Opvoedkunde

Die Departement Kurrikulumstudie streef na akademiese uitnemendheid binne die konteks van kurrikulumstudie as wetenskapsterrein. In hierdie departement word studente opgelei in die skoolvakke wat uiteindelik in skole onderrig word. Dit word gedoen aan die hand van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (CAPS).

Afrikaans