%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240511191636+00'00') /ModDate (D:20240511191636+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6573 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 146.959 521.469 599.775 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 147.334 520.719 599.025 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(GEBRUIK ’N TABLET OM SLIMMER TE LEER \(DEEL 1\))] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Sedert tablette in 2010 die hoofstroom betree het, het ’n toenemende aantal studente begin om op hierdie slim toestelletjie )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(te vertrou om hulle leerervaring na die volgende vlak te neem. Daar is egter baie studente wat nog onbewus of onoortuig )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(is van die voordele van tabletgebaseerde leer. In die volgende afdeling sal ons ondersoek instel na presies hoekom ’n )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(tablet ’n fantastiese belegging is. )] TJ ET BT 194.090 522.066 Td /F4 9.0 Tf [(Hoekom ’n tablet?)] TJ ET BT 272.102 522.066 Td /F3 9.0 Tf [( Daar is basies vier redes: 1. Die mees voor-die-hand-liggende )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(voordeel van ’n tablet is die vlak van mobiliteit wat dit bied. As ’n student sal jy heel moontlik ten minste ’n notablok, jou )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(voorgeskrewe boeke en jou klasnotas met jou ronddra. En in sommige gevalle is ’n sakrekenaar, ’n woordeboek en ’n )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(dagboek/kalender ook onmisbaar. Die gewig van al hierdie items word vinnig ’n uitputtende las – wat die rede is hoekom )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(baie studente eenvoudig hulle swaar boeke by die huis los. Met ’n tablet kan jy egter al hierdie hulpbronne kompakteer tot )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(die grootte van ’n A5 notablok. Dan is daar nie meer ’n kans dat jy boeke of notas by die huis sal vergeet nie – alles wat jy )] TJ ET BT 61.016 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(benodig is net ’n paar vingertikke weg. Dít is ’n wenner eienskap op sigself. 2. Die ware akademiese waarde van ’n tablet )] TJ ET BT 61.016 445.143 Td /F3 9.0 Tf [(word egter duidelik in sy potensiaal as ’n metgesel in die klaskamer. Nie net hou ’n tablet alles wat jy benodig byderhand )] TJ ET BT 61.016 434.154 Td /F3 9.0 Tf [(nie, maar dit laat jou ook toe om hierdie hulpbronne op bruikbare wyses te manipuleer. Byvoorbeeld, jy kan boekmerke, )] TJ ET BT 61.016 423.165 Td /F3 9.0 Tf [(veelkleurige onderstreping en notas by jou voorgeskrewe boeke en klasnotas voeg terwyl die dosent hulle bespreek. Jy )] TJ ET BT 61.016 412.176 Td /F3 9.0 Tf [(kan ook baie doeltreffend ryk notas van jou eie skep. Jy sal tik en teken op die skerm kan kombineer om byvoorbeeld )] TJ ET BT 61.016 401.187 Td /F3 9.0 Tf [(sleutelpunte in klaskamer besprekings of diagramme en tabelle wat deur die dosent geteken word, vas te lê. Jy sal al )] TJ ET BT 61.016 390.198 Td /F3 9.0 Tf [(hierdie notas netjies kan organiseer in vaklêers vir toekomstige verwysing. Die beste wenner-eienskap van ’n tablet in die )] TJ ET BT 61.016 379.209 Td /F3 9.0 Tf [(klas is egter die feit dat dit jou toelaat om op te neem wat in die klas gesê word, wat beteken dat jy na die opnames kan )] TJ ET BT 61.016 368.220 Td /F3 9.0 Tf [(luister terwyl jy vir ’n eksamen voorberei. Hoewel dit nie prakties is om elke sekonde van elke klas op te neem nie \(want – )] TJ ET BT 61.016 357.231 Td /F3 9.0 Tf [(en laat ons nou eerlik wees – jy sal nooit weer na alles luister nie\), is hierdie eienskap baie nuttig om belangrike dele van )] TJ ET BT 61.016 346.242 Td /F3 9.0 Tf [(’n dosent se verduideliking of van ’n bespreking in die klas op te neem. Laastens, ’n tablet verskaf ook vinnige toegang tot )] TJ ET BT 61.016 335.253 Td /F3 9.0 Tf [(nuttige verwysingsmateriaal. Moet jy vinnig die definisie van ’n woord naslaan of ’n berekening doen? ’n Tablet laat jou toe )] TJ ET BT 61.016 324.264 Td /F3 9.0 Tf [(om albei teen die spoed van weerlig te doen, wat beteken dat jy nie jou gedagtegang in die klas sal verloor nie. 3. Tablette )] TJ ET BT 61.016 313.275 Td /F3 9.0 Tf [(is nie net in die klaskamer so wonderlik nie. Enige student wat al deur hope en hope notas op papier moes swoeg om )] TJ ET BT 61.016 302.286 Td /F3 9.0 Tf [(spesifieke inhoud voor ’n eksamen te hersien, sal weet hoe frustrerend, vervelig en ’n gemors van tyd dit kan wees. Maar )] TJ ET BT 61.016 291.297 Td /F3 9.0 Tf [(as al jou notas – en die skyfievertonings en uitdeelstukke wat deur die dosent verskaf is – netjies in ’n enkele toestel )] TJ ET BT 61.016 280.308 Td /F3 9.0 Tf [(bymekaar is, waar dit met ’n paar tikke van die vinger toeganklik is, sal dit die gesukkel van papiergebaseerde )] TJ ET BT 61.016 269.319 Td /F3 9.0 Tf [(eksamenvoorbereiding uitskakel en jou meer tyd gee om )] TJ ET BT 289.112 269.319 Td /F3 9.0 Tf [(werklik )] TJ ET BT 319.109 269.319 Td /F3 9.0 Tf [(te studeer. 4. Een voordeel van tabletgebaseerde leer )] TJ ET BT 61.016 258.330 Td /F3 9.0 Tf [(wat gereeld misgekyk word, is die feit dat e-boek weergawes van voorgeskrewe en handboeke gewoonlik goedkoper is as )] TJ ET BT 61.016 247.341 Td /F3 9.0 Tf [(hulle gedrukte weergawes. Hoewel baie boeke nog nie in digitale formaat beskikbaar is nie, kan die besparing op dié wat )] TJ ET BT 61.016 236.352 Td /F3 9.0 Tf [(wel is, vinnig ’n noemenswaardige bedrag uitmaak.En die gebruik van ’n e-boek bied natuurlik al die voordele van digitale )] TJ ET BT 61.016 225.363 Td /F3 9.0 Tf [(leer, insluitend tydbesparings soos dat jy onmiddellik woorde en frases kan naslaan, na spesifieke bladsye en hoofstukke )] TJ ET BT 61.016 214.374 Td /F3 9.0 Tf [(kan spring, veelkleurige onderstreping kan byvoeg en digitale notas kan maak. )] TJ ET BT 376.169 214.374 Td /F3 9.0 Tf [(Volgende keer : die keuses wanneer jy ’n )] TJ ET BT 61.016 203.385 Td /F3 9.0 Tf [(tablet koop)] TJ ET BT 389.956 183.396 Td /F3 9.0 Tf [([ARTIKEL DEUR )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 460.471 183.396 Td /F3 9.0 Tf [(JOHANNES JONKER)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 460.471 182.245 m 548.482 182.245 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 548.482 183.396 Td /F3 9.0 Tf [(])] TJ ET BT 61.016 164.907 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Navorsing,Studente,Opleiding | Tagged:Tablet | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 460.4713 182.5636 548.4823 191.7211 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (HTTP://WWW.JOHANNESJONKER.COM) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000551 00000 n 0000007176 00000 n 0000007288 00000 n 0000007395 00000 n 0000007511 00000 n 0000007631 00000 n 0000007759 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7840 %%EOF Gebruik ’n tablet om slimmer te leer (deel 1) « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Gebruik ’n tablet om slimmer te leer (deel 1)

Sedert tablette in 2010 die hoofstroom betree het, het ’n toenemende aantal studente begin om op hierdie slim toestelletjie te vertrou om hulle leerervaring na die volgende vlak te neem.

Daar is egter baie studente wat nog onbewus of onoortuig is van die voordele van tabletgebaseerde leer. In die volgende afdeling sal ons ondersoek instel na presies hoekom ’n tablet ’n fantastiese belegging is.

Hoekom ’n tablet?

Daar is basies vier redes:

1. Die mees voor-die-hand-liggende voordeel van ’n tablet is die vlak van mobiliteit wat dit bied. As ’n student sal jy heel moontlik ten minste ’n notablok, jou voorgeskrewe boeke en jou klasnotas met jou ronddra. En in sommige gevalle is ’n sakrekenaar, ’n woordeboek en ’n dagboek/kalender ook onmisbaar. Die gewig van al hierdie items word vinnig ’n uitputtende las – wat die rede is hoekom baie studente eenvoudig hulle swaar boeke by die huis los.

Met ’n tablet kan jy egter al hierdie hulpbronne kompakteer tot die grootte van ’n A5 notablok. Dan is daar nie meer ’n kans dat jy boeke of notas by die huis sal vergeet nie – alles wat jy benodig is net ’n paar vingertikke weg. Dít is ’n wenner eienskap op sigself.

2. Die ware akademiese waarde van ’n tablet word egter duidelik in sy potensiaal as ’n metgesel in die klaskamer. Nie net hou ’n tablet alles wat jy benodig byderhand nie, maar dit laat jou ook toe om hierdie hulpbronne op bruikbare wyses te manipuleer. Byvoorbeeld, jy kan boekmerke, veelkleurige onderstreping en notas by jou voorgeskrewe boeke en klasnotas voeg terwyl die dosent hulle bespreek. Jy kan ook baie doeltreffend ryk notas van jou eie skep.

Jy sal tik en teken op die skerm kan kombineer om byvoorbeeld sleutelpunte in klaskamer besprekings of diagramme en tabelle wat deur die dosent geteken word, vas te lê. Jy sal al hierdie notas netjies kan organiseer in vaklêers vir toekomstige verwysing.

Die beste wenner-eienskap van ’n tablet in die klas is egter die feit dat dit jou toelaat om op te neem wat in die klas gesê word, wat beteken dat jy na die opnames kan luister terwyl jy vir ’n eksamen voorberei. Hoewel dit nie prakties is om elke sekonde van elke klas op te neem nie (want – en laat ons nou eerlik wees – jy sal nooit weer na alles luister nie), is hierdie eienskap baie nuttig om belangrike dele van ’n dosent se verduideliking of van ’n bespreking in die klas op te neem.

Laastens, ’n tablet verskaf ook vinnige toegang tot nuttige verwysingsmateriaal. Moet jy vinnig die definisie van ’n woord naslaan of ’n berekening doen? ’n Tablet laat jou toe om albei teen die spoed van weerlig te doen, wat beteken dat jy nie jou gedagtegang in die klas sal verloor nie.

3. Tablette is nie net in die klaskamer so wonderlik nie. Enige student wat al deur hope en hope notas op papier moes swoeg om spesifieke inhoud voor ’n eksamen te hersien, sal weet hoe frustrerend, vervelig en ’n gemors van tyd dit kan wees.

Maar as al jou notas – en die skyfievertonings en uitdeelstukke wat deur die dosent verskaf is – netjies in ’n enkele toestel bymekaar is, waar dit met ’n paar tikke van die vinger toeganklik is, sal dit die gesukkel van papiergebaseerde eksamenvoorbereiding uitskakel en jou meer tyd gee om werklik te studeer.

4. Een voordeel van tabletgebaseerde leer wat gereeld misgekyk word, is die feit dat e-boek weergawes van voorgeskrewe en handboeke gewoonlik goedkoper is as hulle gedrukte weergawes.

Hoewel baie boeke nog nie in digitale formaat beskikbaar is nie, kan die besparing op dié wat wel is, vinnig ’n noemenswaardige bedrag uitmaak.En die gebruik van ’n e-boek bied natuurlik al die voordele van digitale leer, insluitend tydbesparings soos dat jy onmiddellik woorde en frases kan naslaan, na spesifieke bladsye en hoofstukke kan spring, veelkleurige onderstreping kan byvoeg en digitale notas kan maak.

Volgende keer : die keuses wanneer jy ’n tablet koop

[ARTIKEL DEUR JOHANNES JONKER]

Tags:

One Response to “Gebruik ’n tablet om slimmer te leer (deel 1)”

  1. Anton Basson says:

    The following research paper shows that using a tablet for note taking may, if used like a laptop, be inferior to using longhand:

    Pam A. Mueller and Daniel M. Oppenheimer “The Pen Is Mightier Than the Keyboard: Advantages of Longhand Over Laptop Note Taking” Psychological Science 2014 25: 1159; Online at http://pss.sagepub.com/content/25/6/1159

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.