%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R 11 0 R ] /Count 2 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 13 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517103204+00'00') /ModDate (D:20240517103204+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4345 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 72.154 521.469 674.580 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 746.734 m 566.734 746.734 l 565.984 745.984 l 46.016 745.984 l f 566.734 746.734 m 566.734 72.154 l 565.984 72.154 l 565.984 745.984 l f 45.266 746.734 m 45.266 72.154 l 46.016 72.154 l 46.016 745.984 l f 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(NOU PRAAT JY)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Sedert 2008 is die US genoop om alternatiewe telefoonstelsels in plek te stel. Die vorige stelsel was onvolhoubaar )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(hoofsaaklik weens die onrealistiese hoë koste van bestaande bylyne.)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Die hoofdoelwitte was om `n beduidende en volhoubare afname in telefoonkoste en die verbetering in die bestuurbaarheid )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(van telefoonkoste- en gebruik te bewerkstellig, sowel as die belegging in tegnologie wat versoenbaar is met die bestaande )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(infrastruktuur en `n langer lewensduur sal hê.)] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(Intussen is `n nuwe stelsel in plek gestel waar een netwerk alle kommunikasie, data sowel as spraak, digitaal huisves. Die )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(nuwe tegnologiese platform het meer gesofistikeerde en uiteraard ook duurder instrumente, vereis, maar is sentraal deur )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(Informasietegnologie aangekoop word en alle gebruikers het bloot  ‘n maandelikse huurfooi per instrument betaal, sowel )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(as oproepkoste. Kostes sodanig verhaal sal volledig aangewend word om die tegnologie te voorsien, in stand te hou en op )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(te gradeer ten einde tegnologies in pas te bly by bewegings in die tegnologiese mark.)] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(Ons kan nou aankondig dat, met ingang 1 Februarie 2015, die algehele koste van telefoondienste verlaag word. Die nuwe )] TJ ET BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(tariewe is as volg:)] TJ ET BT 61.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(Telefooninstallasie of skuif van telefoon*: R350)] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(*Indien infrastruktuur beskikbaar is. In gevalle van onvoldoende infrastruktuur, sal `n kwotasie voorsien word.)] TJ ET BT 61.016 365.187 Td /F3 9.0 Tf [(Nuwe aansoeke per maand)] TJ ET BT 61.016 345.198 Td /F3 9.0 Tf [(Siemens 40: R 260 \(nuwe installasies\))] TJ ET BT 61.016 325.209 Td /F3 9.0 Tf [(R224 \(bestaande installasies\))] TJ ET BT 61.016 305.220 Td /F3 9.0 Tf [(Siemens 40 + 1 key module: R 310 \(bestaande installasies bly op R224\))] TJ ET BT 61.016 285.231 Td /F3 9.0 Tf [(Siemens 40 + 2 key modules: R 360 \(bestaande installasies bly op R224\))] TJ ET BT 61.016 265.242 Td /F3 9.0 Tf [(Siemens 15 en 20: R 150)] TJ ET BT 61.016 245.253 Td /F3 9.0 Tf [(Alle  bestaande analoog lyne vanaf interne PABX, byvoorbeeld faksmasjiene en alarms: R1200 per maand.)] TJ ET BT 61.016 225.264 Td /F3 9.0 Tf [(Rightfax: R150-00 per maand vir die diens)] TJ ET BT 61.016 205.275 Td /F3 9.0 Tf [(`n Addisionele diens waarvan personeel gebruik kan maak, is Lync. Om Lync te gebruik het jy die volgende nodig:)] TJ ET BT 61.016 185.286 Td /F3 9.0 Tf [(1. `n Lync-versoenbare foon)] TJ ET BT 61.016 165.297 Td /F3 9.0 Tf [(2. die Lync-kliënt geinstalleer op jou PC)] TJ ET BT 61.016 145.308 Td /F3 9.0 Tf [(3. `n Lync-gesertifiseerde kopstuk/oorfone)] TJ ET BT 61.016 125.319 Td /F3 9.0 Tf [(4. die Lync selfoontoepassing op jou slimfoon)] TJ ET BT 61.016 105.330 Td /F3 9.0 Tf [(Lync is nie `n 100% vervanging vir `n gewone foon nie. Daar is seker aspekte wat in ag geneem moet word. Onthou dat )] TJ ET BT 61.016 94.341 Td /F3 9.0 Tf [(lynkwaliteit by tye erg swak kan wees. Om hierdie rede word die Lync-kliënt en kopstuk nie aanbeveel vir personeel wat )] TJ ET BT 61.016 83.352 Td /F3 9.0 Tf [(afhanklik is van goeie klankkwaliteit nie.)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 14 0 R 16 0 R ] /Contents 12 0 R >> endobj 12 0 obj << /Length 2452 >> stream 0.400 0.400 0.400 rg 0.773 0.773 0.773 RG 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 507.388 521.469 250.596 re f 0.773 0.773 0.773 rg 45.266 507.388 m 566.734 507.388 l 565.984 508.138 l 46.016 508.138 l f 566.734 757.984 m 566.734 507.388 l 565.984 508.138 l 565.984 757.984 l f 45.266 757.984 m 45.266 507.388 l 46.016 508.138 l 46.016 757.984 l f 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 740.193 Td /F3 9.0 Tf [(Kostepunbestuurders moet in ag neem dat tekefoonoproepe vanaf Lync met US telefoonuitbreidings van enige plek waar )] TJ ET BT 61.016 729.204 Td /F3 9.0 Tf [(toegang tot die internet is, gemaak kan word. Dit kan geweldige hoe telefoongebruik tot gevolg he.)] TJ ET BT 61.016 709.215 Td /F3 9.0 Tf [(Lync Softclient: R150 per maand)] TJ ET BT 61.016 689.226 Td /F3 9.0 Tf [(Met die gebruik van Lync, word daar van gebruikers verwag om self hul eie oorfone aan te koop teen `n koste van )] TJ ET BT 61.016 678.237 Td /F3 9.0 Tf [(ongeveer R290-00.)] TJ ET BT 61.016 658.248 Td /F3 9.0 Tf [(Lync met Polycom 600: R200 per maand)] TJ ET BT 61.016 638.259 Td /F4 9.0 Tf [(Alle pryse hier bo sluit oproepkostes uit.)] TJ ET BT 61.016 618.270 Td /F3 9.0 Tf [(Alle kostes van eksterne uitgaande oproepe word teen die kostepunt van die oproepmakende uitbreiding gedebiteer. Die )] TJ ET BT 61.016 607.281 Td /F3 9.0 Tf [(bestuur van privaat en dus nie-werksverwante oproepe, is ook steeds die verantwoordelikheid van die betrokke )] TJ ET BT 61.016 596.292 Td /F3 9.0 Tf [(omgewing. Die telefoonbestuurstelsel sal mettertyd gekonfigureer word sodat omgewingshoofde tegnologies bemagtig )] TJ ET BT 61.016 585.303 Td /F3 9.0 Tf [(word om ook hierdie kostes billik te kan moniteer en bestuur.)] TJ ET BT 302.612 585.303 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET 0.000 0.000 0.000 rg BT 61.016 565.314 Td /F3 9.0 Tf [( Vir meer inligting, stuur `n e-pos aan )] TJ ET BT 211.073 565.314 Td /F3 9.0 Tf [(telecom@sun.ac.za)] TJ ET 0.000 0.000 0.000 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 211.073 564.163 m 290.237 564.163 l S BT 290.237 565.314 Td /F3 9.0 Tf [( of kontak die IT Dienstoonbank by x4367 of)] TJ ET BT 465.836 565.314 Td /F3 9.0 Tf [(helpinfo@sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 465.836 564.163 m 545.009 564.163 l S BT 545.009 565.314 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 545.325 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 525.336 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 13 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 211.0727 564.4816 290.2367 573.6391 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:telecom@sun.ac.za) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 465.8357 564.4816 545.0087 573.6391 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:helpinfo@sun.ac.za) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000312 00000 n 0000000341 00000 n 0000000476 00000 n 0000000539 00000 n 0000004936 00000 n 0000005048 00000 n 0000005155 00000 n 0000005271 00000 n 0000005362 00000 n 0000007867 00000 n 0000007987 00000 n 0000008115 00000 n 0000008191 00000 n 0000008319 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8396 %%EOF Nou praat jy « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Nou praat jy

Sedert 2008 is die US genoop om alternatiewe telefoonstelsels in plek te stel. Die vorige stelsel was onvolhoubaar hoofsaaklik weens die onrealistiese hoë koste van bestaande bylyne.

Die hoofdoelwitte was om `n beduidende en volhoubare afname in telefoonkoste en die verbetering in die bestuurbaarheid van telefoonkoste- en gebruik te bewerkstellig, sowel as die belegging in tegnologie wat versoenbaar is met die bestaande infrastruktuur en `n langer lewensduur sal hê.

Intussen is `n nuwe stelsel in plek gestel waar een netwerk alle kommunikasie, data sowel as spraak, digitaal huisves. Die nuwe tegnologiese platform het meer gesofistikeerde en uiteraard ook duurder instrumente, vereis, maar is sentraal deur Informasietegnologie aangekoop word en alle gebruikers het bloot  ‘n maandelikse huurfooi per instrument betaal, sowel as oproepkoste. Kostes sodanig verhaal sal volledig aangewend word om die tegnologie te voorsien, in stand te hou en op te gradeer ten einde tegnologies in pas te bly by bewegings in die tegnologiese mark.

Ons kan nou aankondig dat, met ingang 1 Februarie 2015, die algehele koste van telefoondienste verlaag word. Die nuwe tariewe is as volg:

Telefooninstallasie of skuif van telefoon*: R350
*Indien infrastruktuur beskikbaar is. In gevalle van onvoldoende infrastruktuur, sal `n kwotasie voorsien word.

Nuwe aansoeke per maand

Siemens 40: R 260 (nuwe installasies)

R224 (bestaande installasies)

Siemens 40 + 1 key module: R 310 (bestaande installasies bly op R224)

Siemens 40 + 2 key modules: R 360 (bestaande installasies bly op R224)

Siemens 15 en 20: R 150

Alle  bestaande analoog lyne vanaf interne PABX, byvoorbeeld faksmasjiene en alarms: R1200 per maand.

Rightfax: R150-00 per maand vir die diens

`n Addisionele diens waarvan personeel gebruik kan maak, is Lync. Om Lync te gebruik het jy die volgende nodig:

1. `n Lync-versoenbare foon

2. die Lync-kliënt geinstalleer op jou PC

3. `n Lync-gesertifiseerde kopstuk/oorfone

4. die Lync selfoontoepassing op jou slimfoon

Lync is nie `n 100% vervanging vir `n gewone foon nie. Daar is seker aspekte wat in ag geneem moet word. Onthou dat lynkwaliteit by tye erg swak kan wees. Om hierdie rede word die Lync-kliënt en kopstuk nie aanbeveel vir personeel wat afhanklik is van goeie klankkwaliteit nie.

Kostepunbestuurders moet in ag neem dat tekefoonoproepe vanaf Lync met US telefoonuitbreidings van enige plek waar toegang tot die internet is, gemaak kan word. Dit kan geweldige hoe telefoongebruik tot gevolg he.

Lync Softclient: R150 per maand

Met die gebruik van Lync, word daar van gebruikers verwag om self hul eie oorfone aan te koop teen `n koste van ongeveer R290-00.

Lync met Polycom 600: R200 per maand

Alle pryse hier bo sluit oproepkostes uit.

Alle kostes van eksterne uitgaande oproepe word teen die kostepunt van die oproepmakende uitbreiding gedebiteer. Die bestuur van privaat en dus nie-werksverwante oproepe, is ook steeds die verantwoordelikheid van die betrokke omgewing. Die telefoonbestuurstelsel sal mettertyd gekonfigureer word sodat omgewingshoofde tegnologies bemagtig word om ook hierdie kostes billik te kan moniteer en bestuur. 

 Vir meer inligting, stuur `n e-pos aan telecom@sun.ac.za of kontak die IT Dienstoonbank by x4367 of helpinfo@sun.ac.za.

 

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.