%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518220031+00'00') /ModDate (D:20240518220031+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5107 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 160.882 521.469 585.852 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 161.257 520.719 585.102 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(TYD VIR RUGSTEUN)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Die afgelope week het ons gesien hoe maklik en vinnig iets verlore kan gaan - of dit eiendom of belangrike inligting is. )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(Daarom is dit nou, meer as ooit, krities om `n rugsteun plan te hê.)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Om seker te maak jy slaap rustig saans, maak `n gewoonte daarvan om jou data op `n gereelde basis te rugsteun. Kies )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(een dag in die week wanneer jou werksdag minder bedrywig is en skeduleer `n tyd in jou dagboek om jou weeklikse )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(rugsteun te doen.)] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(Probeer om nie jou vorige rugsteundokumente te oorskryf nie, maar maak eerder opvolgende kopieë in verskillende leêrs )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(met die dag se datum op jou eksterne hardeskyf of netwerkspasie. Indien enige van die dokumente om een of ander rede )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(korrup raak, kan jy altyd terugval op `n ouer weergawe. )] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(Vir amptelike, universiteit en werksverwante dokumente is die veiligste rugsteunopsie jou )] TJ ET BT 417.650 449.121 Td /F4 9.0 Tf [(netwerkspasie)] TJ ET BT 479.678 449.121 Td /F3 9.0 Tf [( \(gewoonlik die )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F4 9.0 Tf [(h-skyf)] TJ ET BT 87.521 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(\) of die departementele netwerkspasie \(gewoonlik die g-skyf\). Jy het )] TJ ET BT 361.130 438.132 Td /F4 9.0 Tf [(1GB)] TJ ET BT 379.634 438.132 Td /F3 9.0 Tf [( tot jou beskikking om jou mees kritiese )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(dokumente op te rugsteun. Teen `n ekstra koste van R10-00 per 1GB kan hierdie spasie ook vergroot word. Jou )] TJ ET BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(netwerkspasie is ook beskikbaar via die internet by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 266.099 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(storage.sun.ac.za)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 266.099 415.003 m 337.136 415.003 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 337.136 416.154 Td /F3 9.0 Tf [( as jy nie op kampus is nie. )] TJ ET BT 61.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(Die departementele netwerkspasie kan gebruik word vir leêrs waartoe meer as een persoon toegang moet hê en 15GB )] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(word toegeken per departement. SharePoint se Teamsites kan ook gebruik word vir die deel van dokumente deur `n )] TJ ET BT 61.016 374.187 Td /F3 9.0 Tf [(groep persone. )] TJ ET BT 61.016 354.198 Td /F3 9.0 Tf [(Indien jy verkies om jou data binne bereikafstand te hê, skaf `n eksterne hardeskyf aan of selfs DVD's \(alhoewel die )] TJ ET BT 61.016 343.209 Td /F3 9.0 Tf [(hoeveelheid data beperk is op DVD's\) Maak net seker dat hierdie toestelle elders \(NIE in jou kantoor nie\) of in `n kluis )] TJ ET BT 61.016 332.220 Td /F3 9.0 Tf [(gestoor word. Indien konfidensiële, sensitiewe dokumente op `n eksterne hardeskryf gestoor word, moet dit beskerm word )] TJ ET BT 61.016 321.231 Td /F3 9.0 Tf [(met `n wagwoord, geënkripteer word of weggesluit word. Onthou net dat, as jy die wagwoord verloor, selfs IT nie jou data )] TJ ET BT 61.016 310.242 Td /F3 9.0 Tf [(vir jou kan terugkry nie. )] TJ ET BT 61.016 290.253 Td /F3 9.0 Tf [(Moet nooit belangrike data op `n flitsgeheuestokkie bêre nie - die funksie daarvan is vir die vervoer van data tussen )] TJ ET BT 61.016 279.264 Td /F3 9.0 Tf [(toestelle en dis nie `n betroubare rugsteun metode nie. As jy dit wel gebruik, sorg dat jy `n addisionele rugsteuntoestel ook )] TJ ET BT 61.016 268.275 Td /F3 9.0 Tf [(gebruik.)] TJ ET BT 61.016 248.286 Td /F3 9.0 Tf [(Gaan gereeld jou rugsteuntoestelle na en maak seker jou inligting is nog veilig en toeganklik. Om hierdie rede is dit altyd )] TJ ET BT 61.016 237.297 Td /F3 9.0 Tf [(goeie beleid om meer as een metode te gebruik, byvoorbeeld `n eksterne hardeskyf, sowel as jou netwerkspasie. )] TJ ET BT 61.016 209.808 Td /F3 9.0 Tf [(As `n laaste opsie kan die "cloud" gebruik word, maar SLEGS vir privaatinligting. Geen akademiese of sensitiewe )] TJ ET BT 61.016 198.819 Td /F3 9.0 Tf [(informasie mag op die wolk gestoor word nie. Lees ons vorige "cloud"-)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 341.015 198.819 Td /F3 9.0 Tf [(berging)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 341.015 197.668 m 371.030 197.668 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 371.030 198.819 Td /F3 9.0 Tf [( artikels. )] TJ ET BT 61.016 178.830 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Navorsing,Sekuriteit | | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 266.0987 415.3216 337.1357 424.4791 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://storage.sun.ac.za) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 341.0147 197.9866 371.0297 207.1441 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/2012/08/31/what-is-the-cloud/) >> endobj xref 0 16 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000558 00000 n 0000005717 00000 n 0000005829 00000 n 0000005936 00000 n 0000006052 00000 n 0000006172 00000 n 0000006300 00000 n 0000006376 00000 n 0000006504 00000 n trailer << /Size 16 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6611 %%EOF Tyd vir rugsteun « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Tyd vir rugsteun

Die afgelope week het ons gesien hoe maklik en vinnig iets verlore kan gaan Рof dit eiendom of belangrike inligting is. Daarom is dit nou, meer as ooit, krities om `n rugsteun plan te h̻.

Om seker te maak jy slaap rustig saans, maak `n gewoonte daarvan om jou data op `n gereelde basis te rugsteun. Kies een dag in die week wanneer jou werksdag minder bedrywig is en skeduleer `n tyd in jou dagboek om jou weeklikse rugsteun te doen.

Probeer om nie jou vorige rugsteundokumente te oorskryf nie, maar maak eerder opvolgende kopieë in verskillende leêrs met die dag se datum op jou eksterne hardeskyf of netwerkspasie. Indien enige van die dokumente om een of ander rede korrup raak, kan jy altyd terugval op `n ouer weergawe. 

Vir amptelike, universiteit en werksverwante dokumente is die veiligste rugsteunopsie jou netwerkspasie (gewoonlik die h-skyf) of die departementele netwerkspasie (gewoonlik die g-skyf). Jy het 1GB tot jou beskikking om jou mees kritiese dokumente op te rugsteun. Teen `n ekstra koste van R10-00 per 1GB kan hierdie spasie ook vergroot word. Jou netwerkspasie is ook beskikbaar via die internet by storage.sun.ac.za as jy nie op kampus is nie. 

Die departementele netwerkspasie kan gebruik word vir leêrs waartoe meer as een persoon toegang moet hê en 15GB word toegeken per departement. SharePoint se Teamsites kan ook gebruik word vir die deel van dokumente deur `n groep persone. 

Indien jy verkies om jou data binne bereikafstand te hê, skaf `n eksterne hardeskyf aan of selfs DVD’s (alhoewel die hoeveelheid data beperk is op DVD’s) Maak net seker dat hierdie toestelle elders (NIE in jou kantoor nie) of in `n kluis gestoor word. Indien konfidensiële, sensitiewe dokumente op `n eksterne hardeskryf gestoor word, moet dit beskerm word met `n wagwoord, geënkripteer word of weggesluit word. Onthou net dat, as jy die wagwoord verloor, selfs IT nie jou data vir jou kan terugkry nie. 

Moet nooit belangrike data op `n flitsgeheuestokkie b̻re nie Рdie funksie daarvan is vir die vervoer van data tussen toestelle en dis nie `n betroubare rugsteun metode nie. As jy dit wel gebruik, sorg dat jy `n addisionele rugsteuntoestel ook gebruik.

Gaan gereeld jou rugsteuntoestelle na en maak seker jou inligting is nog veilig en toeganklik. Om hierdie rede is dit altyd goeie beleid om meer as een metode te gebruik, byvoorbeeld `n eksterne hardeskyf, sowel as jou netwerkspasie. 

As `n laaste opsie kan die “cloud” gebruik word, maar SLEGS vir privaatinligting. Geen akademiese of sensitiewe informasie mag op die wolk gestoor word nie. Lees ons vorige “cloud”-berging artikels. 

One Response to “Tyd vir rugsteun”

  1. Dan Baird says:

    Many thanks for your valuable advice!!!!

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.