Ons wil graag personeel herinner daaraan dat gratis aanlynopleiding beskikbaar is via die Microsoft-portaal.
Die volgende opsies vir opleiding is beskikbaar:
OneDrive | Excel | ||
Word | OneNote | ||
PowerPoint | Microsoft Teams | ||
SharePoint | Access | ||
Yammer | Planner | ||
Outlook | Visio |
Indien jy hierdie selfhelp opleiding gidse en video’s wil gebruik, kan jy toegang kry d.m.v. die Office ondersteuningswebwerf.