%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518221624+00'00') /ModDate (D:20240518221624+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3447 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 266.794 521.469 479.940 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 267.169 520.719 479.190 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(TWITTER GETEIKEN DEUR KUBERKRAKERS)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Kuberkrakers gebaseer in China het onlangs toegang tot beide die New York Times en Wall Street Journal se )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(sekuriteitstelsels verkry. Terselfdertyd het Twitter ook aangekondig dat ongeveer 250 000 Twitterrekeninge blootgestel is )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(deur dieselfde krakers. )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(Die kuberkrakers kon toegang verkry het tot gebruikersinligting, insluitende gebruikersname, e-posadresse en )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(enkripteerde wagwoorde. )] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(As voorsorgmaatreël het Twitter die wagwoorde vir die rekeninge verander. Indien joune een van hulle was, sou jy )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(onlangs `n e-pos ontvang het wat versoek het dat jy `n nuwe wagwoord moet kies. Die ou wagwoord sou outomaties nie )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(meer werk nie. Die moontlikheid dat `n groot sosiale platform soos Facebook ook `n slagoffer van `n suksesvolle )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(kuberkraakpoging sal wees, is moontlik, omdat Twitter- en Facebook-gebruikers dikwels dieselfde wagwoorde het. )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(Die insident was nie die van amateurs nie en die deskundiges glo dit was nie `n uitsonderlike geval nie. Die aanval was )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(geweldig ingewikkeld en dis moontlik dat ander maatskappye en organisasies ook onlangs op so `n wyse geteiken is.  )] TJ ET BT 61.016 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(Dis egter baie belangrik dat jy nie toegang tot Twitter verkry deur te kliek op enige skakels in enige e-pos wat aan jou )] TJ ET BT 61.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(gestuur is van Twitter \(of wat lyk of dit van Twitter gestuur is\) nie, aangesien die kuberkrakers dikwels e-posse opstel )] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(sodat dit ooreenstem met die van Twitter, om jou wagwoord te kry. Indien jy so `n e-pos kry, gaan eerder direk na jou )] TJ ET BT 61.016 374.187 Td /F3 9.0 Tf [(webblaaier,  tik die Twitter-adres direk in en verander jou wagwoord. )] TJ ET BT 366.952 354.198 Td /F3 9.0 Tf [(\(INLIGTING VERSKAF DEUR DAVID WILES\))] TJ ET BT 61.016 334.209 Td /F3 9.0 Tf [(*  Zendesk het ook vandag aangekondig dat hulle `n slagoffer was van kodebrekers en dat drie van hulle kliënte, )] TJ ET BT 61.016 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(Pinterest, Twitter en Tumblr daardeur beinvloed is. )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 265.091 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(Meer hieroor.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 265.091 322.069 m 318.605 322.069 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 303.231 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 284.742 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Sekuriteit | Tagged:Sekuriteit,Twitter | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 265.0907 322.3876 318.6047 331.5451 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://memeburn.com/2013/02/zendesk-got-hackedtwitter-pinterest-and-tumblr-feel-it/) >> endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000540 00000 n 0000004039 00000 n 0000004151 00000 n 0000004258 00000 n 0000004374 00000 n 0000004502 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 4637 %%EOF Twitter geteiken deur kuberkrakers « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Twitter geteiken deur kuberkrakers

Kuberkrakers gebaseer in China het onlangs toegang tot beide die New York Times en Wall Street Journal se sekuriteitstelsels verkry. Terselfdertyd het Twitter ook aangekondig dat ongeveer 250 000 Twitterrekeninge blootgestel is deur dieselfde krakers. 

Die kuberkrakers kon toegang verkry het tot gebruikersinligting, insluitende gebruikersname, e-posadresse en enkripteerde wagwoorde. 

As voorsorgmaatreël het Twitter die wagwoorde vir die rekeninge verander. Indien joune een van hulle was, sou jy onlangs `n e-pos ontvang het wat versoek het dat jy `n nuwe wagwoord moet kies. Die ou wagwoord sou outomaties nie meer werk nie. Die moontlikheid dat `n groot sosiale platform soos Facebook ook `n slagoffer van `n suksesvolle kuberkraakpoging sal wees, is moontlik, omdat Twitter- en Facebook-gebruikers dikwels dieselfde wagwoorde het. 

Die insident was nie die van amateurs nie en die deskundiges glo dit was nie `n uitsonderlike geval nie. Die aanval was geweldig ingewikkeld en dis moontlik dat ander maatskappye en organisasies ook onlangs op so `n wyse geteiken is.  

Dis egter baie belangrik dat jy nie toegang tot Twitter verkry deur te kliek op enige skakels in enige e-pos wat aan jou gestuur is van Twitter (of wat lyk of dit van Twitter gestuur is) nie, aangesien die kuberkrakers dikwels e-posse opstel sodat dit ooreenstem met die van Twitter, om jou wagwoord te kry. Indien jy so `n e-pos kry, gaan eerder direk na jou webblaaier,  tik die Twitter-adres direk in en verander jou wagwoord. 

(INLIGTING VERSKAF DEUR DAVID WILES)

*  Zendesk het ook vandag aangekondig dat hulle `n slagoffer was van kodebrekers en dat drie van hulle kliënte, Pinterest, Twitter en Tumblr daardeur beinvloed is. Meer hieroor.

 

Tags: ,

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.