%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240519015744+00'00') /ModDate (D:20240519015744+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6513 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 238.849 521.469 507.885 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 239.224 520.719 507.135 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(IS DAAR “MALWARE” OP MY REKENAAR?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(As jou rekenaar skielik snaaks begin optree, is dit moontlik dat dit simptome van `n loerprogram of ander ongewensde )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware kan wees. Wikpedia definieer "malware" as volg: "Malware", die verkorting van "malicious software", is enige )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware wat gebruik word om die werking van `n rekenaar te belemmer, sensitiewe informasie probeer insamel of om )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(toegang tot privaatrekenaars te kry. Dit kan die vorm aanneem van uitvoerbare kode, skripte, aktiewe inhoud of ander )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware, aanneem. "Malware" is `n algemene term om te verwys na `n verskeie vorme van sleggesinde of indringende )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware.  )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 110.039 500.088 Td /F3 9.0 Tf [([www.wikipedia.org])] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 110.039 498.937 m 189.554 498.937 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 189.554 500.088 Td /F3 9.0 Tf [( Hier is `n paar simptome waarvoor jy kan uitkyk:)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 85.866 482.915 m 85.866 483.328 85.696 483.737 85.404 484.029 c 85.113 484.321 84.703 484.490 84.291 484.490 c 83.878 484.490 83.469 484.321 83.177 484.029 c 82.885 483.737 82.716 483.328 82.716 482.915 c 82.716 482.503 82.885 482.093 83.177 481.802 c 83.469 481.510 83.878 481.340 84.291 481.340 c 84.703 481.340 85.113 481.510 85.404 481.802 c 85.696 482.093 85.866 482.503 85.866 482.915 c f BT 91.016 480.099 Td /F4 9.0 Tf [(Ek sien gereeld opwip-advertensies.)] TJ ET BT 246.077 480.099 Td /F3 9.0 Tf [( Sommige ongewensde sagteware sal jou toegooi met opwip-advertensies )] TJ ET BT 91.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(wat niks te doen het met die spesifieke webwerf wat jy besoek nie. Hierdie advertensies is dikwels vir volwasse of )] TJ ET BT 91.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(twyfelagtige webwerwe. Indien jy dadelik opwip-advertensies sien as jy jou rekenaar aansit of wanneer jy nie op )] TJ ET BT 91.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(die internet is nie, het jy waarskynlik `n loerprogram of ander ongewensde sagteware op jou rekenaar.)] TJ ET 85.866 438.959 m 85.866 439.372 85.696 439.781 85.404 440.073 c 85.113 440.365 84.703 440.534 84.291 440.534 c 83.878 440.534 83.469 440.365 83.177 440.073 c 82.885 439.781 82.716 439.372 82.716 438.959 c 82.716 438.547 82.885 438.137 83.177 437.846 c 83.469 437.554 83.878 437.384 84.291 437.384 c 84.703 437.384 85.113 437.554 85.404 437.846 c 85.696 438.137 85.866 438.547 85.866 438.959 c f BT 91.016 436.143 Td /F4 9.0 Tf [(My verstellings het verander en ek kan dit nie terugverander nie)] TJ ET BT 363.617 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(. Sommige ongewensde sagteware kan jou )] TJ ET BT 91.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(blaaier tuisblad of jou soekblad se verstellings verander. Selfs al verander jy dit terug, sal dit elke keer as jy jou )] TJ ET BT 91.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(rekenaar aansit, weer teruggaan na die verkeerde verstellings.)] TJ ET 85.866 405.992 m 85.866 406.405 85.696 406.814 85.404 407.106 c 85.113 407.398 84.703 407.567 84.291 407.567 c 83.878 407.567 83.469 407.398 83.177 407.106 c 82.885 406.814 82.716 406.405 82.716 405.992 c 82.716 405.580 82.885 405.170 83.177 404.879 c 83.469 404.587 83.878 404.417 84.291 404.417 c 84.703 404.417 85.113 404.587 85.404 404.879 c 85.696 405.170 85.866 405.580 85.866 405.992 c f BT 91.016 403.176 Td /F4 9.0 Tf [(My webblaaier bevat ekstra komponente wat ek nie afgelaai het nie.)] TJ ET BT 379.124 403.176 Td /F3 9.0 Tf [( Loerprogramme en ander ongewensde )] TJ ET BT 91.016 392.187 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware kan nutsbalke wat jy nie nodig het of wil hê nie, installeer in jou webblaaier. Selfs al verwyder jy dit, sal )] TJ ET BT 91.016 381.198 Td /F3 9.0 Tf [(dit weer verskyn as jy jou rekenaar af- en weer aansit.)] TJ ET 85.866 373.025 m 85.866 373.438 85.696 373.847 85.404 374.139 c 85.113 374.431 84.703 374.600 84.291 374.600 c 83.878 374.600 83.469 374.431 83.177 374.139 c 82.885 373.847 82.716 373.438 82.716 373.025 c 82.716 372.613 82.885 372.203 83.177 371.912 c 83.469 371.620 83.878 371.450 84.291 371.450 c 84.703 371.450 85.113 371.620 85.404 371.912 c 85.696 372.203 85.866 372.613 85.866 373.025 c f BT 91.016 370.209 Td /F4 9.0 Tf [(My rekenaar is traag.)] TJ ET BT 180.557 370.209 Td /F3 9.0 Tf [( Loerware is nie ontwerp om effektief te wees nie. Die hulpmiddele wat hulle gebruik om jou )] TJ ET BT 91.016 359.220 Td /F3 9.0 Tf [(aktiwiteite te volg en advertensies op jou rekenaar te laat loop, kan jou rekenar stadig maak en foute in hul )] TJ ET BT 91.016 348.231 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware kan veroorsaak dat jou rekenaar uitbom. As jy `n skielike toename in die hoeveelheid kere wat `n )] TJ ET BT 91.016 337.242 Td /F3 9.0 Tf [(sekere program vries of ophou werk, of as jou rekenaar stadiger is as gewoonlik, is dit moontlik dat jy loerware of )] TJ ET BT 91.016 326.253 Td /F3 9.0 Tf [(ander ongewensde sagteware op jou rekenaar het.)] TJ ET BT 61.016 306.264 Td /F3 9.0 Tf [(As jy vermoed dat jou rekenaar besmet is met "malware", kontak die IT diensttoonbank by x4367 of meld `n fout aan op )] TJ ET BT 61.016 295.275 Td /F3 9.0 Tf [(die )] TJ ET 0.329 0.514 0.553 rg BT 75.524 295.275 Td /F3 9.0 Tf [(HEAT FOUTRAPPORTERINGSTELSEL)] TJ ET 0.329 0.514 0.553 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 75.524 294.124 m 238.055 294.124 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 232.924 275.286 Td /F3 9.0 Tf [([BRON: )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 266.431 275.286 Td /F3 9.0 Tf [(http://www.microsoft.com/security/pc-security/malware-symptoms.aspx)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 266.431 274.135 m 548.482 274.135 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 548.482 275.286 Td /F3 9.0 Tf [(])] TJ ET BT 61.016 256.797 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Sekuriteit | Tagged:Malware | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 110.0387 499.2556 189.5537 508.4131 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.wikiwand.com/en/Malware) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 75.5237 294.4426 238.0547 303.6001 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://iheat.sun.ac.za/webheat) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 266.4313 274.4536 548.4823 283.6111 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.microsoft.com/security/pc-security/malware-symptoms.aspx) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000565 00000 n 0000007130 00000 n 0000007242 00000 n 0000007349 00000 n 0000007465 00000 n 0000007585 00000 n 0000007713 00000 n 0000007799 00000 n 0000007926 00000 n 0000008009 00000 n 0000008137 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8256 %%EOF Is daar “malware” op my rekenaar? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Is daar “malware” op my rekenaar?

As jou rekenaar skielik snaaks begin optree, is dit moontlik dat dit simptome van `n loerprogram of ander ongewensde sagteware kan wees.

Wikpedia definieer “malware” as volg:

“Malware”, die verkorting van “malicious software”, is enige sagteware wat gebruik word om die werking van `n rekenaar te belemmer, sensitiewe informasie probeer insamel of om toegang tot privaatrekenaars te kry. Dit kan die vorm aanneem van uitvoerbare kode, skripte, aktiewe inhoud of ander sagteware, aanneem. “Malware” is `n algemene term om te verwys na `n verskeie vorme van sleggesinde of indringende sagteware.  [www.wikipedia.org]

Hier is `n paar simptome waarvoor jy kan uitkyk:

  • Ek sien gereeld opwip-advertensies.
    Sommige ongewensde sagteware sal jou toegooi met opwip-advertensies wat niks te doen het met die spesifieke webwerf wat jy besoek nie. Hierdie advertensies is dikwels vir volwasse of twyfelagtige webwerwe.
    Indien jy dadelik opwip-advertensies sien as jy jou rekenaar aansit of wanneer jy nie op die internet is nie, het jy waarskynlik `n loerprogram of ander ongewensde sagteware op jou rekenaar.
  • My verstellings het verander en ek kan dit nie terugverander nie.
    Sommige ongewensde sagteware kan jou blaaier tuisblad of jou soekblad se verstellings verander. Selfs al verander jy dit terug, sal dit elke keer as jy jou rekenaar aansit, weer teruggaan na die verkeerde verstellings.
  • My webblaaier bevat ekstra komponente wat ek nie afgelaai het nie.
    Loerprogramme en ander ongewensde sagteware kan nutsbalke wat jy nie nodig het of wil hê nie, installeer in jou webblaaier. Selfs al verwyder jy dit, sal dit weer verskyn as jy jou rekenaar af- en weer aansit.
  • My rekenaar is traag.
    Loerware is nie ontwerp om effektief te wees nie. Die hulpmiddele wat hulle gebruik om jou aktiwiteite te volg en advertensies op jou rekenaar te laat loop, kan jou rekenar stadig maak en foute in hul sagteware kan veroorsaak dat jou rekenaar uitbom. As jy `n skielike toename in die hoeveelheid kere wat `n sekere program vries of ophou werk, of as jou rekenaar stadiger is as gewoonlik, is dit moontlik dat jy loerware of ander ongewensde sagteware op jou rekenaar het.

As jy vermoed dat jou rekenaar besmet is met “malware”, kontak die IT diensttoonbank by x4367 of meld `n fout aan op die HEAT FOUTRAPPORTERINGSTELSEL

[BRON: http://www.microsoft.com/security/pc-security/malware-symptoms.aspx]

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.