%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> /XObject << /I1 13 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240513124825+00'00') /ModDate (D:20240513124825+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4777 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 160.882 521.469 585.852 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 161.257 520.719 585.102 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(TROJANE OOK IN MODERNE TYE GEVAARLIK)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Trojane is vyandigeprogramme wat voorgee dat hulle wettig is, maar eintlik voer hulle skelm )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(skadelike aksies uit.)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Dit veins een handeling, maar doen werklik iets heeltemal anders, sonder jou medewete. )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(Gewilde voorbeelde is die video-kodek)] TJ ET BT 217.580 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(\(codec\))] TJ ET BT 247.586 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(vereis deur sommige webwerwe om videos )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(aanlyn te kyk.)] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(Wanneer `n Trojaanse kodek installeer word, kan dit ook loerprogramme \()] TJ ET BT 355.118 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(spyware)] TJ ET BT 388.625 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(\) of ander )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(vyandigesagteware installeer. Nog `n voorbeeld is `n kwaadwillige skakel wat s "Cool )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(Game". Wanneer jy die "speletjie" aflaai en installeer, is dit nie `n speletjie nie, maar `n )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(skadelike Trojaanse virus wat jou rekenaar onbeskermd laat of alle data op jou hardeskyf )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(uitvee.)] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(Trojaanse virusse word dikwels versprei met behulp van roofsagteware en programme wat )] TJ ET BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(onwettige lisensieringskodes genereer vir aflaaibare sagteware.)] TJ ET BT 61.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(`n Trojaanse agterdeur-virus laat iemand toe om `n gebruiker se rekenaar oor te neem sonder )] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(sy toestemming.)] TJ ET BT 61.016 365.187 Td /F3 9.0 Tf [(Weereens kan die sagteware hom voordoen as wettig en derhalwegebruikers mislei om dit te inisieer. Dis ook deesdae )] TJ ET BT 61.016 354.198 Td /F3 9.0 Tf [(algemeen dat gebruikers onwetend Trojaanse virusse op hulle rekenaars laat kom deur op skakels te kliek in gemorspos )] TJ ET BT 61.016 343.209 Td /F3 9.0 Tf [(of kwaadwillige webwerwe te besoek.)] TJ ET BT 61.016 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(Sodra die Trojaanse virus aktiveer is, voeg dit homself toe in die rekenaar se aanvangsroetine \()] TJ ET BT 440.681 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(startup)] TJ ET BT 468.194 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(\) Dit monitor dan )] TJ ET BT 61.016 312.231 Td /F3 9.0 Tf [(die rekenaar totdat die gebruiker aan die internet verbind.Wanneer die rekenaar aanlyn gaan, kan die persoon wat die )] TJ ET BT 61.016 301.242 Td /F3 9.0 Tf [(Trojaanse virus gestuur het, verskeieaksies uitvoer. So kan hy programme loodsop die aangetasterekenaar, toegang kry )] TJ ET BT 61.016 290.253 Td /F3 9.0 Tf [(tot persoonlike lers, lers oplaai en wysig, gebruikers se sleutelslae naspeur of selfs gemorspos namens die gebruiker )] TJ ET BT 61.016 279.264 Td /F3 9.0 Tf [(uitstuur.)] TJ ET BT 61.016 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(Bekende Trojaanse agterdeur-virusse sluitNetbus, )] TJ ET BT 266.099 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(OptixPro, Subseven, BackOrifice,Zbot )] TJ ET BT 422.663 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(en)] TJ ET BT 432.671 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(ZeuS )] TJ ET BT 459.185 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(in.)] TJ ET BT 61.016 239.286 Td /F3 9.0 Tf [(Om hierdie risikos te vermy, sorg dat jou rekenaar altyd op datum is met die nuutste sagteware-opdaterings \(om )] TJ ET BT 61.016 228.297 Td /F3 9.0 Tf [(swakplekke in die bedryfstelsel te voorkom\) en voer gereeld anti-gemorspos en -virus sagteware uit.)] TJ ET BT 61.016 208.308 Td /F3 9.0 Tf [(Neem kennis dat bostaande inligting ? uittreksel is uit die)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 290.120 208.308 Td /F3 9.0 Tf [(Sophos Threatsaurus,)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 290.120 207.157 m 378.662 207.157 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 378.662 208.308 Td /F3 9.0 Tf [(saamgestel deur Sophos, ? sekuriteit-)] TJ ET BT 61.016 197.319 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware en -hardeware maatskappy.)] TJ ET BT 61.016 178.830 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Sekuriteit | Tagged:Trojaanse Virus | With 0 comments)] TJ ET q 112.500 0 0 172.500 438.484 400.324 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 290.1197 207.4756 378.6617 216.6331 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://www.sophos.com/en-us/medialibrary/PDFs/other/sophosthreatsaurusaz.pdf?la=en) >> endobj 13 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 150 /Height 230 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 4647>> stream ExifII*Ducky<http://ns.adobe.com/xap/1.0/ Adobed         !1AQaq"2BR#brƒ$T3ScsD%u ?(8 l.oe'LWU̠tZ,.qw1Eu8&nnu #Η鬓 nIԟѸkG/7.;5ɰIaQxV⃘_]c}uie֕.d|و+W[=C^K1Ob.?}o-wzg[j/4i-Ӭ-sxsWSltˊlٕ}҈E 9Нik kһtt|9o;tƤx NSҶB=4v+7SCa~8(.ٸ./As<|}_mtRw3H4>ml5՘ 4m<9' wl-%;'M40̃3'x%p4TFʃ?mbh.|ѴzMbqg61 .i1Nxx!gyzRpg,գ-? ?јRskHG T@@A{ XԏwռhpvhXM=2=Ŕ(:=C|Qx֑h# T@@@@@@A{ۙu]eS3w5=Ѵ"#&Qx  T@@@@@@@A =C`nu`MG:Xz^-(# T@@@A@@AK&yoo%?AEM+LE10[ΧN61=mh4sYz's5RDC47CZ<8h6KǓҷ Z]WCdhANr%+9en鱼r Pw]7+7SܷIP@Knw+#sj19KyM xdx,2XQp<# {%24S5H A%5 ]c[xxm?KXnW R|Y\499kA2o8jUEo >-o:oJh ֝mõ^Z/>/KG+s\ZC ߲9MW2ij`t$%|M5 hmm;Loyh̴.Һ?mcHd!sh;Hj7|Tuә0]|G$|ǐm.̵rW!_ !:%9{6S\"8㾁y흟]1k+f ۟miـ]M18__siq^A3:3=Z={ǀAA􀀀[wn;e<ܮݖY.ۿX|P?Ɛ8X=ͶAd#h`2xA$;S@fI@:nx }~/KZn2>q[HzR#WPCqP\ bwxql`7Sr&}F3Z3z5qP*x {Om=r:h]SP$"&T{4O.Mp۫ߐd^ i卂ڞV4TO>%nX~73l"V]8=|Pk*MTAWysUg mgɐqy pX]mMLrX{D:I^Y{~xI@@A@A;d2>(5*8 >h p:Vdu6OJˋ\[=F#6)4kZ~h=ZVH-epA-9`l]HiW> startxref 10817 %%EOF Trojane ook in moderne tye gevaarlik « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Trojane ook in moderne tye gevaarlik

horse-220321_960_720Trojane is vyandige programme wat voorgee dat hulle wettig is, maar eintlik voer hulle skelm skadelike aksies uit.

Dit veins een handeling, maar doen werklik iets heeltemal anders, sonder jou medewete. Gewilde voorbeelde is die video-kodek (codec) vereis deur sommige webwerwe om videos aanlyn te kyk. 

Wanneer `n Trojaanse kodek installeer word, kan dit ook loerprogramme (spyware) of ander vyandige sagteware installeer. Nog `n voorbeeld is `n kwaadwillige skakel wat sê “Cool Game”. Wanneer jy die “speletjie” aflaai en installeer, is dit nie `n speletjie nie, maar `n skadelike Trojaanse virus wat jou rekenaar onbeskermd laat of alle data op jou hardeskyf uitvee.

Trojaanse virusse word dikwels versprei met behulp van roofsagteware en programme wat onwettige lisensieëringskodes genereer vir aflaaibare sagteware. 

`n Trojaanse agterdeur-virus laat iemand toe om `n gebruiker se rekenaar oor te neem sonder sy toestemming. 

Weereens kan die sagteware hom voordoen as wettig en derhalwe gebruikers mislei om dit te inisieer. Dis ook deesdae algemeen dat gebruikers onwetend Trojaanse virusse op hulle rekenaars laat kom deur op skakels te kliek in gemorspos of kwaadwillige webwerwe te besoek. 

Sodra die Trojaanse virus aktiveer is, voeg dit homself toe in die rekenaar se aanvangsroetine (startup) Dit monitor dan die rekenaar totdat die gebruiker aan die internet verbind. Wanneer die rekenaar aanlyn gaan, kan die persoon wat die Trojaanse virus gestuur het, verskeie aksies uitvoer. So kan hy programme loods op die aangetaste rekenaar, toegang kry tot persoonlike leêrs, leêrs oplaai en wysig, gebruikers se sleutelslae naspeur of selfs gemorspos namens die gebruiker uitstuur.

Bekende Trojaanse agterdeur-virusse sluit Netbus, OptixPro, Subseven, BackOrifice, Zbot en ZeuS in.

Om hierdie risikos te vermy, sorg dat jou rekenaar altyd op datum is met die nuutste sagteware-opdaterings (om swakplekke in die bedryfstelsel te voorkom) en voer gereeld anti-gemorspos en -virus sagteware uit. 

Neem kennis dat bostaande inligting ʼn uittreksel is uit die Sophos Threatsaurus, saamgestel deur Sophos, ʼn sekuriteit-sagteware en -hardeware maatskappy.

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.