Elmaret in KU Leuven, België

Die besluit om n uitruil program te doen is nogals groot. Jy verlaat die gemak van dit waaraan jy gewoont is vir die vreemde wereld daar buite. Maar wees verseker dat di teen van die verreikenste ervarings van jou lewe sal wees.


VOOR JOU VERTREK:
• Visa
Voor jou vertrek is daar n hele paar dinge wat afgehandel moet word. Die belangrikste is verseker jou aansoek vir jou visa. Aangesien ek vir ‘n semester oorsee gegaan het, moes ek aansoek doen vir ‘n “long stay Schengen student” visa. Die volgende lysie van dokumente moet saam geneem word:
1. POLICE CLEARANCE- Afhangende van waar jy aansoek doen vir die “clearance” kan dit 2-3 weke neem om die vorm te onvang. Neem dit in ag in jou beplanning en maak seker dat jy dit so vroeg as moontlik afhandel.
2. REIS VERSEKERING- Reis versekering is baie maklik om af te handel. Sommige van die banke verskaf baie goedkoop en selfs verniet reis versekering, afhangende van watter rekening jy by hulle het
3. MEDIESE VRYWARINGS VORM- Op die webwerf verskaf hulle ‘n lys van spesifieke dokter waarheen jy moet gaan. Maak vroegtydig ‘n afspraak . Die mediese ondersoek vereis x-strale van jou longe, so indien moontlik (en met raadpleging van die dokter) kan jy die x-strale vooraf neem . Dit sal baie tyd en moeite spaar.
4. BEWYS VAN VERBLYF
5. 2 X ID FOTOS
6. AFSKRIFTE VAN JOU PASPOORT
7. BEWYS VAN FONDSE- ‘n Epos van jou beurs verskaffer is voldoende of as jy selfvoorsiend is moet jy ‘n kopie van jou bankstate bring
8. AANVAARDINGS BRIEF VAN JOU GAS UNIVERSITEIT
9. BEWYS VAN BETALING VIR VISA- Indien jy by seker universiteite in Europa gaan swot, is jou visa verniet. Jy betaal dan net sekere admin kostes. Bel die amabasade vooraf om te bevestig watter bedag jy in hul rekening moet oorbetaal.
Vir ‘n Long stay visa moet jy 1 stel oorspronklikes en 2 stelle koepie he van al jou dokumente. Jy moet ook 3 koepie van die aansoek vorm he. Dit is dus wys om die aansoek vorm reeds by die huis in te vul en koepie te maak daarvan. Die vorm is beskikbaar op die webwerf van die ambasade.
• Geldsake
‘n Tweede belangrike stuk admin wat afgehandel moet word voor jou vertrek is verseker jou banksake. Die bank het aan my voorgestel dat ek ‘n kredietkaart gebruik terwyl ek oorsee is. Jy plaas net al jou geld in jou kredietkaart rekening oor en gebruik die kaart soos ‘n debietkaart, Indien die opsie kies en reeds ‘n kredietkaart besit moet jy net jou bank vooraf in kennis stel van jou reis planne. NB ongeag watter kaart jy gebrui, maak seker dat jou pin kode sleg 4 nommers het anders gaan dit nie in Europa werk nie. Ek het ‘n Nedbank American Exxpress kaart, Dit werk maklik en is redelik goedkoop, MAAR nie alle winkels aanvaar American Express nie. Dus is dit wys om eerder ‘n Visa of Mastercard kaart te gebruik. (VERAL as jy van plan is om in die res van Europa te toer)
• Tyd om jou tasse te pak
As ek een belangrike wenk kan gee wanneer jy jou tasse pak is dit die volgende:
Maak doodseker alles wat jy pak is goed wat jy gaan gebruik en goed wat noodsaaklik is. In plaas van 5 T-hempde wat almal dieselfde lyk kan jy eerder ‘n ekstra baadjie of selfs benodighede vir jou kamer inpak. Europa is duur dus indien jy ‘n paar euro kan spaar deur handoeke, lakens of selfs ‘n duvet oortreksel in te pak, GO FOR IT. Terwyl ek my tasse gepak het het ek constant myself afgevra… Het ek dit regtig nodig of kan ek vir 5maande sonder die item klaar kom.
Tweedens, indien jy beplan om elektroniese toebehore saam te neem Europa toe, maak seker jy het die regte plug adapters. In Europa gebruik is hul muurproppe die standard twee punt proppe soos ons in SA ken.
Laastens, KYK DIE WEERVOORSPELLING. Dit klink dalk na ‘n simple stukkie raad, maar ek het in Europa aangekom met die idee dat dit reeds gaan koud wees. Dit was egter nogsteeds baie warm en ek het geen somersklere ingepak nie.
• Bon voyage
Een van die mees vreesaanjaende gevoelens wat ek nog ooit gehad het, was toe ek in ‘n vreemde land by ‘n treinstasie afgeklim het en niemand geken het nie. Op daardie oomblik gaan daar ‘n hele paar dinge deur jou kop soos… Wat het my besiel?? Maar wees vereseker dat dit net tydelik is. Een manier wat ek myself kalm hou, is om altyd ‘n plan van aksie te he. Voor jou vertrek uit SA is daar ‘n hele paar dinge wat jy kan afhandel en uitsorteer soos ‘n tydelike blyplek, navorsing oor publieke vervoer, winkels ens. Daar is ook ‘n hele paar webwerwe waar jy kan gaan oplees oor mense se ervarings en wenke vir die spesifieke dorp waarheen jy oppad is.
Die volgende mag dalk nuttig wees in jou eerste paar dae:
o Gastehuis en verblyf
Al het jy reeds verblyf sal dit steeds wys wees om een of twee dae se verblyf in ‘n gastehuis te boek. Die woonstel of koshuis kamer waarin jy gaan trek het heelwaarskynlik nog nie veel in nie. Dus gee dit jou ‘n geleentheid om alles uit te sorteer, beddegoed te koop, sleutels op te tel en net oor die algemeen “in te settle”. In Leuven het diie Universiteit gastekoshuise. Dit is beskibaar teen ‘n baie bilikke prys. Dit is ook ‘n goeie plek om solank ‘n paar vriende te maak, aangesien die mense in die gastekoshuise heelwaarskynlik in die selfde bootjie as jy is.
Indien jy gelukkig genoeg is om akkomodasie in ‘n koshuis te kry, moet jy net in ag neem dat jy alle basiese toebehore self moet verskaf. Potte, panne, beddegoed en eetgery is nie ingesluit nie. Gelukkig is daar tonne Tweedehandse winkels waar jy teen spotgoedkoop pryse alles kan koop wat jy nodig het. Vra rond en hoor watter winkel die naaste aan jou is. In Leuven is daar ‘n winkel met die naam SPIT. Die winkel het alles …klere, tasse, eetgery en self meubels. Ander winkels wat baie goeie pryse bied is HEMA, Blokkers en Wibra. Met jou aankoms kan jy na die verskillende winkels gaan en kyk waar jy die beste aanbiedings kry.

 

 

HALFWAY:
I am halfway through my exchange and time has really flown up until now. Up until now I have travelled to almost 10 counties, made a ton of friends and experienced a lot of different cultures and languages.
I am totally settled in now. I don’t even use the GPS on my phone anymore (well most of the time) I know where everything is and Leuven definitely feels like home now.
The international society in Leuven does a lot of effort to make the foreign students feel at home. Almost every Friday there is an activity to join and ones a month they organise day trips to places in Belgium. We recently had a Halloween party. This was definitely something to experience. Everyone went all out and dressed up.
I must say the way in which the courses are structured scared me at the beginning. You only have an exam, no tests or any other evaluations. This only meant that I have to continuously work hard and keep up to date with my subject. No missing classes or trying to catch up just before a test or exam.
This experience has definitely changed my life. When traveling alone you definitely grow immensely. I have learned so much about myself and definitely become more independent.
HEADING HOME:
The day I had to leave all my new friends behind was probably the saddest day of this whole experience. I left earlier than planned because as I was finishing my degree and I had to start working in the new year. The University in Belgium was really accommodating. They organised that I could take all my exams at Stellenbosch under the supervision of the international office. This meant that I had a lot of time to settle in and get past my post-exchange blues.
Seeing as red meat is super expensive in Europe, the first thing you will probably want to do after your plane landed is eat the biggest juiciest steak you can get your hands on. Although I really missed everyone at home, it was a bit difficult to settle back in. You miss the freedom of Europe so much. In Belgium you can get on a train and go to almost anywhere within a few hours. I also missed the save environment where I did have to worry walking alone or cling to my handbag when walking in this streets. But all the super friendly South Africans faces are something I will never give up permanently. My family and friends where all so excited to welcome me back and made the transition so easy. They listened to the endless stories of European experience and could not get enough of the beautiful pictures |I took of all my travels. I eventually got used to being home again, just in time to start studying for my last exams.
This was truly one of the greatest experiences of my life and would definitely recommend it to anyone. The life experience I got is something I cannot even start to put in words. You just have to go and experience it for yourself.