%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R 18 0 R ] /Count 2 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517165215+00'00') /ModDate (D:20240517165215+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 7792 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 67.786 521.469 678.948 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 746.734 m 566.734 746.734 l 565.984 745.984 l 46.016 745.984 l f 566.734 746.734 m 566.734 67.786 l 565.984 67.786 l 565.984 745.984 l f 45.266 746.734 m 45.266 67.786 l 46.016 67.786 l 46.016 745.984 l f 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(DIGITALE KALENDERS: HANDIGE HELPERS)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Ons het almal reeds een of ander tyd daardie bang voorgevoel gehad: wanneer jy besef die groot onderhoud wat jy )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(gedink het môre is, eintlik vandag is. Of wanneer jy ’n uitstappie met jou beste vriend moet kanselleer, omdat jy vergeet )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(het jy het iets anders aan. Of wanneer jy ’n oproep kry van ’n belangrike persoon om te vra hoekom jy nie by die )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(vergadering met hulle was nie. Die waarheid van die moderne lewe is: dis besig. Daar is baie waarmee jy op hoogte van )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(moet bly: vergaderings, verjaarsdae, geleenthede en, natuurlik, jou sosiale lewe – om net ’n paar te noem. Om al hierdie )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(goed te probeer onthou is ’n gemors van geestelike energie – energie wat jy beter kan gebruik. Om van ’n )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(papierbeplanner te gebruik is reeds ’n goeie stap, in die sin dat jy nie meer alles hoef te probeer onthou nie. Maar werklik, )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(om op hoogte van jou lewe te bly kan betermakliker en baie meer pret wees. En dit is presies waar ’n digitale kalender in )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(die prentjie inkom.)] TJ ET BT 61.016 448.632 Td /F4 9.0 Tf [(HOEKOM ’n DIGITALE KALENDER?)] TJ ET BT 61.016 428.643 Td /F3 9.0 Tf [(’n Digitale kalender: )] TJ ET BT 78.360 417.670 Td /F3 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 417.654 Td /F3 9.0 Tf [(Maak dit vir jou maklik om geleenthede te skep \(insluitend dié wat herhalend is\) en hulle rond te skuif – wat baie )] TJ ET BT 91.016 406.665 Td /F3 9.0 Tf [(beter is as om goed op ’n papierbeplanner uit te krap of uit te vee;)] TJ ET BT 78.360 395.692 Td /F3 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 395.676 Td /F3 9.0 Tf [(Kan jou skedule in verskillende formate aan jou wys, bv. as ’n lys opkomende geleenthede, ’n dag-sig, week-sig, )] TJ ET BT 91.016 384.687 Td /F3 9.0 Tf [(maand-sig, ens. – nuttig vir verskillende situasies;)] TJ ET BT 78.360 373.714 Td /F3 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 373.698 Td /F3 9.0 Tf [(Laat jou toe om herinnerings te stel vir belangrike geleenthede;)] TJ ET BT 78.360 362.725 Td /F3 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 362.709 Td /F3 9.0 Tf [(Laat jou addisionele inligting stoor m.b.t. ’n geleentheid, bv. waar dit plaasvind, sowel as ’n beskrywing; en)] TJ ET BT 78.360 351.736 Td /F3 9.0 Tf [(5.)] TJ ET BT 91.016 351.720 Td /F3 9.0 Tf [(Laat jou toe om jou geleenthede te deursoek – baie nuttig in die seldsame gevalle wanneer jy dit nodig het.)] TJ ET BT 61.016 331.731 Td /F3 9.0 Tf [(As ’n bykomende ekstra dien ’n digitale kalender ook in ’n sekere mate as ’n soort dagboek: jy sal maklik terug kan )] TJ ET BT 61.016 320.742 Td /F3 9.0 Tf [(navigeer om te sien wat jy op ’n spesifieke tydstip in die verlede gedoen het. )] TJ ET BT 61.016 309.753 Td /F4 9.0 Tf [(DIE GEREEDSKAP WAARMEE JY KAN WERK)] TJ ET BT 61.016 298.764 Td /F3 9.0 Tf [(Daar is ’n groot verskeidenheid digitale kalender gereedskap wat tans beskikbaar is – sommige as sagteware wat jy op )] TJ ET BT 61.016 287.775 Td /F3 9.0 Tf [(jou rekenaar installeer \(bv. Microsoft Outlook\) en sommige as “)] TJ ET BT 311.594 287.775 Td /F3 9.0 Tf [(cloud)] TJ ET BT 333.104 287.775 Td /F3 9.0 Tf [(” kalenders \(m.a.w. waar jou data sekuur aanlyn )] TJ ET BT 61.016 276.786 Td /F3 9.0 Tf [(gestoor word\). Hoewel jy natuurlik kan eksperimenteer om uit te vind wat vir jou werk, is die kanse goed dat Google )] TJ ET BT 61.016 265.797 Td /F3 9.0 Tf [(Calendar – ’n gratis, )] TJ ET BT 144.050 265.797 Td /F3 9.0 Tf [(cloud)] TJ ET BT 165.560 265.797 Td /F3 9.0 Tf [(-gebaseerde kalender – ’n goeie keuse sal wees aangesien dit eenvoudig is om te gebruik en )] TJ ET BT 61.016 254.808 Td /F3 9.0 Tf [(maklik met verskeie toestelle gesinkroniseer kan word \(bv. jou foon, tablet en rekenaar\). )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 413.654 254.808 Td /F4 9.0 Tf [(Google Calendar)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 413.654 253.379 m 485.672 253.379 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 485.672 254.808 Td /F3 9.0 Tf [( Sodra jy )] TJ ET BT 61.016 243.819 Td /F3 9.0 Tf [(aangesluit het, sal jy ’n oningevulde kalender ontvang wat gereed is vir jou om te begin )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 409.190 243.819 Td /F3 9.0 Tf [(om geleenthede)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 409.190 242.668 m 473.729 242.668 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 473.729 243.819 Td /F3 9.0 Tf [( by te voeg. Jy sal )] TJ ET BT 61.016 232.830 Td /F3 9.0 Tf [(vanaf enige rekenaar toegang tot jou kalender kan kry solank jy internettoegang het en die adres hierbo in jou webblaaier )] TJ ET BT 61.016 221.841 Td /F3 9.0 Tf [(insleutel. Indien jy ’n slimfoon of tablet het, is dit maklik om dit op te stel om geleenthede met jou Google Calendar te )] TJ ET BT 61.016 210.852 Td /F3 9.0 Tf [(sinkroniseer, wat beteken jy het jou skedule byderhand \(en kan nuwe geleenthede byvoeg\) waar jy ook al is. Deur die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 199.863 Td /F3 9.0 Tf [(verwelkomingsblad)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 198.712 m 137.534 198.712 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 137.534 199.863 Td /F3 9.0 Tf [( te lees, sal jy vinnig aan die gaan kom. )] TJ ET BT 61.016 188.874 Td /F4 9.0 Tf [(DIE GOUE REëL)] TJ ET BT 61.016 177.885 Td /F3 9.0 Tf [(Wanneer jy geleenthede invoeg, is dit alles of niks. Om die meeste uit jou digitale kalender te put, sal jy jouself daartoe )] TJ ET BT 61.016 166.896 Td /F3 9.0 Tf [(moet verbind om )] TJ ET BT 130.541 166.896 Td /F3 9.0 Tf [(alles )] TJ ET BT 151.547 166.896 Td /F3 9.0 Tf [(in te voeg waarmee jy tred wil hou. Dis nou nie meer tyd vir “Dis nie nodig om daardie vergadering )] TJ ET BT 61.016 155.907 Td /F3 9.0 Tf [(in te voeg nie; ek’s seker ek sal dit onthou”. As jy nie na jou kalender kan kyk en kan )] TJ ET BT 399.182 155.907 Td /F3 9.0 Tf [(vertrou )] TJ ET BT 429.692 155.907 Td /F3 9.0 Tf [(dat dit jou ’n volledige beeld )] TJ ET BT 61.016 144.918 Td /F3 9.0 Tf [(van jou skedule gee nie, is dit nutteloos. In praktiese terme beteken dit dat: )] TJ ET BT 78.360 124.945 Td /F3 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 124.929 Td /F3 9.0 Tf [(Elke keer dat iemand iets met jou wil skeduleer, kyk eers na jou kalender. Die aanvanklike opmerkings deur jou )] TJ ET BT 91.016 113.940 Td /F3 9.0 Tf [(vriende sal ophou sodra hulle sien hoeveel makliker dit jou lewe maak.)] TJ ET BT 78.360 102.967 Td /F3 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 102.951 Td /F3 9.0 Tf [(Sodra jy ’n datum of tyd vir ’n aktiwiteit het, moet jy ’n nuwe geleentheid onmiddellik skep sodat jy nie vergeet om )] TJ ET BT 91.016 91.962 Td /F3 9.0 Tf [(dit later by te voeg nie. Byvoorbeeld, die oomblik wat jy in die klas hoor van ’n toets, jy en jou vriende besluit om )] TJ ET BT 91.016 80.973 Td /F3 9.0 Tf [(saam koffie te drink of jy ’n kennisgewing sien dat jou gunsteling musiekgroep in Aandklas of Bohemia optree, )] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 413.6537 253.9756 485.6717 263.1331 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (google.com/calendar) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 409.1897 242.9866 473.7287 252.1441 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://support.google.com/calendar/answer/72143?hl=en) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 199.0306 137.5337 208.1881 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://support.google.com/calendar/answer/2465776?hl=en) >> endobj 18 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 20 0 R 22 0 R 24 0 R ] /Contents 19 0 R >> endobj 19 0 obj << /Length 6941 >> stream 0.400 0.400 0.400 rg 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 391.042 521.469 366.942 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 391.042 m 566.734 391.042 l 565.984 391.792 l 46.016 391.792 l f 566.734 757.984 m 566.734 391.042 l 565.984 391.792 l 565.984 757.984 l f 45.266 757.984 m 45.266 391.042 l 46.016 391.792 l 46.016 757.984 l f 0.400 0.400 0.400 rg BT 91.016 749.193 Td /F3 9.0 Tf [(maak ’n vinnige nota daarvan in jou kalender.)] TJ ET BT 61.016 729.204 Td /F3 9.0 Tf [(Die maklikste manier op albei punte hierbo uit te voer, is om jou kalender op jou foon of tablet op te stel \(sien vorige )] TJ ET BT 61.016 718.215 Td /F3 9.0 Tf [(afdeling\). Hoewel dit dalk soos ’n lastige gewoonte klink, sal jy vinnig daaraan gewoond raak. En dit is absoluut die moeite )] TJ ET BT 61.016 707.226 Td /F3 9.0 Tf [(werd as jy sien wat jy daaruit sal kry. )] TJ ET BT 61.016 696.237 Td /F4 9.0 Tf [(NOG NUTTIGE WENKE EN TRUUKS)] TJ ET BT 61.016 676.248 Td /F3 9.0 Tf [(Deur eenvoudig na jou kalender te kyk voor jy geleenthede skeduleer en nuwes in te skryf sodra jy van hulle hoor, sal dit )] TJ ET BT 61.016 665.259 Td /F3 9.0 Tf [(reeds vir jou moontlik wees om beter houvas te kry oor die praktiese sake betreffende jou lewe. Gebruik die volgende )] TJ ET BT 61.016 654.270 Td /F3 9.0 Tf [(wysers om selfs meer uit jou kalender te put: )] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 85.866 646.097 m 85.866 646.510 85.696 646.919 85.404 647.211 c 85.113 647.503 84.703 647.672 84.291 647.672 c 83.878 647.672 83.469 647.503 83.177 647.211 c 82.885 646.919 82.716 646.510 82.716 646.097 c 82.716 645.685 82.885 645.275 83.177 644.984 c 83.469 644.692 83.878 644.522 84.291 644.522 c 84.703 644.522 85.113 644.692 85.404 644.984 c 85.696 645.275 85.866 645.685 85.866 646.097 c f 0.373 0.169 0.255 rg BT 91.016 643.281 Td /F3 9.0 Tf [(Skep subkalenders)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 91.016 642.130 m 167.552 642.130 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 167.552 643.281 Td /F3 9.0 Tf [( vir verskillende fasette van jou lewe \(bv. “Toetse en eksamens”, “Klasse en tuts”, “Projekte” en )] TJ ET BT 91.016 632.292 Td /F3 9.0 Tf [(“Persoonlik en sosiaal”\);)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 85.866 624.119 m 85.866 624.532 85.696 624.941 85.404 625.233 c 85.113 625.525 84.703 625.694 84.291 625.694 c 83.878 625.694 83.469 625.525 83.177 625.233 c 82.885 624.941 82.716 624.532 82.716 624.119 c 82.716 623.707 82.885 623.297 83.177 623.006 c 83.469 622.714 83.878 622.544 84.291 622.544 c 84.703 622.544 85.113 622.714 85.404 623.006 c 85.696 623.297 85.866 623.707 85.866 624.119 c f BT 91.016 621.303 Td /F3 9.0 Tf [(Voeg )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 114.533 621.303 Td /F3 9.0 Tf [(herhalende geleenthede)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 114.533 620.152 m 211.598 620.152 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 211.598 621.303 Td /F3 9.0 Tf [( vir jou klasse by;)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 85.866 613.130 m 85.866 613.543 85.696 613.952 85.404 614.244 c 85.113 614.536 84.703 614.705 84.291 614.705 c 83.878 614.705 83.469 614.536 83.177 614.244 c 82.885 613.952 82.716 613.543 82.716 613.130 c 82.716 612.718 82.885 612.308 83.177 612.017 c 83.469 611.725 83.878 611.555 84.291 611.555 c 84.703 611.555 85.113 611.725 85.404 612.017 c 85.696 612.308 85.866 612.718 85.866 613.130 c f BT 91.016 610.314 Td /F3 9.0 Tf [(Gebruik geleentheidsbeskrywings om nuttige inligting by te voeg \(bv. waaroor ’n toets gaan of die onderwerp van )] TJ ET BT 91.016 599.325 Td /F3 9.0 Tf [(’n vergadering\);)] TJ ET 85.866 591.152 m 85.866 591.565 85.696 591.974 85.404 592.266 c 85.113 592.558 84.703 592.727 84.291 592.727 c 83.878 592.727 83.469 592.558 83.177 592.266 c 82.885 591.974 82.716 591.565 82.716 591.152 c 82.716 590.740 82.885 590.330 83.177 590.039 c 83.469 589.747 83.878 589.577 84.291 589.577 c 84.703 589.577 85.113 589.747 85.404 590.039 c 85.696 590.330 85.866 590.740 85.866 591.152 c f BT 91.016 588.336 Td /F3 9.0 Tf [(Voeg inligting by soos “TBC” \()] TJ ET BT 210.554 588.336 Td /F3 9.0 Tf [(To be confirmed)] TJ ET BT 275.579 588.336 Td /F3 9.0 Tf [(\) of “TBD” \()] TJ ET BT 320.579 588.336 Td /F3 9.0 Tf [(To be decided)] TJ ET BT 377.612 588.336 Td /F3 9.0 Tf [(\) of iets soortgelyks ná geleentheidstitels )] TJ ET BT 91.016 577.347 Td /F3 9.0 Tf [(om tred te hou met geleenthede waarvan die tyd tentatief is \(e.g. “Jan se braai TBC”\), of met geleenthede waaroor )] TJ ET BT 91.016 566.358 Td /F3 9.0 Tf [(jy nog nie seker is of jy wil gaan of nie. Dit keer dat jy per ongeluk ander geleenthede in daardie tydgleuwe )] TJ ET BT 91.016 555.369 Td /F3 9.0 Tf [(skeduleer omdat jy nie gesien het dat daar reeds ’n kans is dat iets ander gebeur nie.)] TJ ET 85.866 547.196 m 85.866 547.609 85.696 548.018 85.404 548.310 c 85.113 548.602 84.703 548.771 84.291 548.771 c 83.878 548.771 83.469 548.602 83.177 548.310 c 82.885 548.018 82.716 547.609 82.716 547.196 c 82.716 546.784 82.885 546.374 83.177 546.083 c 83.469 545.791 83.878 545.621 84.291 545.621 c 84.703 545.621 85.113 545.791 85.404 546.083 c 85.696 546.374 85.866 546.784 85.866 547.196 c f BT 91.016 544.380 Td /F3 9.0 Tf [(Skep ’n daaglikse taaklys op jou kalender deur heeldag- geleenthede in jou kalender in te voeg met “[ ]” voor die )] TJ ET BT 91.016 533.391 Td /F3 9.0 Tf [(titel \(bv. “[ ] Koop kruideniersware”\). Wanneer jy hierdie taak verrig het, hoef jy net die blokkie te merk deur die )] TJ ET BT 91.016 522.402 Td /F3 9.0 Tf [(teks na “[X]” te verander \(bv. “[X] Koop kruideniersware”\). Dis ’n eenvoudige truuk maar baie kragtig.)] TJ ET BT 61.016 502.413 Td /F4 9.0 Tf [(`N FINALE PUNT)] TJ ET BT 61.016 491.424 Td /F3 9.0 Tf [(Hoewel die gebruik van ’n digitale kalender sonder twyfel waarde aan jou lewe sal voeg, is daar miskien ’n laaste, meer )] TJ ET BT 61.016 480.435 Td /F3 9.0 Tf [(algemene beginsel wat jy in gedagte moet hou: )] TJ ET BT 251.618 480.435 Td /F4 9.0 Tf [(moenie óór organiseer nie.)] TJ ET BT 366.656 480.435 Td /F3 9.0 Tf [( Laat ruimte vir iets onverwags, spontaan en )] TJ ET BT 61.016 469.446 Td /F3 9.0 Tf [(gelukkig-toevallig; moenie ’n kalender fundamentalis wees nie \(“as dit nie op my kalender is nie, vergeet daarvan”\). Maar )] TJ ET BT 61.016 458.457 Td /F3 9.0 Tf [(jy moet terselfdertyd ook nie jou beheer oor jou lewe verloor en toelaat dat dit met jou weghol nie. ’n Kalender is tog daar )] TJ ET BT 61.016 447.468 Td /F3 9.0 Tf [(om jou te help om jou lewe te vereenvoudig. En as jy dit góéd gebruik, sal dit beslis gebeur. )] TJ ET BT 389.956 427.479 Td /F3 9.0 Tf [([ARTIKEL DEUR)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 457.969 427.479 Td /F3 9.0 Tf [( JOHANNES JONKER])] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 457.969 426.328 m 550.984 426.328 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 408.990 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Kommunikasie | | With 2 comments)] TJ ET endstream endobj 20 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 21 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 91.0157 642.4486 167.5517 651.6061 ] >> endobj 21 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://support.google.com/calendar/answer/37095?hl=en) >> endobj 22 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 23 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 114.5327 620.4706 211.5977 629.6281 ] >> endobj 23 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://support.google.com/calendar/answer/37115?hl=en) >> endobj 24 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 25 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 457.9693 426.6466 550.9843 435.8041 ] >> endobj 25 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (HTTP://WWW.JOHANNESJONKER.COM) >> endobj xref 0 26 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000312 00000 n 0000000341 00000 n 0000000476 00000 n 0000000572 00000 n 0000008416 00000 n 0000008528 00000 n 0000008635 00000 n 0000008751 00000 n 0000008871 00000 n 0000008999 00000 n 0000009070 00000 n 0000009198 00000 n 0000009303 00000 n 0000009430 00000 n 0000009537 00000 n 0000009635 00000 n 0000016629 00000 n 0000016756 00000 n 0000016861 00000 n 0000016989 00000 n 0000017094 00000 n 0000017222 00000 n trailer << /Size 26 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 17303 %%EOF Digitale kalenders: handige helpers « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Digitale kalenders: handige helpers

Ons het almal reeds een of ander tyd daardie bang voorgevoel gehad: wanneer jy besef die groot onderhoud wat jy gedink het môre is, eintlik vandag is. Of wanneer jy ’n uitstappie met jou beste vriend moet kanselleer, omdat jy vergeet het jy het iets anders aan. Of wanneer jy ’n oproep kry van ’n belangrike persoon om te vra hoekom jy nie by die vergadering met hulle was nie.

Die waarheid van die moderne lewe is: dis besig. Daar is baie waarmee jy op hoogte van moet bly: vergaderings, verjaarsdae, geleenthede en, natuurlik, jou sosiale lewe – om net ’n paar te noem. Om al hierdie goed te probeer onthou is ’n gemors van geestelike energie – energie wat jy beter kan gebruik.

Om van ’n papierbeplanner te gebruik is reeds ’n goeie stap, in die sin dat jy nie meer alles hoef te probeer onthou nie. Maar werklik, om op hoogte van jou lewe te bly kan betermakliker en baie meer pret wees. En dit is presies waar ’n digitale kalender in die prentjie inkom.

HOEKOM ’n DIGITALE KALENDER?

’n Digitale kalender:

  1. Maak dit vir jou maklik om geleenthede te skep (insluitend dié wat herhalend is) en hulle rond te skuif – wat baie beter is as om goed op ’n papierbeplanner uit te krap of uit te vee;
  2. Kan jou skedule in verskillende formate aan jou wys, bv. as ’n lys opkomende geleenthede, ’n dag-sig, week-sig, maand-sig, ens. – nuttig vir verskillende situasies;
  3. Laat jou toe om herinnerings te stel vir belangrike geleenthede;
  4. Laat jou addisionele inligting stoor m.b.t. ’n geleentheid, bv. waar dit plaasvind, sowel as ’n beskrywing; en
  5. Laat jou toe om jou geleenthede te deursoek – baie nuttig in die seldsame gevalle wanneer jy dit nodig het.

As ’n bykomende ekstra dien ’n digitale kalender ook in ’n sekere mate as ’n soort dagboek: jy sal maklik terug kan navigeer om te sien wat jy op ’n spesifieke tydstip in die verlede gedoen het.

DIE GEREEDSKAP WAARMEE JY KAN WERK

Daar is ’n groot verskeidenheid digitale kalender gereedskap wat tans beskikbaar is – sommige as sagteware wat jy op jou rekenaar installeer (bv. Microsoft Outlook) en sommige as “cloud” kalenders (m.a.w. waar jou data sekuur aanlyn gestoor word). Hoewel jy natuurlik kan eksperimenteer om uit te vind wat vir jou werk, is die kanse goed dat Google Calendar – ’n gratis, cloud-gebaseerde kalender – ’n goeie keuse sal wees aangesien dit eenvoudig is om te gebruik en maklik met verskeie toestelle gesinkroniseer kan word (bv. jou foon, tablet en rekenaar).

Google Calendar

Sodra jy aangesluit het, sal jy ’n oningevulde kalender ontvang wat gereed is vir jou om te begin om geleenthede by te voeg. Jy sal vanaf enige rekenaar toegang tot jou kalender kan kry solank jy internettoegang het en die adres hierbo in jou webblaaier insleutel. Indien jy ’n slimfoon of tablet het, is dit maklik om dit op te stel om geleenthede met jou Google Calendar te sinkroniseer, wat beteken jy het jou skedule byderhand (en kan nuwe geleenthede byvoeg) waar jy ook al is. Deur die verwelkomingsblad te lees, sal jy vinnig aan die gaan kom.

DIE GOUE REĂ«L

Wanneer jy geleenthede invoeg, is dit alles of niks.

Om die meeste uit jou digitale kalender te put, sal jy jouself daartoe moet verbind om alles in te voeg waarmee jy tred wil hou. Dis nou nie meer tyd vir “Dis nie nodig om daardie vergadering in te voeg nie; ek’s seker ek sal dit onthou”. As jy nie na jou kalender kan kyk en kan vertrou dat dit jou ’n volledige beeld van jou skedule gee nie, is dit nutteloos.

In praktiese terme beteken dit dat:

  1. Elke keer dat iemand iets met jou wil skeduleer, kyk eers na jou kalender. Die aanvanklike opmerkings deur jou vriende sal ophou sodra hulle sien hoeveel makliker dit jou lewe maak.
  2. Sodra jy ’n datum of tyd vir ’n aktiwiteit het, moet jy ’n nuwe geleentheid onmiddellik skep sodat jy nie vergeet om dit later by te voeg nie. Byvoorbeeld, die oomblik wat jy in die klas hoor van ’n toets, jy en jou vriende besluit om saam koffie te drink of jy ’n kennisgewing sien dat jou gunsteling musiekgroep in Aandklas of Bohemia optree, maak ’n vinnige nota daarvan in jou kalender.

Die maklikste manier op albei punte hierbo uit te voer, is om jou kalender op jou foon of tablet op te stel (sien vorige afdeling). Hoewel dit dalk soos ’n lastige gewoonte klink, sal jy vinnig daaraan gewoond raak. En dit is absoluut die moeite werd as jy sien wat jy daaruit sal kry.

NOG NUTTIGE WENKE EN TRUUKS

Deur eenvoudig na jou kalender te kyk voor jy geleenthede skeduleer en nuwes in te skryf sodra jy van hulle hoor, sal dit reeds vir jou moontlik wees om beter houvas te kry oor die praktiese sake betreffende jou lewe. Gebruik die volgende wysers om selfs meer uit jou kalender te put:

  • Skep subkalenders vir verskillende fasette van jou lewe (bv. “Toetse en eksamens”, “Klasse en tuts”, “Projekte” en “Persoonlik en sosiaal”);
  • Voeg herhalende geleenthede vir jou klasse by;
  • Gebruik geleentheidsbeskrywings om nuttige inligting by te voeg (bv. waaroor ’n toets gaan of die onderwerp van ’n vergadering);
  • Voeg inligting by soos “TBC” (To be confirmed) of “TBD” (To be decided) of iets soortgelyks ná geleentheidstitels om tred te hou met geleenthede waarvan die tyd tentatief is (e.g. “Jan se braai TBC”), of met geleenthede waaroor jy nog nie seker is of jy wil gaan of nie. Dit keer dat jy per ongeluk ander geleenthede in daardie tydgleuwe skeduleer omdat jy nie gesien het dat daar reeds ’n kans is dat iets ander gebeur nie.
  • Skep ’n daaglikse taaklys op jou kalender deur heeldag- geleenthede in jou kalender in te voeg met “[ ]” voor die titel (bv. “[ ] Koop kruideniersware”). Wanneer jy hierdie taak verrig het, hoef jy net die blokkie te merk deur die teks na “[X]” te verander (bv. “[X] Koop kruideniersware”). Dis ’n eenvoudige truuk maar baie kragtig.
`N FINALE PUNT

Hoewel die gebruik van ’n digitale kalender sonder twyfel waarde aan jou lewe sal voeg, is daar miskien ’n laaste, meer algemene beginsel wat jy in gedagte moet hou: moenie óór organiseer nie. Laat ruimte vir iets onverwags, spontaan en gelukkig-toevallig; moenie ’n kalender fundamentalis wees nie (“as dit nie op my kalender is nie, vergeet daarvan”). Maar jy moet terselfdertyd ook nie jou beheer oor jou lewe verloor en toelaat dat dit met jou weghol nie. ’n Kalender is tog daar om jou te help om jou lewe te vereenvoudig. En as jy dit góéd gebruik, sal dit beslis gebeur.

[ARTIKEL DEUR JOHANNES JONKER]

2 Responses to “Digitale kalenders: handige helpers”

  1. Marlene Milani says:

    Having a machine to do all our thinking brains will definitely deteriorate.

    As Einstein so rightly said:
    “When technology overtakes our humanity we will breed a generation of idiots.

  2. Anton Kunneke says:

    Now if University Administration/IT can manage to have all events, social, academic, management, classes, tests, calendered and in one place/webpage. This would make our lives tremendously simpler and increase productivity on campus.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.