%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> /XObject << /I1 15 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240521064213+00'00') /ModDate (D:20240521064213+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6138 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 62.470 521.469 684.264 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 62.845 520.719 683.514 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(ONTMOET VIR TED)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(TED inspireer al vir jare lank miljoene mense regoor die wreld en hy het elke keer net 18 minute om dit te kan doen! `n )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(Indrukwekkende motiveringspreker, dink jy nie so nie?)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Die ook maar goed TED is nie net een mens nie, anders )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(sou hy al doodmoeg gewees het na 30 jaar se gepraat.)] TJ ET BT 61.016 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(TED talks )] TJ ET BT 102.524 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(het begin as `n eenvoudige poging om dit wat )] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(gebeur by die verskeie TED-konferensies reg oor die )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(wreld, te deel met ander. In 1984 het `n groep mense )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(uit drie verskillende wrelde - Tegnologie, Vermaak en )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(Ontwerp - bymekaargekom by `n konferensie om idees )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(uit te ruil. Terselfdertyd het hulle tot die ontdekking )] TJ ET BT 61.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(gekom dat van hierdie idees eintlik nogal innoverend is )] TJ ET BT 61.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(en met ander mense gedeel moet word. En so het )] TJ ET BT 263.120 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(TED )] TJ ET BT 61.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(talks)] TJ ET BT 82.022 414.165 Td /F3 9.0 Tf [('n lewe van sy eie gekry.)] TJ ET BT 61.016 394.176 Td /F3 9.0 Tf [(Ten spyte van TED se wreldwye gewildheid, bly dit steeds `n nie-winsgewende organisasie wat oor die jare geleidelik )] TJ ET BT 61.016 383.187 Td /F3 9.0 Tf [(gegroei het. Buite twee jaarlikse konferensies - die TEDKonferensie en TEDGloba, sluit die TED-handelsmerk ook die )] TJ ET BT 61.016 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(bekroonde )] TJ ET BT 106.043 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(TED Talks)] TJ ET BT 148.046 372.198 Td /F3 9.0 Tf [( video webwerf, die )] TJ ET BT 227.579 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(Open Translation Project)] TJ ET BT 327.119 372.198 Td /F3 9.0 Tf [( en )] TJ ET BT 342.131 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(TED Conversations)] TJ ET BT 420.152 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(, die inspirerende )] TJ ET BT 491.684 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(TED Fellows)] TJ ET BT 542.687 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(, )] TJ ET BT 61.016 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(die )] TJ ET BT 75.524 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(TEDx-)] TJ ET BT 101.021 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(programme en die jaarlikse TED-prys.)] TJ ET BT 61.016 341.220 Td /F3 9.0 Tf [(Maar die mees populre van al hierdie blyk die)] TJ ET BT 249.593 341.220 Td /F3 9.0 Tf [(TED talks)] TJ ET BT 291.101 341.220 Td /F3 9.0 Tf [(te wees. Omdat die praatjies by konferensies regoor die wreld )] TJ ET BT 61.016 330.231 Td /F3 9.0 Tf [(gelewer word, is dit aanlyn vrygestel en het dit kort voor lank `n globale gehoor gelok. Sedert Junie 2006 kan die praatjies )] TJ ET BT 61.016 319.242 Td /F3 9.0 Tf [(gratis aanlyn gekyk en afgelaai word op TED.com onder die vaandel van die )] TJ ET BT 369.662 319.242 Td /F3 9.0 Tf [(Attribution-NonCommercial-NoDerivs)] TJ ET BT 61.016 308.253 Td /F3 9.0 Tf [(Creative Commons license.)] TJ ET BT 61.016 288.264 Td /F3 9.0 Tf [(In Januarie 2009 is die toe-beskikbare videos 50 miljoen keer gekyk. In Junie 2011 het dit gestyg na 500 miljoen en op 13 )] TJ ET BT 61.016 277.275 Td /F3 9.0 Tf [(November 2012, het TED sy biljoen perk bereik.)] TJ ET BT 61.016 257.286 Td /F3 9.0 Tf [(Aanvanklik het sprekers vanuit slegs drie velde - Tegnologie, Vermaak en Ontwerp - deelgeneem, maar oor die jare het dit )] TJ ET BT 61.016 246.297 Td /F3 9.0 Tf [(uitgebrei na wetenskaplikes, filosowe, musikante, geestelike leiers, filantrope en vele meer. Vorige aanbieders sluitBill )] TJ ET BT 61.016 235.308 Td /F3 9.0 Tf [(Clinton,Jane Goodall,Malcolm Gladwell,Al Gore,Gordon Brown,Richard Dawkins,Bill Gates,Google-stigters Larry )] TJ ET BT 61.016 224.319 Td /F3 9.0 Tf [(Pageen Sergey Brin, en ander Nobelpryswenners, in.)] TJ ET BT 61.016 204.330 Td /F3 9.0 Tf [(Aangesien sprekers normaalweg net 18 minute toegeken word, moet dit wat hulle oordra, op die mees innoverende en )] TJ ET BT 61.016 193.341 Td /F3 9.0 Tf [(interessante maniere vertel word om die gehoor se aandag te hou en dikwels word dit ook dan deur middel van )] TJ ET BT 61.016 182.352 Td /F3 9.0 Tf [(storievertelling gedoen. )] TJ ET BT 61.016 162.363 Td /F3 9.0 Tf [(Vanaf Mei 2013 is meer as 1500 praatjies gratis aanlyn beskikbaar. Elke week word 5-7 nuwe praatjies gelaai. )] TJ ET BT 61.016 151.374 Td /F3 9.0 Tf [(Onderwerpe strek van die verdwyning van bye tot hoe om stres te hanteer en alles tussen-in. Of jy iets informatief, )] TJ ET BT 61.016 140.385 Td /F3 9.0 Tf [(inspirerend, geniaal of net eenvoudig verstommend soek, jy sal dit daar kry.)] TJ ET BT 61.016 120.396 Td /F3 9.0 Tf [(So waarvoor wag jy? Gaan soek `n bietjie inspirasie by)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 282.101 120.396 Td /F3 9.0 Tf [(http://www.ted.com/talks)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 282.101 119.245 m 379.634 119.245 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 330.421 100.407 Td /F3 9.0 Tf [([SOURCE: www.wikipedia.org &)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 464.449 100.407 Td /F3 9.0 Tf [(http://www.ted.com/)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 464.449 99.256 m 543.478 99.256 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 543.478 100.407 Td /F3 9.0 Tf [(])] TJ ET BT 61.016 80.418 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Internet,Opleiding | | With 0 comments)] TJ ET q 262.500 0 0 108.000 288.484 433.846 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 282.1007 119.5636 379.6337 128.7211 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ted.com/talks) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 464.4493 99.5746 543.4783 108.7321 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ted.com/) >> endobj 15 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 350 /Height 144 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 4770>> stream JFIF      "( %#1-')7...+385,7(-:+  2%$-0277,5,/,,7,04--,,4,,,2/-,,,,.,,.,/-,,,-,,-,,,,,,^D !1Rq"#24AQSatBT$35rs6b7 Q!1q234ARar"5SbB ?@N;|2 6R:7bk5p_)tΉ\Y<']?`[ٳ]?`:ݭn'9vΔƷkyۣ]?`6w7tq9˶tc[lnߩZ( {9͍R7+-pSdߢ(rVMyc~떇9vΔzݴY.ҟx6w7tq9˶t5{͝X.ҟx6w;tq9˶t5{͝] fQES,.YKI.nkUܞ_M_B&O%dcUE7#2ҟy[]?`:ݳgsGgJ~[lnrl̞L~C[]fU6 pWREkmuD`َsc6"|蘭k})W{Թ+{sKN}=k!P@d- ߱7yc{!:NbcJuw%3MZʍd\6WνNʘ}[9xW=[ȹ,; +&.yҭj쳫:naNrE4ztFW};|j'k#yWibvR 9[ȃU=uV.[t׾4F 6U%JGMM5]9-bxJzZ\(s1/͟GO}ocBڸ/᭧۩UMD5sȷ>9/Z+hO+֥YukcU=VuE(yz=Wiѣt&ӿfG|4v?jٝiP?Y:"uVtmFM]F;ֹ#m W,GCѫ~eL U;2`FǥcS]v6+)xDzNJuE5M> w'U*ZUrFQ˪}˓]xuc/תDz]<]֪܌s%3*W1,rN_l<q5uJ Oc+U]GR=W6 D5.L?|j\by(y8pJԒW|?w^k^ w5J*aFjUpYnQR&n-9V*TJyϸz:oZ[+gמ ?kn6Zϯ: {!7]lkT\T5UޭwJQךOW>֧5ӻȐ&}&/ΩэDeZ8P1=9Uu5J+<_ͭCZb<'ƥ' DW\x?吳wNky^aUn %..Ͼkm5u?sߍƕG.MQ_Gq*?ߣO~l*?ѧtlmm*?=7AoԿ:m+$-N:⸦(j9s>4vT:pNø(e5ND<(2VnS_1чޢ WTFtlUtLw0#ͻszv~''eUѷO RrZ9]TX' k&SS9?KڏGoZfէ[MR^&US ,4Dսs"*EF+pb{8ݼr>jW|yz[o&>5.1<<ߜ?W%*Ũ,s[g wyh"{61|Z/loz5a :64 o\+޾LjܫD!fĵ7.|#~Zm줧$"b5<_YwEE1L<"wvٖ†%L\tl,VQ+ڻX-t)Us3 N^·b*"=G>5K6מ45*zdkɅroBS.+mvt$jU 3)Xts9EsY0}dlu\E+B̵5ݝ1~ 맠gmԁ]vמs}t Rhp=y'7O@?.6מs}t Rhp=y,s}t Rhp=y).hm5%9k_SLF;YצQwxHIb"L(_1.تZbT>r{twpH͡焜]=;h5K焜]={hT^xK>Nk(Y;5s?3rcZʄFN}ZJ'QbXVDQ$TѤmN8/RuSDhN]ܚwj?c|Gd@d"ܧMKbMlVHڻVUVSurgJeM> startxref 12447 %%EOF Ontmoet vir TED « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Ontmoet vir TED

TED inspireer al vir jare lank miljoene mense regoor die wêreld en hy het elke keer net 18 minute om dit te kan doen! `n Indrukwekkende motiveringspreker, dink jy nie so nie? 

Die ook maar goed TED is nie net een mens nie, anders sou hy al doodmoeg gewees het na 30 jaar se gepraat.

TED talks het begin as `n eenvoudige poging om dit wat gebeur by die verskeie TED-konferensies reg oor die wêreld, te deel met ander. In 1984 het `n groep mense uit drie verskillende wêrelde – Tegnologie, Vermaak en Ontwerp – bymekaargekom by `n konferensie om idees uit te ruil. Terselfdertyd het hulle tot die ontdekking gekom dat van hierdie idees eintlik nogal innoverend is en met ander mense gedeel moet word. En so het TED talks ‘n lewe van sy eie gekry.

Ten spyte van TED se wêreldwye gewildheid, bly dit steeds `n nie-winsgewende organisasie wat oor die jare geleidelik gegroei het. Buite twee jaarlikse konferensies – die TED Konferensie en TEDGloba, sluit die TED-handelsmerk ook die bekroonde TED Talks video webwerf, die Open Translation Project en TED Conversations, die inspirerende TED Fellows, die TEDx-programme en die jaarlikse TED-prys.

Maar die mees populêre van al hierdie blyk die TED talks te wees. Omdat die praatjies by konferensies regoor die wêreld gelewer word, is dit aanlyn vrygestel en het dit kort voor lank `n globale gehoor gelok. Sedert Junie 2006 kan die praatjies gratis aanlyn gekyk en afgelaai word op TED.com onder die vaandel van die  Attribution-NonCommercial-NoDerivs Creative Commons license. 

In Januarie 2009 is die toe-beskikbare videos 50 miljoen keer gekyk. In Junie 2011 het dit gestyg na 500 miljoen en op 13 November 2012, het TED sy biljoen perk bereik.

Aanvanklik het sprekers vanuit slegs drie velde – Tegnologie, Vermaak en Ontwerp – deelgeneem, maar oor die jare het dit uitgebrei na wetenskaplikes, filosowe, musikante, geestelike leiers, filantrope en vele meer. Vorige aanbieders sluit Bill Clinton, Jane Goodall, Malcolm Gladwell, Al Gore, Gordon Brown, Richard Dawkins, Bill Gates, Google-stigters Larry Page en Sergey Brin, en ander Nobelpryswenners, in.

Aangesien sprekers normaalweg net 18 minute toegeken word, moet dit wat hulle oordra, op die mees innoverende en interessante maniere vertel word om die gehoor se aandag te hou en dikwels word dit ook dan deur middel van storievertelling gedoen.  

Vanaf Mei 2013 is meer as 1500 praatjies gratis aanlyn beskikbaar. Elke week word 5-7 nuwe praatjies gelaai. Onderwerpe strek van die verdwyning van bye tot hoe om stres te hanteer en alles tussen-in. Of jy iets informatief, inspirerend, geniaal of net eenvoudig verstommend soek, jy sal dit daar kry.

So waarvoor wag jy? Gaan soek `n bietjie inspirasie by http://www.ted.com/talks

 [SOURCE: www.wikipedia.org & http://www.ted.com/]  

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.