%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518081700+00'00') /ModDate (D:20240518081700+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2483 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 380.206 521.469 366.528 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 380.581 520.719 365.778 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(AL DIE HULP WAT JY NODIG HET)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Om te sukkel met iets simpel op jou rekenaar as jy onder druk is nie, is nie die aangenaamste ervaring of goed vir die )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(bloeddruk nie.  En hoewel die IT Dienstoonbank tot jou beskikking is via telefoon, Skype en e-pos, wil jy dalk ook kyk of jy )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(nie vinnig jou probleem self kan oplos nie.)] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(Natuurlik is Google handig hiervoor, maar om deur al Google se resultate te sif en die regte een te kry, is nie `n blitsige )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(oplossing nie.)] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(Om hierdie rede het ons `n spesiale selfhelp webwerf geskep vir al ons gebruikers. Die webwerf sal gereeld opgedateer )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(word met nuwe gidse en FAQ's, asook, in sommige gevalle, videos om jou stap-vir-stap te help met jou probleem.)] TJ ET BT 61.016 460.110 Td /F3 9.0 Tf [(As jy volgende keer vashaak met iets simpel in Outlook en jy net eenvoudig nie daardie kalenderregte gestel kan kry nie, )] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(gaan kyk gerus by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 136.553 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(www.sun.ac.za/itselfhelp)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 136.553 447.970 m 235.085 447.970 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 235.085 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET BT 61.016 429.132 Td /F3 9.0 Tf [(Ons hoor ook graag as daar inligting is wat jy graag sou wou byvoeg by die bestaande gidse. Stuur vir ons e-pos by  )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(helpinfo@sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 416.992 m 140.189 416.992 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 140.189 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET BT 61.016 398.154 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Opleiding | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 136.5527 448.2886 235.0847 457.4461 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/itselfhelp) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 417.3106 140.1887 426.4681 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:helpinfo@sun.ac.za) >> endobj xref 0 15 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000547 00000 n 0000003082 00000 n 0000003194 00000 n 0000003301 00000 n 0000003417 00000 n 0000003545 00000 n 0000003628 00000 n 0000003755 00000 n trailer << /Size 15 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3832 %%EOF Al die hulp wat jy nodig het « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Al die hulp wat jy nodig het

Om te sukkel met iets simpel op jou rekenaar as jy onder druk is nie, is nie die aangenaamste ervaring of goed vir die bloeddruk nie.  En hoewel die IT Dienstoonbank tot jou beskikking is via telefoon, Skype en e-pos, wil jy dalk ook kyk of jy nie vinnig jou probleem self kan oplos nie.

Natuurlik is Google handig hiervoor, maar om deur al Google se resultate te sif en die regte een te kry, is nie `n blitsige oplossing nie.

Om hierdie rede het ons `n spesiale selfhelp webwerf geskep vir al ons gebruikers. Die webwerf sal gereeld opgedateer word met nuwe gidse en FAQ’s, asook, in sommige gevalle, videos om jou stap-vir-stap te help met jou probleem.

As jy volgende keer vashaak met iets simpel in Outlook en jy net eenvoudig nie daardie kalenderregte gestel kan kry nie, gaan kyk gerus by www.sun.ac.za/itselfhelp.

Ons hoor ook graag as daar inligting is wat jy graag sou wou byvoeg by die bestaande gidse. Stuur vir ons e-pos by  helpinfo@sun.ac.za.

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.