Statistica is `n statistieke en analise sagteware pakket ontwikkel deur StatSoft in die middel-80s.
Die syferslim pakket word ook op ons kampus gebruik vir data-analise, om data te myn en vir data-visualiseringsprosesse.
Om Statistica optimaal te gebruik, kan addisionele hulpbronne in die vorm van handleidings, videos en tutoriale handig te pas kom. Om hierdie rede deel ons graag die onderstaande bronne met al ons Statistica-gebruikers en hoop dat dit van waarde sal wees.
1. Aanlyn, elektroniese handboek
2. Video-reeks op YouTube
3. Aanlyn tutoriale
5. Inleiding tot Statistica: Grafieke en makros (SVB) (pdf-formaat)
[SOURCE: www.wikipedia.org & www.statsoft.co.za]