“The internet of things” — `n taamlike flou manier om iets vreeslik omvangryk te beskryf. Wat was Kevin Ashton bedoel daarmee toe hy dit vir die eerste keer in 1995 gebruik het?
Wat is dit?
Die Internet of Things (IoT) verwys na enige toestelle wat verbind is aan mekaar en met masjien-tot-masjien (M2M) kommunikasie werk, met behulp van van virtuele, mobiele en onmiddellike verbindings.
Hierdie netwerk van fisiese toestelle is toegerus met elektronika, sagteware, sensors en netwerkverbindings wat hulle in staat stel om data uit te ruil en te versamel.
Toestelle kan enigiets insluit wat toegerus is met die regte tegnologie en aan die internet kan verbind. Byvoorbeeld, huishoudelike toestelle, vervoermiddele, toestelle in winkels, vervaardigingsmasjienerie, landbou-masjinerie, sowel as toestelle gebruik in gesondheidsorg. Bestaande M2M toepassings sluit slim meterlesings, monitering van pasiënte, CCTV-toesig, voertuig-opsporing, sekure ATMs en digitale kennisgewingborde in.
Wat is die nut daarvan?
http://www.digitalistmag.com; http://searchdatacenter.techtarget.com;
http://searchbusinessanalytics.techtarget.com; http://www.theguardian.com]