%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R 12 0 R ] /Count 2 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250522111709+00'00') /ModDate (D:20250522111709+00'00') /Title (Report 05-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5367 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 78.602 521.469 668.132 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 746.734 m 566.734 746.734 l 565.984 745.984 l 46.016 745.984 l f 566.734 746.734 m 566.734 78.602 l 565.984 78.602 l 565.984 745.984 l f 45.266 746.734 m 45.266 78.602 l 46.016 78.602 l 46.016 745.984 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(GESKIEDENIS VAN MALWARE, TROJAANSE VIRUSSE EN WURMS )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(\(DEEL 1\))] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Ons waarsku jou gedurig teen )] TJ ET BT 183.074 619.837 Td /F2 9.0 Tf [(phishing)] TJ ET BT 216.590 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(, virusse en ander nare sagteware wat ? gevaar is vir jou rekenaar en jou data. )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [(Kom ons kyk vir ? slag na die geskiedenis van hierdie verskynsels. Waar kom hulle vandaan? Hoe lank verpes hulle al )] TJ ET BT 61.016 597.859 Td /F4 9.0 Tf [(ons lewens? Is dit ? onlangse verskynsel?)] TJ ET BT 61.016 577.870 Td /F4 9.0 Tf [(Tog nie. Virusse bestaan al vir meer as 50 jaar.)] TJ ET BT 61.016 557.881 Td /F1 9.0 Tf [(1949 Self-kopierende sellulre outomate)] TJ ET BT 61.016 546.892 Td /F4 9.0 Tf [(John von Neumann, die vader van kubernetika, publiseer ? verhandeling wat beweer dat ? rekenaarprogram homself kan )] TJ ET BT 61.016 535.903 Td /F4 9.0 Tf [(kopieer.)] TJ ET BT 61.016 505.114 Td /F1 9.0 Tf [(1959 )] TJ ET BT 83.534 505.114 Td /F3 9.0 Tf [(Core Wars)] TJ ET BT 61.016 494.125 Td /F4 9.0 Tf [(H Douglas McIlroy, Victor Vysottsky, en Robert P Morris van Bell Labs ontwikkel ? rekenaarprogram genaamd )] TJ ET BT 501.665 494.125 Td /F2 9.0 Tf [(Core Wars)] TJ ET BT 544.667 494.125 Td /F4 9.0 Tf [(, )] TJ ET BT 61.016 483.136 Td /F4 9.0 Tf [(waar programme, wat organismes genoem word, kompeteer vir rekenaarverwerkingstyd.)] TJ ET BT 61.016 452.347 Td /F1 9.0 Tf [(1960 )] TJ ET BT 83.534 452.347 Td /F3 9.0 Tf [(Rabbit)] TJ ET BT 111.533 452.347 Td /F1 9.0 Tf [( programme)] TJ ET BT 61.016 441.358 Td /F4 9.0 Tf [(Programmeerders begin plekhouers skryf vir hoofraamrekenaars. As geen take wag nie, het hierdie programme ? kopie )] TJ ET BT 61.016 430.369 Td /F4 9.0 Tf [(van hulself by die einde van die ry gelas. Hulle is )] TJ ET BT 257.603 430.369 Td /F2 9.0 Tf [(rabbits)] TJ ET BT 284.612 430.369 Td /F4 9.0 Tf [( genoem omdat hulle vermeerder het en die stelselhulpbronne )] TJ ET BT 61.016 419.380 Td /F4 9.0 Tf [(opgebruik het.)] TJ ET BT 61.016 388.591 Td /F1 9.0 Tf [(1971 Die eerste wurm)] TJ ET BT 61.016 377.602 Td /F4 9.0 Tf [(Bob Thomas, ? ontwikkelaar by die voorganger van die Internet, ARPANET, skryf Creeper, ? program wat aangestuur )] TJ ET BT 61.016 366.613 Td /F4 9.0 Tf [(word van rekenaar tot rekenaar en wat ? boodskap vertoon.)] TJ ET BT 61.016 335.824 Td /F1 9.0 Tf [(1975 Kode wat reproduseer)] TJ ET BT 61.016 324.835 Td /F4 9.0 Tf [(A K Dewdney skryf )] TJ ET BT 139.541 324.835 Td /F2 9.0 Tf [(Pervade)] TJ ET BT 173.057 324.835 Td /F4 9.0 Tf [( as ? sub-roetine vir ? speletjie wat op rekenaars loop met die UNIVAC 1100 stelsel. Wanneer )] TJ ET BT 61.016 313.846 Td /F4 9.0 Tf [(enige speler die speletjie speel, kopieer dit stilweg sy nuutste weergawe binne-in elke beskikbare lergids, insluitende )] TJ ET BT 61.016 302.857 Td /F4 9.0 Tf [(gedeelte gidse. Gevolglik versprei dit regoor die hele netwerk.)] TJ ET BT 61.016 272.068 Td /F1 9.0 Tf [(1978 Die Vampierwurm)] TJ ET BT 61.016 261.079 Td /F4 9.0 Tf [(John Shoch en Jon Hupp by Xerox PARC het begin eksperimenteer met wurms wat ontwerp is om te help met take. Die )] TJ ET BT 61.016 250.090 Td /F4 9.0 Tf [(Vampierwurm het bedags geluier, maar snags het dit take toegekenaan rekenaars wat minder gebruik is.)] TJ ET BT 61.016 219.301 Td /F1 9.0 Tf [(1981 Apple virus)] TJ ET BT 61.016 208.312 Td /F4 9.0 Tf [(Joe Dellinger, ? student by die Texas A&M Universiteit, pas die bedryfstelsel op Apple II diskette aan sodat dit sal optree )] TJ ET BT 61.016 197.323 Td /F4 9.0 Tf [(asof dit ? virus het. As die virus onbeplande newe-effekte gehad het, is dit nooit vrygestel nie, maar addisionele )] TJ ET BT 61.016 186.334 Td /F4 9.0 Tf [(weergawes is geskryf en toegelaat om te versprei.)] TJ ET BT 61.016 155.545 Td /F1 9.0 Tf [(1982 Apple virus met newe-effekte)] TJ ET BT 61.016 144.556 Td /F4 9.0 Tf [(Rich Skrenta, ? 15-jarige, skryf )] TJ ET BT 186.557 144.556 Td /F2 9.0 Tf [(Elk Cloner)] TJ ET BT 228.065 144.556 Td /F4 9.0 Tf [( vir die Apple II bedryfstelsel. )] TJ ET BT 345.614 144.556 Td /F2 9.0 Tf [(Elk Cloner)] TJ ET BT 387.122 144.556 Td /F4 9.0 Tf [(het geloop wanneer ? rekenaar )] TJ ET BT 61.016 133.567 Td /F4 9.0 Tf [(aangesit is deur middel van ? besmette floppie. Dit het ? boodskap vertoon elke 50 keer wanneer die rekenaar aangesit is.)] TJ ET BT 61.016 102.778 Td /F1 9.0 Tf [(1985 E-pos Trojaan)] TJ ET BT 61.016 91.789 Td /F4 9.0 Tf [(Die EGABTR Trojaanse virus is versprei deur middel van posbusse deur voor te gee dat dit ? program is wat die grafiese )] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 14 0 R ] /Contents 13 0 R >> endobj 13 0 obj << /Length 1225 >> stream 0.153 0.153 0.153 rg 0.773 0.773 0.773 RG 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 669.778 521.469 88.206 re f 0.773 0.773 0.773 rg 45.266 669.778 m 566.734 669.778 l 565.984 670.528 l 46.016 670.528 l f 566.734 757.984 m 566.734 669.778 l 565.984 670.528 l 565.984 757.984 l f 45.266 757.984 m 45.266 669.778 l 46.016 670.528 l 46.016 757.984 l f 61.016 685.528 m 550.984 685.528 l 550.984 686.278 l 61.016 686.278 l f 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 749.193 Td /F4 9.0 Tf [(beeld verbeter. Wanneer dit egter loop, vee dit alle lers op die hardeskyf uit en vertoon ? boodskap.)] TJ ET BT 61.016 729.204 Td /F2 9.0 Tf [(Neem kennis dat bostaande inligting ? uittreksel is uit die)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 290.120 729.204 Td /F2 9.0 Tf [(Sophos Threatsaurus,)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 290.120 728.053 m 378.662 728.053 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 378.662 729.204 Td /F2 9.0 Tf [(saamgestel deur Sophos, ? sekuriteit-)] TJ ET BT 61.016 718.215 Td /F2 9.0 Tf [(sagteware en -hardeware maatskappy.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 699.726 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Sekuriteit | Tagged:Trojaanse Virus,Virus,Wurm | With 2 comments)] TJ ET endstream endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 290.1197 728.3716 378.6617 737.5291 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://www.sophos.com/en-us/medialibrary/PDFs/other/sophosthreatsaurusaz.pdf?la=en) >> endobj xref 0 16 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000312 00000 n 0000000341 00000 n 0000000479 00000 n 0000000542 00000 n 0000005961 00000 n 0000006073 00000 n 0000006188 00000 n 0000006308 00000 n 0000006416 00000 n 0000006500 00000 n 0000007778 00000 n 0000007906 00000 n trailer << /Size 16 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8041 %%EOF Geskiedenis van malware, Trojaanse virusse en wurms (Deel 1) « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Geskiedenis van malware, Trojaanse virusse en wurms (Deel 1)

Ons waarsku jou gedurig teen phishing, virusse en ander nare sagteware wat ʼn gevaar is vir jou rekenaar en jou data. Kom ons kyk vir ʼn slag na die geskiedenis van hierdie verskynsels. Waar kom hulle vandaan? Hoe lank verpes hulle al ons lewens? Is dit ʼn onlangse verskynsel?

Tog nie. Virusse bestaan al vir meer as 50 jaar. 

1949 Self-kopieërende “sellulêre outomate”
John von Neumann, die vader van kubernetika, publiseer ʼn verhandeling wat beweer dat ʼn rekenaarprogram  homself kan kopieer.

1959 Core Wars
H Douglas McIlroy, Victor Vysottsky, en Robert P Morris van Bell Labs ontwikkel ʼn rekenaarprogram genaamd Core Wars, waar programme, wat organismes genoem word, kompeteer vir rekenaarverwerkingstyd.

1960 Rabbit programme
Programmeerders begin plekhouers skryf vir hoofraamrekenaars. As geen take wag nie, het hierdie programme ʼn kopie van hulself by die einde van die ry gelas. Hulle is rabbits genoem omdat hulle vermeerder het en die stelselhulpbronne opgebruik het. 

1971 Die eerste wurm
Bob Thomas, ʼn ontwikkelaar by  die voorganger van die Internet, ARPANET, skryf Creeper, ʼn program wat aangestuur word van rekenaar tot rekenaar en wat ʼn boodskap vertoon. 

1975 Kode wat reproduseer
A K Dewdney skryf Pervade as ʼn sub-roetine vir ʼn speletjie wat op rekenaars loop met die UNIVAC 1100 stelsel. Wanneer enige speler die speletjie speel, kopieer dit stilweg sy nuutste weergawe binne-in elke beskikbare lêergids, insluitende gedeelte gidse. Gevolglik versprei dit regoor die hele netwerk.

1978 Die Vampierwurm
John Shoch en Jon Hupp by Xerox PARC het begin eksperimenteer met wurms wat ontwerp is om te help met take. Die Vampierwurm het bedags geluier, maar snags het dit take toegeken aan rekenaars wat minder gebruik is.

1981 Apple virus
Joe Dellinger, ʼn student by die Texas A&M Universiteit, pas die bedryfstelsel op Apple II diskette aan sodat dit sal optree asof dit ʼn virus het. As die virus onbeplande newe-effekte gehad het, is dit nooit vrygestel nie, maar addisionele weergawes is geskryf en toegelaat om te versprei. 

1982 Apple virus met newe-effekte
Rich Skrenta, ʼn 15-jarige, skryf Elk Cloner vir die Apple II bedryfstelsel. Elk Cloner het geloop wanneer ʼn rekenaar aangesit is deur middel van ʼn besmette floppie. Dit het ʼn boodskap vertoon elke 50 keer wanneer die rekenaar aangesit is.

1985 E-pos Trojaan
Die EGABTR Trojaanse virus is versprei deur middel van posbusse deur voor te gee dat dit ʼn program is wat die grafiese beeld verbeter. Wanneer dit egter loop, vee dit alle lêers op die hardeskyf uit en vertoon ʼn boodskap.

Neem kennis dat bostaande inligting ʼn uittreksel is uit die Sophos Threatsaurus, saamgestel deur Sophos, ʼn sekuriteit-sagteware en -hardeware maatskappy.

Tags: , ,

2 Responses to “Geskiedenis van malware, Trojaanse virusse en wurms (Deel 1)”

  1. Sonja van der Westhuizen says:

    Hi Cecille. Happy to hear you found it useful! And thank you for the feedback;)

  2. Cecille says:

    Hi I found this very fascinating. Thanks for the knowledge share :)

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.