Vanaf 5 tot 30 September sal ons personeel se rekenaars met verouderde sagteware GRATIS opgradeer na Windows 10. Die enigste voorvereiste is dat jou rekenaar sterk genoeg is om die nuwe bedryfstelsel te kan hanteer.
Die opgraderingsproses sal in groepe hanteer word om seker te maak elkeen kry `n kans en ook sodat alles vlot en vinnig verloop. Gevolglik sal die opgraderings verdeel word in twee groepe; die eerste groep sal die eerste helfte van September hanteer word en die tweede in die laaste helfte.
I am available the 2nd part of September