%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240521012916+00'00') /ModDate (D:20240521012916+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R 15 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4447 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 183.349 521.469 563.385 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 183.724 520.719 562.635 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(HOË INTERNETGEBRUIK PROBLEMATIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Die dienstoonbank is die afgelope twee weke oorval met navrae oor hoë internetrekeninge.)] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(Tydens een insident is buitengewone hoë internetverkeer by `n personeellid se rekening opgemerk. Met nadere )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(ondersoek het dit geblyk dat iemand gesien het hoe hy sy wagwoord intik en dit daarna gebruik het om onwettig reekse )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(daarmee af te laai. )] TJ ET BT 61.016 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(Informasietegnologie kan gebruikers nie beskerm teen gevalle soos hierdie nie. Dit bly uitsluitlik jou verantwoordelikheid )] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(om jou wagwoord veilig te hou.)] TJ ET BT 61.016 471.099 Td /F3 9.0 Tf [(Daar is steeds personeel wat hul gebruikersname en wagwoorde met ander deel of dit sigbaar op `n stukkie papier op hul )] TJ ET BT 61.016 460.110 Td /F3 9.0 Tf [(lessenaar tentoonstel.)] TJ ET BT 61.016 440.121 Td /F3 9.0 Tf [(Dis net so belangrik om jou netwerk-wagwoord veilig te hou as jou bankkaart se PIN-nommer en jy sal sekerlik nie jou PIN-)] TJ ET BT 61.016 429.132 Td /F3 9.0 Tf [(nommer vir iemand gee nie?)] TJ ET BT 61.016 409.143 Td /F3 9.0 Tf [(Met jou netwerk-wagwoord kan iemand nie net toegang kry tot jou internet nie, maar ook tot e-posse wat jou bankdetail en )] TJ ET BT 61.016 398.154 Td /F3 9.0 Tf [(persoonlike informasie bevat, sowel as jou menslike hulpbronne inligting - insluitend jou salarisinligting! Die risiko bly )] TJ ET BT 61.016 387.165 Td /F3 9.0 Tf [(dieselfde.)] TJ ET BT 61.016 367.176 Td /F3 9.0 Tf [(Maak seker dat jy `n goeie, sterk wagwoord het. )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 254.597 367.176 Td /F3 9.0 Tf [(Microsoft)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 254.597 366.025 m 291.101 366.025 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 291.101 367.176 Td /F3 9.0 Tf [( het goeie riglyne daarvoor. )] TJ ET BT 61.016 347.187 Td /F3 9.0 Tf [(Bo en behalwe goeie wagwoordpraktyk, moet jy onthou om altyd jou Inetkey toe te maak as jy weg is van jou rekenaar of )] TJ ET BT 61.016 336.198 Td /F3 9.0 Tf [(jou rekenaar te sluit. \(ctrl+alt+del\) As dit oop bly, kan enigiemand dit gebruik en daar is geen manier vir IT om te bepaal )] TJ ET BT 61.016 325.209 Td /F3 9.0 Tf [(wie jou internet gebruik het as jy die een was wat dit ontsluit het met jou wagwoord nie. )] TJ ET BT 61.016 305.220 Td /F3 9.0 Tf [(Gaan gereeld jou internetgebruik na sodat jy nie aan die einde van die maande `n verrassing kry nie. Jou internetbalans )] TJ ET BT 61.016 294.231 Td /F3 9.0 Tf [(verskyn op die Interkey aantekenblokkie en kan ook nagegaan word by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 346.667 294.231 Td /F3 9.0 Tf [(www.sun.ac.za/useradm.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 346.667 293.080 m 447.197 293.080 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 274.242 Td /F3 9.0 Tf [(Hou in gedagte dat die spoed van die universiteitnetwerk en jou ADSL-lyn by die huis nie dieselfde is nie. Jy mag dink dat )] TJ ET BT 61.016 263.253 Td /F3 9.0 Tf [(dieselfde hoeveelheid tyd op die US-netwerk jou dieselfde gaan kos as by die huis. Die universiteitnetwerk is baie vinniger )] TJ ET BT 61.016 252.264 Td /F3 9.0 Tf [(en jy gaan meer data vinniger gebruik.)] TJ ET BT 61.016 232.275 Td /F3 9.0 Tf [(As jy `n ongewone toename in jou internetgebruik opmerk, kan jy `n navraag rig aan IT teen die koste van R200-00. )] TJ ET BT 61.016 221.286 Td /F3 9.0 Tf [(Verdere inligting oor internetgebruik op die US-netwerk kan in ons )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 326.129 221.286 Td /F3 9.0 Tf [(dienskatalogus)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 326.129 220.135 m 386.159 220.135 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 386.159 221.286 Td /F3 9.0 Tf [( gekry word.)] TJ ET BT 61.016 201.297 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Internet | | With 2 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 254.5967 366.3436 291.1007 375.5011 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://windows.microsoft.com/en-za/windows-vista/tips-for-creating-a-strong-password) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 346.6667 293.3986 447.1967 302.5561 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/useradm.) >> endobj 15 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 16 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 326.1287 220.4536 386.1587 229.6111 ] >> endobj 16 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www0.sun.ac.za/itservices/help/internet.htm) >> endobj xref 0 17 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000554 00000 n 0000005053 00000 n 0000005165 00000 n 0000005272 00000 n 0000005388 00000 n 0000005516 00000 n 0000005652 00000 n 0000005780 00000 n 0000005861 00000 n 0000005989 00000 n trailer << /Size 17 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6091 %%EOF Hoë internetgebruik problematies « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Hoë internetgebruik problematies

Die dienstoonbank is die afgelope twee weke oorval met navrae oor hoë internetrekeninge.

Tydens een insident is buitengewone hoë internetverkeer by `n personeellid se rekening opgemerk. Met nadere ondersoek het dit geblyk dat iemand gesien het hoe hy sy wagwoord intik en dit daarna gebruik het om onwettig reekse daarmee af te laai. 

Informasietegnologie kan gebruikers nie beskerm teen gevalle soos hierdie nie. Dit bly uitsluitlik jou verantwoordelikheid om jou wagwoord veilig te hou.

Daar is steeds personeel wat hul gebruikersname en wagwoorde met ander deel of dit sigbaar op `n stukkie papier op hul lessenaar tentoonstel.

Dis net so belangrik om jou netwerk-wagwoord veilig te hou as jou bankkaart se PIN-nommer en jy sal sekerlik nie jou PIN-nommer vir iemand gee nie?

Met jou netwerk-wagwoord kan iemand nie net toegang kry tot jou internet nie, maar ook tot e-posse wat jou bankdetail en persoonlike informasie bevat, sowel as jou menslike hulpbronne inligting – insluitend jou salarisinligting! Die risiko bly dieselfde.

Maak seker dat jy `n goeie, sterk wagwoord het. Microsoft het goeie riglyne daarvoor. 

Bo en behalwe goeie wagwoordpraktyk, moet jy onthou om altyd jou Inetkey toe te maak as jy weg is van jou rekenaar of jou rekenaar te sluit. (ctrl+alt+del) As dit oop bly, kan enigiemand dit gebruik en daar is geen manier vir IT om te bepaal wie jou internet gebruik het as jy die een was wat dit ontsluit het met jou wagwoord nie. 

Gaan gereeld jou internetgebruik na sodat jy nie aan die einde van die maande `n verrassing kry nie. Jou internetbalans verskyn op die Interkey aantekenblokkie en kan ook nagegaan word by www.sun.ac.za/useradm.

Hou in gedagte dat die spoed van die universiteitnetwerk en jou ADSL-lyn by die huis nie dieselfde is nie. Jy mag dink dat dieselfde hoeveelheid tyd op die US-netwerk jou dieselfde gaan kos as by die huis. Die universiteitnetwerk is baie vinniger en jy gaan meer data vinniger gebruik.

As jy `n ongewone toename in jou internetgebruik opmerk, kan jy `n navraag rig aan IT teen die koste van R200-00. Verdere inligting oor internetgebruik op die US-netwerk kan in ons dienskatalogus gekry word.

2 Responses to “Hoë internetgebruik problematies”

  1. Sonja van der Westhuizen says:

    Hi Kate,

    sorry about that. I’ve fixed it and it should work now. And thanks for the info!

  2. Kate H says:

    A pity that the Microsoft link is broken… but they are definitely not the best source for strong password guidance, with their (legacy) policy of restricting Microsoft Account passwords to 16 characters!
    A very readable blog about passphrases (as opposed to passwords), is this one: https://firstlook.org/theintercept/2015/03/26/passphrases-can-memorize-attackers-cant-guess/

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.