%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518233249+00'00') /ModDate (D:20240518233249+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2833 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 327.250 521.469 419.484 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 327.625 520.719 418.734 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(SANREN EN SEACOM)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F4 9.0 Tf [(Indiens gestel : SANREN-navorsingsnetwerk en SEACOM Internasionale Interne-verbinding)] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(Goeie kuberkommunikasie fasiliteite is nou moontlik weens hoë kapasiteit nasionale SANREN netwerke asook die )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(internasionale SEACOM onderseese optiese kabel. Die SEACOM-kabel loop langs die ooskus van Afrika na Europa en )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(die VSA met die landingspunt in die RSA by Mtunzini, ongeveer 120 km noord van Durban. Universiteite besit gesamentlik )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(10 Gbps van SEACOM wat via die nasionale SANREN-netwerk toeganklik is. Die WNNR se SANREN-netwerk bied hoë-)] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(spoed 10 Gbps verbindings tussen RSA universiteite.)] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(Die US se Internetkapasiteit is sedert begin 2010 vanaf 60 Mbps met 400% verhoog. ‘n Verdere 400% verhoging word  )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(teen Julie 2010 voorsien. Die verwagting is om teen einde 2011 met NOG ‘n verdere 1000% verhoging -  teen 10 Gbps )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(aan SANREN te koppel.)] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(Die verbinding skep talle geleenthede vir die US vir bevordering van navorsing asook leer en onderrig. Dit:)] TJ ET BT 78.360 418.159 Td /F3 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(verhoog die US se virtuele teenwoordigheid op internasionale front;)] TJ ET BT 78.360 407.170 Td /F3 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(maak virtuele inligtingsbrûe na vennoot-universiteite moontlik;)] TJ ET BT 78.360 396.181 Td /F3 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(maak verbeterde toegang tot digitale hulpbronne moontlik;)] TJ ET BT 78.360 385.192 Td /F3 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(skep geleenthede om internasionale inligtingstelsels intyds ook vir die US te gebruik.)] TJ ET BT 61.016 365.187 Td /F3 9.0 Tf [(Skakel gerus met IT om geleenthede vir inter-universitêre elektroniese kommunikasie te verken)] TJ ET BT 61.016 345.198 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit | | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 12 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000532 00000 n 0000003417 00000 n 0000003529 00000 n 0000003636 00000 n 0000003752 00000 n trailer << /Size 12 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3872 %%EOF SANREN en SEACOM « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

SANREN en SEACOM

Indiens gestel : SANREN-navorsingsnetwerk en SEACOM Internasionale Interne-verbinding

Goeie kuberkommunikasie fasiliteite is nou moontlik weens hoë kapasiteit nasionale SANREN netwerke asook die internasionale SEACOM onderseese optiese kabel. Die SEACOM-kabel loop langs die ooskus van Afrika na Europa en die VSA met die landingspunt in die RSA by Mtunzini, ongeveer 120 km noord van Durban. Universiteite besit gesamentlik 10 Gbps van SEACOM wat via die nasionale SANREN-netwerk toeganklik is. Die WNNR se SANREN-netwerk bied hoë-spoed 10 Gbps verbindings tussen RSA universiteite.

Die US se Internetkapasiteit is sedert begin 2010 vanaf 60 Mbps met 400% verhoog. ‘n Verdere 400% verhoging word  teen Julie 2010 voorsien. Die verwagting is om teen einde 2011 met NOG ‘n verdere 1000% verhoging –  teen 10 Gbps aan SANREN te koppel.

Die verbinding skep talle geleenthede vir die US vir bevordering van navorsing asook leer en onderrig. Dit:

  1. verhoog die US se virtuele teenwoordigheid op internasionale front;
  2. maak virtuele inligtingsbrûe na vennoot-universiteite moontlik;
  3. maak verbeterde toegang tot digitale hulpbronne moontlik;
  4. skep geleenthede om internasionale inligtingstelsels intyds ook vir die US te gebruik.

Skakel gerus met IT om geleenthede vir inter-universitêre elektroniese kommunikasie te verken

One Response to “SANREN en SEACOM”

  1. JP Meijers says:

    So ons behoort binnekort gratis toegang na UCT en Tenet se mirrors te kry?

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.