So jy dink dis die moeite werd om ons te kontak? Stuur vir ons asb ‘n email na: btk@sun.ac.za

Of beter kom se hello by ons kantoor (bring asb ‘n samosa of iets lekker saam as jy kan):

Ons kantoor is op die 4de vloer van die Neelsie in Stellenbosch. Kantoor ure is elke weeksdag (in klas tyd) vanaf 13:00 tot 13:50. Ons het ook ‘n kantoor telefoon wat u kan bel tydens ons kantoor ure: 021 887 5306

Ek is skaam om dit te se, maar ja, die BTK het ‘n facebook page. As jy ‘n millennial is dan behoort jy te verstaan wat daar aangaan. Geniet Hom.