deur die loop van die jaar in hibridiese formaat – in persoon en aanlyn – gehou.
Die lesings bied aan hierdie professors die geleentheid om hul kennis, wetenskaplike ontdekkings en selfs persoonlike reis in hul onderskeie vakgebiede met die publiek en akademiese gemeenskap te deel. Kollegas, familielede en ander belangstellendes word ook genooi om hierdie intreeredes by te woon.
Nuwe intreeredes
Prof Louise du Toit
The death of birth
Lees meer »Prof Soraya Bardien
My journey with genes, genetics and inherited disorders
Lees meer »Vorige intreeredes
Prof Bertie Fielding
Van pandemie tot pandemie, en alles tussenin
Lees meer »Prof Karl Storbeck
Benewens testosteroon: herbesinning oor androgeenbiologie in menslike gesondheid en siekte
Lees meer »Prof Florian Luca
Die Skolem-landskap
Lees meer »Prof Robbie Pott
Van laboratorium tot lesingsaal: die ontwikkeling van bioprosesse en studente
Lees meer »Prof James Warwick
Van die veelteller tot teranostiek: ’n verhaal van kerngeneeskunde
Lees meer »